142
Replies
Jy lyk super nice maar ons ken mekaar nie regtig nie en het mekaar net al soos eenkeer gesien, sad life😂😂
Asb soos stu my n dm😂😂wanna know who this is
Hkm is jy so nice sag geaart ek baie liefde vol ♥️♥️
Wieeeee isss dieeeeee😢😢😻😻asb dm my
Jy is n regte hottie en baie mooi ♥️♥️
Haha neee maar dankie jy😻😂asb dm my
Jy het 'n baie mooi persoonlikheid en is regtig mooi ♥️♥️
Wieeee isss jyyyy😢🥰asbb dm my
Jy is n regte nice mens en baie oulik en cute ♥️♥️
Awwww wie dieeee😻😻😻🥰🥰❤️assbb dm my
Het jy jou oog op iemand?
Hmmmm kan wees😌en kan ook nie wees nie😂
Het jy n crush? Indien wie?
Kos is my bae😻😻
Jys n loser, maar tog een van my beste pelle ❤️
Aww danki
Gunsteling kos, aangesien die loser verveeld is
Pizza??yumm yumm
Offff sushii?
Stilbaai weer??
En met "weer" bedoel jy?
Who this
Deksels genigtig, hoekom het alle vroumense soos n 100m wedloop weg van my af as hul my sien?
Want hulle weet jys te onfiks om hulle te jaag??
Jys n lozeerrreee
I know I know Marnel?
Wie mis jy die meeste
A special mensie?
Watse skool is jy??
Oakdale ??
Wanneer gaan jy weer Harties toe?
Uhmm ek wenie why?
Is jy en Antoinette ietsie??
Nope.....net vriende
Sal jy vir f14 gaan?
(female 14) (wat beteken dis n meisie van 14 jaar (just turned 14))
Sal maar moet uitvind ek weet nie????♂️
kyna is n kwai girl ???
Wies dit?
Jou vriende groep?
Nie rerig groepe nie??een huge groep
Hoekom praat jy nie mee met my nie
Wie is jy?jy praat seker nie met my nie?♂️maar dm my dan kan ons weer chat??
Hoe oud is jy?
N volle 17?
coottieee, shake dat b**tyy ???
??Im shakin
Jys super cute ❣️
Dankieee☺️dm my asbb
Beste quote?
Fight for what you wamt otherwise what you don't want wil take over. ☺️
Sal jy ooit long distance doen? Hoekom/hoekom nie?
Ja ek het al.... Want dis nie te se jou trouvrou sal in dieselfde dorp as jy bly nie?distance is nothing when someone means everything
Wats die jongste ouderdom girl waarvoor jy sal gaan?
Uhmm seker net soos 2 jaar jonger as ek of 3 jaar dalk??ek wenie
Have you ever been in a situation where you drank lots of water/soda expecting to spend the day at home, and your parents unexpectedly made you go out with them?
Yess???especially when we go surfing unexpectedly.
Gaan jy weer Harties toe volgende vakansie?
Neee ek weet nie?
Oo daai tyd toe jy jou reverse ligte sien in die venster en dog dis iemand anders??
Dit was vroeg okay??ek het to by gekom???memories??
In watter skool is jy?
Oakdale Landbou
Glo jy in love at first sight?
Ja??
Ken jy enige langenhoven meisies ?
Yess ek doen??why tho
Watse tipe meisie hou jy van? (looks en personality)
Looks pla my nie rerig nie, maar persoonlikheid - oulik wees.... Liefdevol... Lojaal.... Kan saam joke.... Sin vir humor... Daar wees vir my... Altyd posituef wees.... Lekker kan gesels.... En dan laaste.... Kos kan maak... Of lekker kan cuddle????
Jys mooi??
Aww dankie... Eks seker jys ook????
Hkm antwoord jy nie al jou qoohs nie??
Ek het dan nou?
Gaan jy oakdale bal toe ??
Nope?
Het jy al n valentine, as nie sal ek jou valentine wees??❤️
Nee ek het nie?wel dm my want ek weet nie wie jy is nie???️?
kayla ?
Baie oulike mensie??moet haar nog ontmoet tho
Jy en Miané??
