profile img

LaRochelle

Lollie5647

Anything??

13 Replies

Hoekom jok jy vir mense om aandag te kry? ?

ek heti nodig om te jok om aandag te kry nie ek kn dt kry sonder om te jok....ps as j dt vimy wil se dm my en se vimy waaroor jok ek ngl....en j die een wat aandag soek en die dom persoon wat agter sy foon weg kruip en nie sy naam kn wysi....srry wag ek het ander mense wat vimy goed vra nie ng tyd vi kinder stront ni...??

Lollie5647 replied 2150 days ago

Deon

Hy ngl baje oulik en n goeie gesels maaitjie?

Lollie5647 replied 2150 days ago

Is jy jaloers op gerne?

Neee haar lewe nie so interesant om op jaloers te wesi... so jha ek nie jaloers op sulke mense nie danki vi die vraag maar kry volgende keer n beter een...?

Lollie5647 replied 2150 days ago 1

Hkm is ju enemy Bea?

Want ek en sy hou nie van mekaar nie en ons sal nooit so ek is okeyy

Lollie5647 replied 2150 days ago

My sissa ?
Kan nie wag om jou te sien nie❤ eriiiiin

Awwww sussa mis viju net so baje en j moet vroër huistu kom ek gan van my kop af raak j nu al te lank weg en missings raak net al hoe meer???

Lollie5647 replied 2150 days ago 1

Alethia ??? Wat dink jy van haar? ??

N mens met n verskriklike klein hartjie....maar met dai klein hartjie nhe het sy die meeste liefde om te gee....sy is oulik talentvol en beautiful....ek mis haar heavy baje?❤

Lollie5647 replied 2156 days ago 1

Jys bitter oulik my lolla kinddd xxx

Neee man hoor wie prt....jy die oulik een...blom love u en mis viju??

Lollie5647 replied 2156 days ago 1

Jy is n teef en het n moerse ego!.
Jys ook n Loner ,kan jy opphou aandag soek met jou "huil" siektes en K@K soos dit

Thnx Doné??

Lollie5647 replied 2170 days ago 1

Sien jy uit om nuwe mense te ontmoet?

Jha ngl baje....gan hierdie mense baje mis maar dis beter so...!!?

Lollie5647 replied 2170 days ago 1

Ht j n goeie selfbeeld?

Op die oomblik nie want meeste mense breuk myne net meer af...se slegte gud van my en ek gee al op so ek begin glo dt nu maar al?

Lollie5647 replied 2171 days ago

Jy is n baie spesiale meisie en ek hoop ons kan vriende wees . J moet so bly

Baje baje dnki j... Dm my asbbb?

Lollie5647 replied 2171 days ago

Dankie dat jy sulke pragtige gurl is?

Hahaha awww dnki baje DM my??

Lollie5647 replied 2180 days ago 1

hay hay blomie?
Bja bja dnki viju vriendskap eke waardeur ju rrg bja moeni dat daai bxtch ju af bring in want ily??

Heheh baje danki....j n beast en net j sal my verstan....ek is verskriklik liefe juw girla en ek sal altyd bly....love you?ps ek gee nie im wt sy van my dinki wnt sy is soos MacDonalds....haa bene is oop 24/7 so jha liefie jue girla??

Lollie5647 replied 2180 days ago 2