profile img

Lisari

Lisarii9595

Ek weet jy wil Xx

53 Replies

Wil jy eendag hoofmeisie word

Ek wil graag op die VLR bly, maar dit is nou nie n droom van my om hoofmeisie te word nie.

Lisarii9595 replied 1587 days ago

Amazing person met n hart van goud

Baie dankie!

Lisarii9595 replied 1724 days ago

Wat dink jy van kaylee en dylan?

Kay-Lee*
Aan die begin was ek nie oortuig nie maar hulle is goed vir mekaar en sys gelukkig-Al wat saakmaak💕

Lisarii9595 replied 1781 days ago

Wat is in jou nek❤️ Lisa ek is baie lief vir jou en ek mis jou baie en waardeer jou ongelooflik baie ❤️❤️❤️

😊Dankie vir alles en die amazing jaar!❤Jy is baie spesiaal..don't ever change❤

Lisarii9595 replied 1781 days ago

Well hallo lisaaa 😍❤️Dis bybelskind x Danielle230923

My bybelskind!!Soveel waardering vir jou❤

Lisarii9595 replied 1781 days ago

Beste vriendinne

Ek het nie n beste vriendin nie maar wel baie close vriendinne na aan my hart💕

Lisarii9595 replied 1817 days ago

Jy is baie mooi

Dankie x

Lisarii9595 replied 1823 days ago

Wat het gebeur tussen jou en jou tweeling🤷🏻‍♀️☹

Dinge het net nie uitgewerk soos ons gehoop het nie,maar ek is-was-sal nogsteeds altyd lief bly vir haar😊

Lisarii9595 replied 1825 days ago

My Annandale ❤️ Dankie vir alles ek is super lief vir jou! En ek waardeer jou baie ❤️

My Botha❤dankie vir jou sagte hartjie,jy maak die lewe soveel beter❤

Lisarii9595 replied 1825 days ago

Myy Lissss❤️❤️ Eks vrek liefe nou❤️ Jys gorgeous van binne en buite😍 danki vir alles❤️ (Btw ek weni of jy weet wi ek is ni maar dis okay, probeer raai😂😂)

Wel ekt n pretty good idea wie dit is❤maar ek wil my naam nie met n plank slaan nie 😂♥️❤maar el waardeer jou ook super baie en jy beteken so baie vir my❤en jy praat nogals baie😂which I love of course🤗♥️♥️♥️

Lisarii9595 replied 1826 days ago

Don't know u much 🤣🤣

I don't think I know you either🙈

Lisarii9595 replied 1826 days ago

Wats cian vir jou ???❤️

Goeie vriend💕

Lisarii9595 replied 1826 days ago

Joooo Lisa❤️ aww jy is so so mooi en ek is so lief vir jou baie dankie vir alles❤️jy is stunning😱😱
'kom in bra' love youuu❤️

I LOVE YOU LOADS!❤"Kom in bra" ❤

Lisarii9595 replied 1826 days ago

Moet se jys nogals cute😊

Awww well dankie...😊

Lisarii9595 replied 1826 days ago

Bestfriend?

Sebastiaan vd Berg

Lisarii9595 replied 1826 days ago
VIEW MORE