Lisa_T
Don't let'em haters get their way ❤ ×
At home
https://www.facebook.com/app_scoped_user_id/1709483152654843/
Visit this profile later to see if your question was answered.
Maybe, maybe not ?.
As jy wil weet, kan jy my persoonlik kom vra ×
Ek moet vir jou dankie sê ☺️?❤️ ×
Ek's lief vir jou ook loser ??❤️ ×
Enigetyd ❤ ×
Ek mag dalk lelik wees, maar tenminste kan ek spel en breek nie ander mense af nie ? ×
Uhm nee dis oukei, dankie ? ×
If you mean when ?
Saturday ❤️.
If you mean who ?
Someone special ? ×
Hmmm.
Hoekom wil jy so graag weet ? ?? ×
Commitment and honesty ×
@your_average.girl ×
Jaaa enigetyd ❤️❤️. Jy kan my DM of whatsapp ook dan is dit meer privaat ×
Hulle is defnetief ja, maar ek steur nie myself aan hulle nie, want ek weet wie dit meeste van die tyd is so dis oraait. Die persoon kan aanhou ? ×
@your_average.girl ×
Sjoe ek voel eindelik ek het *baie* gewig opgetel die laaste tydtjie ??, maar wat ek vir jou kan sê is letterlik oefen op n gereeld basis en moet nie stop nie, eet n geblanenseerde dieët, meening jy hoef nie net groente en vrugte te eet nie, jy kan lekker goed ook eet, maar maak seker dat jou 'lekker goed' nie meer is as jou groente en vrugte nie en dan drink baie water ❤️. Glo my ek weet hoe dit voel om nie gewig te kan verloor nie, ek sukkel met die selfde probleem vir omtrent 2 jaar nou al.
Sterkte hoor, as jy nog advies nodig het, kan jy my gerus n DM stuur ❤️❤️ ×
Ek doen homeschooling ×
As sy n ou het vir omtrent n jaar nou al, dink ek regtig nie sy is nie hoor ×
Ek warrie mos nie ×
Is jy nie te jonk om tot so laat op te bly nie ? ×
Ag hoor nou hier ??❤️.
Nee die mense van vandag is weird ?.
En jy's defnetief die *mooiste* without a doubt ??❤️. Dit voel of die week aspris stadig verby gaan nou dat dit weet ons wil mekaar sien ?❤️. Ek sal stry tot en met jou die waarheid besef wat is, jy's die mooiste en is die beste geselskap ???❤️ ×
Lol okay then ×
? ×
Ahh okay, how do you know so much about him ? ×
Lol okay, I didn't follow him on Instagram. I just followed him on Qooh.me but thanks for the heads up ? ×
Cape Town, Brackenfell ×
Your A$$ must be jealous of all the sh*t that comes out of your mouth ×
Wie is jy ooit ? Soos n stalker of iets ??
Nee man, stop dit nou .
Oukei wel eerstens : Word groot, sit jou naam by of los dit.
Tweedens : Dis Danica* Duidelik ken jy haar nie so goed as jy nie eers haar naam kan reg spel nie ?.
Derdens : Ek en sy is nie meer vriende nie en ek het haar persoonlik gaan vra of sy met die ou geslaap het en sy't vir my nee gesê nou of sy vir my lieg of nie (wat ek twyfel sy doen) dis haar eie lewe en wat sy doen met dit het _absuluut_ niks met jou of met my te doen nie.
Vierdens : Wat is fout daarmee as hulle saam geslaap het anyways ?? Daar is baie couples daar buite wat hul self vir mekaar wil gee en of dit voor of na trou is , is totaal en al hulle besluit .
Last but not least : if you're not happy of what someone posts, you know why you do ? You block them, as simple as that ?❤️ ×
Wel ek is seker ek sal nie nog fotos van ons op gehad het en sy naam in my bio gesit het as ons nie was nie ? ×
Ja wat, maar weet jy wat ? Jy's wayyy meer faker as ek, want jy kan nie eers jou naam by sit nie, maar jy wil my sit in n sleg sê ?❤️ ×
Dis die snaakste ding wat ek al ooit gehoor het ?????????. Hoor hier, ek en Milla het maaande laas gepraat en ek skinner of nog minder boelie haar, sys eindelik die een wat n slegte vriendin was ? en vir Lisa. Ek het nie eers die tyd om nog oor haar te warrie nie vir wat sal ek haar wil "boelie" ? So as jy nog inligting vir my kan gee kan jy my gerus n DM gooi of is jy te bang huh ? ??
Vir al wat ek weet, mag jy dalk een van hulle wees ? ×
Oukei dan ? . Dan sien ek jou daar, Stefan ?? ×
???
