Visit this profile later to see if your question was answered.
Hierdie beteken so baie. Jy het dit soos 25 weke terug gestuur maar so nice van jou? Ek het netbal te veel gemis en wou weer speel?
Dis 'n moeilike vraag. Ek wil baie graag suksesvol wees in die rigting waarin ek gaan asook suksesvol wees in sport.
Ek het baie drome, maar die bogenoemde is die realistiese drome wat actually kan gebeur?❤
En baie dankie, jy maak my dag?
Sy is rerig n baie spesiale vriendin. Beslis one of a kind girl !
Ons sal altyd n manier vind om oor iets stupid te lag. Sys amazing
Mense wie nie kan spel nie???
Ian Somerhalder
Jared Leto
Watse vraag? ?❤️
Ehmm ek ken nie rerig baie ouer mense nie???
My honde ??
'Ouer ouens' soos twee jaar ouer of die ouens soos bekende mense wat hot is?
My bord kos van gisteraand?
Sys flippen oulik?? Ek en sy is goeie pelle en sys awesome❤️
moeilike vraag?
Maar hokkie✌??
Ek is so lief vr haar❤️??
Sys altyd so nice en is ń pragtige meisie! Sys amaziinng?? Ek en sy is baie goeie vriende
Laerskool Welgemoed✨
Ahh dankie!? ?
Niemand nie?
Oh ok ...
Dis baie cute tho! ???
Four??
Nee???
Aww hierdie is so cute?
Asb Whatsapp of dm my! ?
Ek het klomp...
Maar my main beste vriendin(ne) is anabel en theane
Wat maak dit saak??
•Hy moet nie windgat wees nie
•Hy moet kan opstaan vir wat reg is
•Hy moenie jou dwing om iets te doen as jy nee gesê het nie
•Hy moet nie irreterend wees nie
•Hy moet n mooi persoonlikheid hê
•Hy moet sy meisie altyd eerste sit
Ek ignoreer niemand nie so jy kan maar my whatapp... ????
Baie dankie????
Sandbaai?☀️
Makit saak????✨
Probss by die naaste eet plek???
Neeee ek single???
Don't reaally know him, he was with me in primary school but we didn't really talk. He seems nice tho!??
Heyy thanks mann! Eks seker daarvan joune is ook?? dm my?
DF Malan??
Haha ahh dankie?
Ah sys awesome! Ek en sy is chommas en ek en sy lag altyd lekker saam?
Tho??
Always happy☝?️?