36
Replies
Het j 'n bf?
Nee, ek het n meisie 🌈 ek is die boyfriend 😎
Wanna sien Namibia vir jou mev strydom
My hart verlang na nam ❤️ hopenlik is ek gou weer terug🥺 en dis nou mev gerber 🥰😹
Ek weet nie waar om te begin nie of wat om te sê nie. Ek het so lanklaas met jou gepraat en van jou gehoor. Ek hoop alles is nog okey en jy geniet lewe. Jys n baie nice persoon met n goue hart✨✌🏻
🥺🥺🥺ons moet weer gesels ek mis jou
Ek wou al n paar jaar saam met jou wees, maar Ek weet dat jy nooit dieselfde gevoel het nie. Of dis die indruk wat Ek gekry het. Die lewe se drome lyk my raak nie altyd waar nie.
👀👀wies jy, en ja drome word nie altyd waar nie maar kry dan jet n ander droom 😹
Jy kwaaitjie vir my al is ek lank terug uit drostdy uit
👀wat, eks confused. Dm my 😹
Ek soek jou so erg
Huh 👀 wie het my as verlore aangemeld? 😹😹😹
Personal opinion about gamers ?
Idk hulle is nogal cool 😹
Like jou fokol
Awwwh baie dankie waardeer ❤️🥰🥰🥰
Grootste Goal wat jy het vir die lewe?
Om regtig net lief te wees vir myself en my waarde te begin sien. En ook ander mense te leer dat dit baie belangrik is om tyd vir jouself te maak en lief vir jouself te wees, you cant love someone else if you don't love yourself ❤️
Lanklaas gesels susan mis nogal ons geselsies en ons eerste en laaste ontmoeting.
Susaannnn ek verlang baaaie
You gonna love your future cow more than me?
Probably tbh😹😹
U is awesome. Klink dit ook bekend?🤣
Uhmm.. dm my dan kyk ek of ek reg is😹
As ek kon sou ek die sterre steel en in jou kamer hang sodat elke aand voor jy gaan slaap jy na die sterre kan kyk want dit is wat engele verdien
Eks nie n engel nie maar dankie👀😹
Rate vir pypies as jou vriend
Jy is noggals mooi
Ons moet begin prt
My bestieee 100000
Dankie
Misj my
Dm my dan se ek jou x
favorite graad 12?
Myyy broer 😹
Do you loooove mee❤️
Duhhhhh ?❤
Jy is n beeldskone mens en die beste ding waarcoor mens Kan vra, jou loser?❤️
???❤Whatever ❤
Dink jy ek moet n Qooh. Me begin?
...jys n loser. Jaaa jy moet?❤
Jys regtig beeldskoon?, so wat sal gebeur as ek jou vra vir jou nommer
Dm my dan vind jy uit x ✨
Wats beter as peanut butter?
Absoluut niks ??
naand mooistes
ek sal jou graag op n date wil vat?
Lol okay ?
What do you think of Jandrie? heard he has an eye for you?
He's a really good friend. We haven't talked a lot tho.
Hoe gaan dit lol
Goed dankie en met jou ?
Jy en Pypies??
???neee hys nt n vriendd???
wie was jou laaste liefde ?
Kom ons se manet hy was een van my beste vriende.
iemand in die oog?
Nope..
Wat dink jy van Maurice
Beste loser vriend ?
Why you so beautiful!!!!
Im not.. But thanks anyway❤❤
Do you have your eyes on anyone?
Not at the moment..
What Mood Are You in Right Now?
Bored af?
Who would you take a bullet for ?
Anyone i love ❤
VIEW MORE