Niemand was ooit so opgewonde om my te ontmoet nie ?. DM my, toe ×
Jy's nog meaner ?? ×
Wel wat sê my Instagram vir jou ? Wie is jy inelkgeval ? ×
Nie rerig nie but thanks ?? ×
Hoekom vra jy nie jou ma nie ? ×
Lang persoonlike storie ×
Ja wats fout daarmee ? ? ×
Dis nie rerig n crop top nie, dis n top wat ek laat maak het vir Matriek Afskeid en dis iets wat ek weer kan dra en ek't gedink dit sal mooi lyk en dis ook nie asof ek dit heeltyd dra nie, ek't dit toe afgehaal vir kerk ×
Serouisly ?♀️ . If you're not going to ask a question or tell me anything then I prefer you not say anything and if you want to talk to me then you can say hey on the dm's, not here ×
Oh my word jy's weird ??♀️ ×
Yess we definitely do ??? ×
Neeee nooit ,ek wens ?? ×
Ahh jyy ? . Een van die dae kom join ek jou daai kant, ek sien SO uit ????? ×
Ja ? en ek neem aan jy is in my kerk as jy van daai weet ×
Ja nog al die pad .
Anders sou ons fotos nie meer op gewees het nie ? ×
Haha ja nee ek ook, maar jou ouers ?♀️?♀️?♀️?♀️.
Ek wil nog ons movie gaan kyk ?❤️ ×
Oo ek dink ek weet wie jy is. En ek is in CRC Cape Town ?? ×
Wie is jy ? ?? ×
Soon toe be boyfriend (hopelik) .
Maar ek dink almal weet wat ons is ?, nie nog nodig vir n verduideliking nie ×
Agh ek weet nie ? . Ek's nie rerig lus om na so groot plek toe te gaan sonder om met iemand te gaan nie , ek gaan soos baie alleen wees so dalk nie ?, maar ja ons sal sien nader aan die tyd ×
I wasn't with anyone at exotic vibes ? ? ×
It's in my bio ×
Ons is close , maar nie so close om te weet wat sy doen in haar vrye tyd nie behalwe lives maak nie . Wat ookal sy doen is haar besigheid , don't judge if you don't know the whole story ×
Ohmyword , ek verduidelik dit nou seker vir soos 30 mense vandag . Dis n KRUIS met n GEBOORTE datum . Dit staan nie spesifiek vir enigeiets en nog minder het daar iets gebeur , ek wou alankal die spesifieke tattoo gehad het vir soos al 2 jaar en die persoon wie se datum dit is , beteken net baie vir my ×
Mense is jaloers , almal het hul eie persoonlike probleme . Ek sal nie weet WAT Chane met haar lewe doen in daai manier nie , maar wat maak dit saak wat sy doen ? As jy nie daarvan hou wat sy doen nie , unfollow haar en hoekom vra jy vir my van alle mense oor haar ? Wat het ek met die storie uit te waai ? ×
Watse Chane ? Ek ken twee , maar nie een van hulle doen dit nie . Moet nie ALLES glo wat jy hoor nie ❤ ×
Dit is freaky , rerig ?? . Haai jy't leer spel weer , agh oulik ❤ . Btw ek's nie jou liefie nie . Nou as jy nie die beter mens gaan wees en jou naam by las of my n DM stuur nie dan kan jy nou maar ophou jou kinder speletjies speel oukei ? ×
Jou spelling lyk bietjie ? . En jy kyk gans te naby om na my ooghare te kyk , dit is eintlik baie freaky #stalkerrr ??? ×
Waar het ek seer gekry ? ? En ek actually vind dit baie moeilik om mense te vertrou van al die 'backstabbers' wat ek as "vriende" genoem het . Selfs my ma sê ek't n koue hart ?❤ . Ek is maar moeilik , maar ek kan sag wees . Klink asof jy mos baie van my weet wat van jy gooi n DM daar ?
Eindelik ek weet jy gaan nie soos helfte van die mense mos doen deesdae , wil anonymously iets sê , maar kan nie naam by las nie . #Nohate ? ×
Ugh I'm not going to say this EVERY time . Just scroll down . That's like what 90% of people ask you nowadays ? ×
Vriendinne al vir 7 jaar ? . Sy's n baie oulike meisie , sy maak my net baie keer deurmekaar , as ons saam is lag ons oor enige iets tot en met oor n stupid sin in n Afrikaanse Handboek ???❤ . Ons sien mekaar nou van die tweede kwartaal ongelukkig nie meer so baie nie , maar sy bly nogsteeds in my hartjie en sal verewig .
Sy kan ook baie irreteerend wees as sy wil ?? ×
Sou dalk gehelp het as jy jou naam bygelas het hoor ?❤ ×
Agh dankie ? . Ek's seker jy's pragtig ook ❤ ×
Die oudste waarvoor ek sal gaan is seker 19/20 jaar oud , hang af van die tiepe persoon wie jy is , maar nie ouer as dit nie ×
Nee nie heeltelmal nie , hoekom ? ×
??? . As ek ongeskuk is of soos jy my noem "btchy" is omdat dis die persoon wie jy my voorbring as . Dit hang als af hoe jy my hanteer . Ek kan die niceste persoon wees , maar ek kan ook die onbeskofste. Als hang af van jou ❤ ×
Dit is eindelik en ek het n idee wie dit kan wees , eindelik iemand wat veronderstel is om n goeie vriendin te wees , maar oukei . I guess almal draai hulle bladsye om ? ×
Awhh dankie jyy , jy's oulik ❤ . Ja hulle gans te veel data om te mors ? ×