126
Replies
Jy het mooi oΓ«
Dankie π
jys baie mooi en jys oulik en jys vriendelik.
Baie baie dankie ππ
ek mag dalk n crush op jou hΓͺ π€
Aww , Wie is jy ? π
Probeer Streaks 50ππ???
Dis vir my pointless π
Jy is verseker een van die beste netbal speelers wat ek ken. N persoon met een amazing persoonlikheid en wat ek ongelooflike baie misβ€
Awww ek is definitief nie die beste nie maar dankie so baie β€Ek weet rerig nie wie jy is nie maar asb sΓͺ me π
ek weet nie hoe die ding werk nie ππ
maar jys n baie nice en oulike meisie. wil jou beter leer ken ππΌββοΈ
Haha lyk my jyt the hang of it gekry π. Aww baie dankie. Dit sal lekker wees vir nog n vriend π«
Mooiste ouens in hoerskool
Uhm nee ek weet rerig nie.Nie dat hul lelik is nie , maar ek weet nie π
Jy is flippen mooi
Aww dankie π€
Sal my naam regtig weg gesteek word π
Joke, mis jou kan nie wag om jou vriendelike gisiggie te sien nie π€π
Ja haha , aww wie is jy ?? πππ
Altyd vriendelikπ,en beeldskoonππ Samsonite134
Aww dankie πβ‘β‘
Altyd vriendelik en beeldksoonπ,ek wens soms maar net ek kon voor meisies praatππ
Aww dankie ππ«π«
Gorgeosπ±π
Dankie ππ
Wat van my is ek ok darem nog soos n boetie vir jou?ππ
Uhm , ek weet nie wie jy is nie , maar ja seker ππ
Jy is my droom meisieππ€£π
Hahah aww oky , wie is jy ?π
Ja ou Lirenetjie ek wil net sΓͺ hoekom kyk jy altyd so vir my asof ek iets verkeers gedoen het?π€£ππ€π€
Haha eks jammer ?? πππDalk het jy , ek weet nie wie jy is nie ππ
Enige iets interesants in jou leweππ€
Alles is ππ
Can you please tie your shoes because I don't want you to fall for anyone elseπππ
Uhm dis cute , maar ekt nie eers skoene aan nie om dit so te se . Ek hou rerig van niemand nie.Dis die laaste ding waaroor ek nou omgee. ππ
Jis maar iemand is bored hΓ©πluister n paar van harry se liedjies dit werk vir alles!!!π
Ek is rerig π hy is net AMAZING ππ»
Mooiste mensie everβ€π
En flippen oulik!!β€
#tennisbuddy#poepsakπ
Aww dankie baie β€β€
Qooh!!!!!!!!π
πππ
π¦π¦π¦π¦π¦π¦π¦π¦π¦π¦
πππ
Jys beeldskoon β€οΈ
Dankie baie β€
Heyy,Jy os coolπ
Dankiee (:
Heyy heyyππππ
Doef doef!!!!!!
Hahah hey . πAssebliefffff
Ek het uiteindelik my account weer terug π
Shame is jy so erg verveeld. ππ
#kwarentyn
Yesss ππ
#Tinkerbellllllπππ§ββοΈ
π€£ die laaste qoo brand daai persoonπ¬π€£ Jpprinsloo2005
πππ€«π€«
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee at a gas station/rest stop because guys could hear?
No
Oms lirene ek mis jou so baie π±β€die lockdown moet rerig nou net kla kry
Lief vir jou baieπ±β€
Awww dankie. β₯οΈEk is seker daarvan ek mis jou ook , as ek net geweet wie jy is. π«
Imy !β€οΈJys beautiful !β€οΈ
~aniekeβ€οΈ
xx
Imy 2 xx.β€β€Aww dankie, maar jy π:)
Jy is one of a kind Lirene
Aww Dankie baie π
Have you ever been in a situation where you were with friends (guys and girls) and everyone really had to pee, but only the guys had a chance to go?
