Visit this profile later to see if your question was answered.
Yes 100%. I've prayed about it alot, and I know God has the perfect plan for us that does end up with us married😊
It probably sounds crazy to some people, but I know great things are ahead of us
Thank you so much!🥰
I'm not hating or angry😹 I just simply corrected some errors🙈
Sorry if I seemed rude..
Oh my soul😹
Rerig? Ek het letterlik 1 foto in my bikini, en dit wys nie eers my hele lyf nie? Ek gee nie eintlik nie om wat ander mense van my en my lyf sê nie. Ek is gesond.
En jammer maar dit is lelik teenoor my, want duidelik "moet" ek nie foto's in bikinis post as jy so nuuskierig daaroor is nie.
❤️❤️❤️❤️❤️
Jy's die beste
Ug ek mis jouuuuu❤️
Ek is trots (met ń "o") op myself en wie ek is, en ek kan dankie sê vir Branden (met ń hoofletter) vir dit. Hy maak my ń beter persoon wil wees.
As ek enig sins verander het, was dit vir die beter. Ek is heelwat gelukkiger met wie ek nou is.
Ek het niemand afgeskryf nie. Ek en seker mense het net mekaar uitgroei. Dit gebeur en dis normaal vir vriendskappe. As jy voel ek het jou afgeskryf, boodskap my dan?.
Ek't letterlik soos 3 foto's in my swembroek? 😹 Ek beskou dit nou nie regtig as baie nie..
en hoekom nie? Ek kan seker kies wat ek wil en nie wil post nie
Ons was ja
Ongelukkig het ons paaie geskei x
Ken nie die matrieks couple so goed nie maar
Kaelyn R en Swys
Chanté R en Dian dJ
Is daar even nog graad 11 couples 😹
Amy JvV en Aden M
Megan H en Haka
Leriesè H en Waldo VdB
Al waaraan ek nou kan dink
Jaydennn bro ek mis jou meer ❤️
Cool ons gaan al vir meer as ń jaar uit 🙌🏼😹 ons is al deur baie maar ek is seker ons gaan deur alles wat nog kom ook kan deur kom
Nie eintlik nie maar dankie 👌🏼
I dooo, love youu ❤️❤️
Somer elke couple 😚
Ok but is he for me or for you ? Behaveeeeee 😹
Elke verhouding is vir my mooi 😍
Sê dan hello ?
Best fraand jy maak als beter ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Dankie so baie ?❣️
You a hoeeee❤️
But you my hoe ❤️❤️
Bro, ek is so lief vir jou ❤️
Ek's maar close met almal ?
Maar seker
My kêrel ?
Ethan
Martin S
AJ
En ń ander klompie ?
Wellll
Beslis Branden Clements ?
Dankie so baie x
Hy maak my ongelooflik gelukkig ?
Mmmmkayyy
Thanks mah guy ??
Stel net belang in 1 ?
Die beste val bal date en die beste persoon ooit ❤
Awww thanksss ❤❤
Vaal rivier is cool
Same x
Voltooi assebelief jou sin ??
Ja wat van hulle ?
Niemand nie ⚡
Same :(
JY IS MY LEWE ❤❤❤❤❤???❤??????❤❤❤
Ek weet nou wie jy is ?
Dankie tog vir jou in my lewe ❤
My aand is gemaak x
Maar jy is ouliker omdat jy dit sê ??
Sy moet maar net vir my bietjie chill, ek kannie almal tevrede stell nie ?
Binne-Anzelle
Buite-Kia
Kannie rerig kies nie, maar seker Ethan en Keatan en Duan. Ek vertrou hulle met alles ??
Sjoe nee dis moeilik..
Maar dis seker iemand tussen my beste vriende
Ethan
Keatan
Duan
AJ
Marnu
Jonathan
Ronin
Martin S
Daar's seker meer, maar die is wie ek nou aan kon dink ??
Heyy x
Een van my beste pelle.
Geniet dit om saam hom te kuier, gee my altyd lifts ?
Vrek goeie ou, met ń fantastiese sin vir humor.
Elke keer wat ek ysskaats is hy ook daar ?
My beste vriendin, Cailin Fourie. Ongelooflik beskryf haar nou nie eintlik nie, maar sy's die naaste daar aan
Almal is mooi ?
Scroll ??
Ma guy ?❤❤
Jy dm my
Ek kyk
Dan besluit ons
Jou opinie ?
Takes one to know one ?
Yes bra ?
Do you need glasses ?
Ok...
Hkm kom jy ni by ń oogarts uit ni?
Ek dink ni so baie van myself ni ?
As ek net nog n siel is hkm pla dit jou as ek dnk eks di sht ?
I got your back my bro x
Dis bietjie vreemd...
Ummm ek moet eers experience kry voor ek kan se ?
Karla Strydom is een van my beste vriendinne. Eks bitter lief vir haar x
Ons het daai tipe verhouding dat ons ni hoef mekaar elke dag te sien ni maar ons weet steeds alles wat aan gaan in mekaar se lewens x
Al het ons so bietjie gedrift sal sy altyd my eerste beste maaitjie in monnas bly ❣❣
Nee my ou ??
Hkm vra jy al di ?
Wie vra ?
Jokes
Nee ??♀️
Defineer "gesuig" ?
Ek weti ?
Liam ❣
My hart se punt jy x
Love you my seun ?
Kaelyn Rheeder.
Sys opreg en praat nooit sleg van ander ni
Sys altyd vriendelik en ni bang om haarself te wees ni
Sy n baie goeie voorbeeld van n kind van God
Sy net n goeie rol model in algemeen x
Ons het ongelukkig getrek ??
Hulle is ni ???
My beste este maaitjie in di hele wereld anders bekend as...
Ethan Wilson.
en verder ken ek ni regtig di res van hulle ni en stel ook regtig ni belang ni x
Baie baie dankie x
My hele dag is somer beter ?
Daar is te veel ?
Geen spesifike volgorde ni.
Martin S
Arno
Wessel
Calvyn
AJ
Ronin
Michael
Divann S
Marnu
Viccy
Daar is meer as net 10, maar di staan uit bo almal anders x
Familie is persoonlik, en ek gani persoonlike goed op sosiale media versprei ni x
Wat dink jy is di antwoord.
Wow. Soo baie baie dankie vir die. Ekt dit regtig nodig gehaad x.
Jyt sopas my aand gemaak x
Baie dankie x
eks skr jys ook