489
Replies
Glad nie jy sal amazing wees
nee🤩💝✨🧚🏼♀️
Nee eks nie lus om te leer nie😂
maar jy se dan jyt niks beter om te doen
nie👁👄👁
Ek het n tiktok suggestion
Doen daai shawty got a body like an hourglass of so iets jy sal amazing wees da mee
jy weet wat dalk is dans videos nie te bad nie lol
Eks bored 😭wat kan ek doen
leer vir die eksamen!!
Oefen dalk net die dans meer en gan mal ss die ander tiktokers😹
te veel moeite😻
Jy doen mar dit was nogsteeds amazing
dankie?😹😹
Ek like jou tiktok recent post asb meer dans videos
haha baie dankie
ek weni ek lyk so styf👁👄👁
Die chom wat gese het jy het mooi gelyk even al was jy net in skool klere
Mar jys altyd mooi anyway
oo ek weni dalk, maar baie dankie☺️
O so die chom het net n crush
huh, wie nou?
Ek kry die idee ons gan lank speel😹
patience is key my guy😹
Jys nie n btch, jy vat netie BS nie! En as dit jou n btch maak, keep on rockin die btchness! 👊🏻💥
ja ek dink dit is eintlik wat hier aangaan loll
Jy was so nice nou net ‘n bitxh
ek dink eks n redelike nice persoon maar as dit is hoe jy my ervaar is ek seker ek het rede gehad om so op te tree
Is jy en Nienke nog so close soos in die Laerskool?
nie regtig nie nee
Yayy so jy weet nou speel ons die waiting game😹
oky dan😹
Hoe het jy gelyk gister
ek het net my skool klere gedra en my hare was in n vlegsel
Gan kyk 5weke terug wa jy gese het Hahahadjfshg dan verstaan jy hkm ek se dis nie meer koud nie
ja eks bewus😹
Jy is so stunning Lisa en jou stem is Golden🧡
baie dankie🥰
btw jys stunning❤️
Jyt so mooi vandag gelyk 😊
baie dankie☺️
dm my asb <3
So dis nie meer koud nie😏
korrek
You pretty little thing, your smile lights up any room 🔥🔥
thank you so much❤️
Dit kani so risky wees vi jou nie jys amazing
baie dankie <3
maar dis nie for sure dat ek dit gaan maak nie yk?
Hkm is dit risky
dis n baie moeilike veld
mens maak dit nie sommer nie
Why nie n sanger Jys on 🔥
ek wil dit graag persue maar dis baie risky so ek gaan fashion en drama swot en my graad kry terwyl ek my musiek maak
Jo jys talentvol wat gan jy eendag word
baie dankieee
ek wil fashion designing, drama en filmstudy gaan swot
Dis flippen beautiful wat anders kan jy dien behalwe sing en verf
hehehe baie dankie waardeer❤️
ek speel tennis en hokkie
uhh ek doen naaldwerk, speel n paar instrumente en skryf vir funn enn ek geniet dit ook om grimering te doen
Hey I know it's not right to say but still I am saying it I am in love with ur outer beauty and want to explore ur inner beauty. I want to know u completely can we be friends please
thank you so very much
i appreciate this a lot💕
dm me?
Het jy die ding op jou story geverf
yessir
eks nice en lojaal
hahaha oky dan
wat soek jy inne ou?
dunno
hy moet net nice en lojaal wees ig
cringe alert - but take it & own it - the only thing that's prettier than you is your heart 🤩
thank you sm🥰
a dm would be appreciated❤️
as ek 1 ding anners kon doen in my lewe sou dit gewees het om jou beter te behandel
die goed wat met jou gebeur het was f*ck*d up en jy het net die beste verdien
ek mis jou 💔💔💔
dis alles mos oor en verby
dm my asseblief❤️
Jys lucky jyt nie in lockdown of op n skooldag verjaar nie eks jealous😔🤣
agg nee eks so jammer, hopelik volgende jaar is jy ook lucky😹❤️
jou wille bos hare maak my wild 😻
ek wil aanit raak 👉 asb
hehehe
baie dankie
uh okii ig😹❤️
hoop jou daggie was awe ❣❣
dit was dankie❤️
Are u single cos I wanna s*ck ur toes.