No
Squidward under the seaπ
Hahaha jy weet mos , en ek wou daai naam verander van dienplaas en ekt nie geweet wat nie πππ
Daar is nou entlik niks om te vra nie maar ek mis jou noggal baie hoorπ±β€
Awww ek weet nie wie jy is nie so ek weet of ek jou mis of nie πβ€
Hel maar jy is verveeldππ
#kwarwntyn
Jy weet ek is PHππ€ͺ
Jy is verseker die mooiste meisie ooitβ€ mis jou
Awww baie dankie β€π€π
Jy is so mooi van binne en buite, dankie vir dit β€οΈ. En ek weet dames sal altyd ons song bly x
Praat jy β€β€I love you π€Dit gaan rerig πxx
Mmm ek wonder wie is nou die soet een tussen ons twee π agg ek is lief vir jou β€οΈ
Ag jy weet ek bly die soet een ππβ€β€
Have you ever been in a situation where you and a friend drank a lot of water/soda, then unexpectedly had to go out somewhere with parents?
No
Bester / Richter!! Eks sooo bly vir jou!!! Mag daar net die beste voorlΓͺ vir jou en AmdrΓ©! # Couplegoals!β€π€ Love u to bits!π€π»β€
Awww dankie liefste β€β€Ek waardeer jou πππ€ily2
5 mooiste ouens in jou skool
Ek weet nie maar daar is so een wat heel bo -op my lysie is π
Ag PH se voet manππsquidward
#kwarentyn
Hahaahah ek sal vir jou nuwe vlerke koop πtinkelbel PH
Jy klink verveeld squidward ππ
#kwarentyn
Jy weet ek is tinkerbel πPH
Enn ek misssss , slaap glad nie , en eet nog herhaal ππβ€οΈβ€οΈ
Hahaha jy is rerig oulik πππβ€
Nee ek is nooit lelik met jou ek hou nie meer van jou nieππ
#kwarentyn
Ag please Tinkerbel ππaww so jy het van my gehou , jy het n hart π³π±π
Ek weet jy love my visies ππβ€οΈβ€οΈ
Hahah tbh ek doen πβ€π
Ag Lirene jy is regtig lelik met myπππ
#kwarwntyn
Hahah ek weet ek is , maar jys altyd lelik met my soo karma π³ππ§ββοΈ
Nee ek wil ek is nuskiregππ
#kwarentyn
Shame
Nou het daar iets opwindend tussen julle gebeur wat ek moet weetπππ
#kwarwntyn
Jy hoef niks te weet nie tbh π
Ag jy weet ek is jou Soetste maatjie π
Mhhh jy weet ek is die soet een ππ
Kwarentyn is boring AFππ #kwarentyn
π
Awe awe brannewyn is lekker #kwarentyn
Oof haha
Lekker lirene goeie dinge vat tyd en jy goeie ding het gebeurππ#kwarentyn
Haha
#kwarentyn
Ons is in kwarentyn πππππ€¦ββοΈπ€¦ββοΈ hattingh9
Julle kan saam in kwarentyn wees π
Dit kanie te lank wees nie ππ
#kwarentyn
Hhhhmmm ek weeti of jt hom gaan sien nie toemaar ek sit in die selfde boodjieππ
Ja hattingh. π
Haha gaan kuier vir haar.
Nou wat se jy van die mediese vakansie #kwarentynππNou kan jy nie eers vir Andre sien nie π€£π€£
Haha dis bietjie lank,maar seker lekker π. Wie se ek gaan hom nie sien nie π.
Aai Lirene bly vir jou hoop dit gaan goed gou πππͺ
?? πΌ
Aai Lirene bly vir jou hoop dit gaan goed gou πππͺ
Dankie
Ily β€οΈ
Ilysmπ€π€π€
Jy nΓͺ ππ Andre_R
Ja ja wat is dit. ππ
Wie die 1 mooi ou wie jou oog vang
Die een oo my qooh se profile βΊ
Jy weet ek kan nie wag om jou Vrydagaand weer te sien nie β€οΈπ€
Awwww ek weet. πππ
Daar is iets wat vir my vertel ek like jou ontsetend baie soos baie ek like jou persoonlikheid jou alles jy is perfekπ€©π€©β€π»π«
Dankie maar wie is jy
Do you have a crush on someone ?
