48
Replies
Ek hoor jy fok rond met my meisie
Of fok jou meisie rond met my🤔
Nog single?🤭😜
Dalk,dalk nie
Jah jou kont ek hoor jyt my meisie genaai
Norrifok wa hoor jy dit😂
Who is ur best-friend?
All my friends are my best friends
Raai🤤🍑
Seker weer alicia wat kak soek
Ekk is aĺles enn meeer as wat j ooit sal will he😉🍑dis wie ekk is
Lol😂nee rrg wie is jy
Stel jy belang om iemandd nouu te date of nii??
Sê my eers wie jy is
Jys soooo hott,🤤🤤wil jyy ni maarrr met my uitgaan nie??😍🥰
Wie demoer is jy
Het jy jou baard nou al getrim?😹
Nope😂
Do you love someone?
In what way?
K weet jy wil he k moet jouw dm,,maar het jy nog n meisie of nie??,
Dm my dan sal ek jou sê
Waar,,is die meisie wat jou kastig dan so lief gehad het??,
Dm my
Have you ever loved someone but can't have them
Of course
Kom kuier vir my 🙄
Who this?😂😂
Wat swot jy
BA regte met sielkunde
Wanneer is jy weer bietjie in potch🔥
Ek wens rrg ek was😂seker eers volgende jaar tho,maar ek kan kom kuier in dir meantime😂
Weet jy dalk waar ek pink ducktape kan kry😌ek het dingend voor Oktober nodig vir n taak wat ek moet doen😌
Eks amper dood seker builders warehouse sal hê 😉
So ek kn jouw maar Dm as jy single is🤤🍑🍆
Dm maar🤷🏻♂️Nie tesê ek gaan antwoord nie tho
Hou j vn iemand
Dalk,dalk nie😂🤷🏻♂️
Mis jy iemand
Baie mense ja
wat regret jy die meeste in die lewe?
Die kanse wat ek nie gevat het nie
Date my asb?🤭🤭
Wel sal help as jy my sê wie jy is😂🤷🏻♂️
Jys goeie geselskap tho😊Behalwe wanneer jy my greytick
Ek weet presies wie jy is😂😂
What are you studying?
Currently BA Law with psychology but I want to change my course
Jys nie te bad nie ek like jou geselskap 😏
Dankie baie,kan ek weet wies jy tho😂
Jouw page?
Wat daarvan?😂die naam van my insta is louis_ferarri_ tho as dit die vraag is
Confess my nou nè 😉
Sorry wattt?😂
Is jy gay of straight?
So reguit soos kan kom my bra
Gym jy?😌
Nie op die oomblik met lockdown nie,ma gewoonlik ja😂
Bois, listen. Die enigste koshuis wat regtig kak is en uitgehaal moet word is Overs👌. Die ou wat so moeilikheid soek, kom seker van daar af😉. Hulle weet mos nie wanneer om te gly nie 😹.
Preach 🙌🏻😂
Dis cute dat jou maatjies vir jou opkom,joke van die jaar😂
Braa los my net uit toe,soos as jy rrg n probleem het dm my net die sht raak rrg kinderagtig
Ek love Heimat💁🏻♀️. Julle is baie cool en chilled vibes. Haters gonna hate, brah💛.
Ekt so bietjie te kwaad geraak vir daai ou😂dis neti lekker as iemand jou koshuis wat jy butter baie liefde voor het sleg sê nie,ma dankie
Wie is jou chrush?
Dm to find out 😉
Dis okay om vir nudes te vra - as jy doen. Baie ouens doen dit en ontken dit. Die girl kan mos net nee sê. Soos wat is die big deal? 🤷🏼♀️
Nee,dit gani rrg oor vir nudes vra nie die punt is net ek hou rrg nie daarvan as iemand my accuse van iets wat ek nie gedoen het nie as ek het sou ek dit erken het dis net waaroor dit gegaan het😂
Ek hoor jy was die main pikkewyn op skool
😂😂nee definitief nie
En hou jy op om meisies vir Nudes te vra
En asb dm my ek vra mooi ek wil baiebgraag hoor waar het jy dit gehoor
En hou jy op om meisies vir Nudes te vra
Ekt dit nogi een keer in my lewe gedoen nie😂🤷🏻♂️
Jou Poes man,gaan naai eerder een van jou maatjies in die hol en hou jou bek. Dom fokken kont
Luister as jy nie iets mooi het om te sê nie moet diti sê nie,jyt duidelik issues so sterkte bra,ek bid vir jou
Dink jy nou jys groot om te se fokken? Nou wil j my kom lesse gee hoe om n kak naam uit te spreek😂😂of dit nou Gaaimat/Gaymat is julle is in elk geval n klomp tennisballe. En eks nie in een van die 2 nie😉
Luister bra ek kani help jys poes dom nie so sê eerder dankie ek help jou reg,en dis rrg kinderagtig om iemand oor n qoohme te wil kak hap so as jy iets te sê het sê dit eerder in my gesig
Lekker ou Gaymat!
Heimat word as hiimat uitgespreek fokken villager ma as ek moet raai wies die ratau is kak!
Who would you take a bullet for ?
Idk😂
What Mood Are You in Right Now?
Chilled
Who is your best friend ?
Depends
What's your name on instagram
Louis_ferrari
My vok louis lewe jy nog? Hoop jy geniet nog jou lewe en dra elke dag wit yeezys en date meisies wat so donker soos BMW vensters is. Groete - HSP Memes (aka jy weet wie)
Myy fok dog jys dood bra btw wat mak jy nou na die skool lewe en wit yeezys ja bmw meisies nee😂ek mis om jou kak te hap dit was lekker dae😂
VIEW MORE