WHAT😺
happy birthday mooiste 😘
baie dankieee💖💖
Happy birthday geniet dit🥳
baie dankieee❤️
Wanne is jou verjaarsdag
more🤠
amper jou biffday 😁😁😁
:))
Gan jy more skool toe
hoekom sal ek nie? :)
Het jy jou oog op iemand?
nee wat
jou recent is 🤯
jou stem is 🤪
baie dankie🥺❤️
So many followers yet so few qoohs where are these people😔❤
dunno🤷🏻♀️
Since dit koud is post asb net gewone fotos asb
dis die plan :)
Hveel water vat jy na n kuier toe want ek dink jyt baie vriende
twee bottels, gewoonlik😹
Het imand jou al gevra vi nudes en wat was jou reaksie
ja en ek was baie grossed out want hulle het vir nudes gevra deur n nude te stuur so dit was nogal hectic😹
jys so fresh 😇
baie dankie 🥺<3
Jinne jys omtrent n soet meisie but why water
dis handig as jou vriende wil nugter word :)
post w iets wa j sing? asb!
my kamera se mikrofoon werk nie :(
Lis jys fkn beautiful in n bikini post asb meer silke fotos
HAHAHADJFSHG💀
dankie ig, maar dis nogal koud vir bikini’s🤠
Wat van al die mense se kuiers ss megan en hle die res ken ek nie
ek gaan maar ek drink nie
ek het gewoonlik my eie water of iets as daar nie koeldrank is nie :)
Wat doen jy om jouself besig te hou want ek 24/7 bored
i feel for ya
ek het n paar hobbies soos ukelele speel, skateboarding, kuns en naaldwerk wat my besig houu en ek kyk baie tiktok en netflix so ja ek weet nie of dit jou gaan kan help nie, jammer as dit nie doen nie
Asb hou dit lank op ek wil als lees wat mense jou gevra en gese het🤣
uhh okay?😹
Wil jy my se jyt nogi een keer gedrink nie ek kan dit nie glo nie😱
ek vat slukkies by my ouers nou en dan maar andersins drink ek nie 😹
Nah eks net happy namens ander mense🤣
ok dan😹
Dop en smokes is terug🥳🤣
vir jou ja😹
Hoe lank gan jy qooh ophou
ek weet nie😹
Why lisa_98 as ek mag vra❤
meet joe black, my gunstelling fliek het in 1998 uitgekom :)
Wats jou bamd se naam en wanne hoor ons bietjie die musiek
friction en i dunno👁👄👁
jys gorgeous 🤤🤤🤤
baie dankieee❤️
Ek love jou nuwe tiktok video doen asb meer dans videos
ouu dankie
ek sal try :)
Het jy jou oog op iemand?
nee wat
Wanneer post jy weer bietjie op insta
ekt geen idee
ekt niks foto’s om te post nie :,)
As ek mag vra hoekom het jy Helpmekaar toe geskuif🙈
dis nogal n lang storie lollss
jy kan my dm dan vertel ek jou❤️
u r in a different league baby 💥
Tysm🥺❤️
Jy lyk so happy 😉
ek is❤️
Lisa jyt n lekker A$$
lmaoo
okii dan
Lisa jy is fokken hot🥵❤
lol uhh...dankie😹❤️
Wanne post jy weer op tiktok❤
hehehe dunnoo
sal bietjie kyk :)❤️
first impression was weird 😂
wie is ek?😂
🌊⛱
eish jy sit my nou hier op die spot, ek weet mie wie jy is nie sorry🙈
maar eks seker jys cool🤪💕
Jys legit baie mooi 💙❤😊
baie dankie🥰🥰
Jy skuld my R5 (:
nee gaan weg
Wie is jou group nou in hmk
eks met mikayla saaiman hulle💕
Watse klas is jy in Hmk?
9/6
praat jy met iemand?
nee lol
Vir wie sien jy uit om te ontmoet in HMK?
daar is so baie mense ek kan nie kies nie
maar ek sien baie uit om die mense in my klas te ontmoet :)
jou recent is 😍😍😍
hehe baie dankie❤️❤️
Wanneer post jy weer
probs vandag of more
dunno
1 in a billion jy 🧡
dis so sweet
baie dankie🥺❤️
Jys fkn hot😍
ahaha dankie🙈😹❤️
Noordheuwel het nie 'n meisie soos jy verdien nie. You are better off in HMK x
ek het noordheuwel baie geniet en ek gaan die mense mis❤️
jys special 😍
❤️🥺baie dankie
Jy gaan daai helpies meisies nou wys hoe lyk n girl wat class het❤️ Jys n great mens 😍
ag baie dankie dit het nou my dag gemaak
maar eks seker die girls by helpies is amazing❤️
I develop a crush on you😍
dm
As hy jou uitvra sal jy ja sê? 😏
my crush? maybe eers kyk hoe dinge gaan as ons “iets” is en as dit dan goed gaan ja natuurlik😌
Wanneer begin die ekstra klasse nou weer? 😂
bahaha
weni sal moet reel😹
What happend met jou en Tayla?❤️
dis n lang storie en dis nou verby❤️
Hkm is ek vet
jys gorgeous wtf
VIEW MORE