πππJa
10 mooiste ouens in jou skool
Uhm ek weet nie rerig nie. Maar daar is so 1 wat my oog vang ππ
Eerlikwaar ππ€
Eerlikwaar weet ek nie wat ek sonder jou sou doen nie. ππ€π
lol what was the place they stopped?
Gaan nie se nie.
Have you ever been in in situation on a school trip where they stopped/arrived somewhere and the bathrooms were closed?
Yes
Ek dink jy ht gister aand noggal "ORAAIT" hanteer hoorπ€π
Wat ?? Hahahah oky. π??
Wie's jy .
Ek het jou nog altyd meer as n vriend gelike jy was nog ok alty mooi vir myβ€ en jy is n baie spesiaaleπ€meisie met n hart van goudππ
Wie is jy.
Dankie πΌ
Hoop dinge is nou minder awkward tussen onsππ€π€
Haha ja nee dit was weird. ππΌ
Het jy vir my gejok??
Wat??
Is jy en Andre iets ?
βΎ
Ek hoor jy en hy is uit , wie het wie gelos π
Ja ons is
Ek het hom gelos. Dinge het net nie gewerk nie. π
je t'aimeβ€οΈ
Te amo β€
Ek is dol verlief op jou lirene bester @kb Ertapel15
Ertapel? π³π±
Jy is beeldskoon verby
Jy is baie oulik
Jy is spesiaal en verdien net die beste
Awww dankie baie πΌ
Kom kuier saam my op my mat π€π
Haha enige tyd
What's your favorite
Color
Food
Car
Song
Clothing brand
Movie
Web series
Holiday destination
Blou
??
??
You and me
??
Me before you /Five feet apart
??
Wildtuin /Hartenbos
Beach or mountains
Sunrise or sunset
Fame or money
Family or friends
Car or bike
Movies or web series
Mountains
Sunset
??
Family
Car
Movies
Have you ever been in the situation where you and your brother drank lots of water/soda before a car trip, and they pulled over at the roadside for your brother to pee?
Uhmm
Ouderdom asb
Instagram naam asb
Nee wat
Hallo SquidwerdππDis jou tjopper
Ag Hallo Tinker
Eyyyy !π€β€ eks sooo lief vir jou!!π€
My therapist! β€ mag ons nog baie memries hΓͺ! Onthou eks altyd hier vir jou!π€β€ ek staan agter jou en langs jou! πβ€
Jy is kosbaar! πβ€
Awww teveel liefde vir jou π±β€π€
Ek het 2 skouers vir as jy n traan wil skiet. Ek sa altyd hier wees vir jou. Dankie β€β€ππ€π±
Fine jy wen π
Altyd πΌ
Uggg ek mis jou te feel nou β€οΈπ¦©β€οΈ
As jy is wie ek dink dit is . Mis jou net so β€
Dankie dat jy my laat huil het vandag ( tears of joy ) ! Onthou altyd jy het n baie special plekkie in my hart en lewe π¦©β₯οΈπ¦©
Aww ekt nie rerig gedink jy huil nie. π³ Jys rerig kosbaar vir my π
Jy is baie oulik
Dankie baie
Hoe voel jy oor A??
Wie is A
Ek wens ek kon jou se hoe baie ek van jou hou β€οΈβ€οΈ
Wie is jy πΌ
Het julle lekker geparty gisteraand?ππ€π€£
Tennis girls party altyd lekker veral met iemand wat bo-oor ons mop en ons wil uit jaag. Met ons roomys
Hey huiswerk ! ππβ₯οΈ
Uhm hallo ? π
VIEW MORE