Uhmm??nee ek wonder?my beste pel se meisie dalk... But ons is goeie vriende
A$$hole ?❤️
Jinne ek wonder wie jy is???jokesss jou drol?
Het jy n valentineod gaan jy iemand vra?
Nope het nie en ek weet nie... So biedjie moeilik as jy in n seuns skool is ???
Sal jy ooit terug gaan na haar toe??
Nee?
Mis jy vir Tahlia??
As n vriendin ja?
Wie was jou laaste vibe? Of vibe jy nou met iemand?
Dm my..... En nope vibe met niemand?
Hou jy van iemand atm
Nopes?
Vwhj?
?Uhhmmmmm...... Niemand?♀️
Van wie hou jy?
Noooobooddyyyy
Het jy al n valentine? Of beplan jy om iemand te vra- as ja, wie???
Ek beplan ja?
Hello hello ? Mis ons geselsies neh ❤️
Wie jy??
Hou jy nog van haar?
Van wie nou??♂️
Is jy en tahlia nog iets?
Nope?☀️
Hou jy van iemand op die oomblik?
Dm my??
ian en miane ? ?
Wat van hulle? ??
Wat het tussen jou en Tahlia gebeur????
Dinge het maar net nie uitgewerk nie.
Is jy n player of is jy actually lojaal??
Ek was al op gecheat en rerig seergemaak so ek weet hoe dit voel en ek wil nie he iemand moet dit aan my doen nie so hoekom sal ek dit aan hulle doen?☀️so ek verkies n lojale persoon en so is ek ook lojaal☀️?
jys desparate vir vriende ?
Nee wat??eks heel rustig as ek meer kry is dit cool as ek nou nie is dit ook cool????
broe jy word gespam deur dieselfde ou/meisie, jys gullible ?
Lyk dit enigsins of ek worry???
mh ja jy ken my ?
Dm my gou????
grootste poephol ooit ?? jokeeeess jys flippen cute, moet ontmoet ✨?
???Ken ek jou
wud u smash ? ??
Hoekom dan nou nie????
Jys cute? waardeer jou kak baie ❤️❤️❤️❤️
Awww as ek net geweet het wie jy sou ek jou ook waardeur ??❤️
waar leer jy hierdie vreemde tale ?
Google is my friend??
j'taime tu ❤️
je vous aime à❤️???
mis ons geselskap regtig baie xxxxx
Dm my❤️
Belowe owe hasie ore ? ken jy lihan se sê dingietjie
Hy het baie??
warre fk is fout mt ju hare ? grappi j lyk cuteeeeeeeee ?
Hahaha dankie???
ARE YOU AND THAT OTHER BOY TOGETHER? LHIAN SOMETHING
Wtf??no its my best Friend?????
ich liebe dich????
Ich liebe dich auch??❤️??
wtse vkke ht j
Bio
Ekon
Landbouteg
WiskG
Jys cute ❤️ ek mis jou x
Dankie❤️?but wie is jy?
Ek like jou nogal?
Dm my GROOT asb?
Is Ian en Miané iets ????
Vra vir hulle?maar al wat ek weet is hulle maak mekaar gelukkig?
ek verstaan nie, ek dog daar was iets
Dm my asb?
Ek verstaan jou nie. Soos glad nie
Dit vat talent??maar die mense wat ek wil he moet my verstaan verstaan my???
Jhooo ? ek missss jouuuuuu??
Awww?
Planne vir die vakansie? ??❤️
Yes yess?
yap so las haar
Wat van nee??jy kan maar probeer?
want ek hou van haar en gn 100% vir haar gaan sooo jah
Ooo nogal??
K Cool
jul. btr net vriende wees
En hoekom nogal??
Marnel ?
Vriendelike mensie en amtyd daar vir n mens??
Ek is soooooo bly ons is vriende x jys soos een van die beste beste dinge wat met my gebeur het vandat ek hoërskool toe gekom het ❤️
Ahh eks blyyy ek kon so groot impak op jou lewe he❤️?
nahhh ek wil net wt want ek hou nogls van jou van hrtnbs af maar idk soos ek weet by jou vorige qoohs het jy gese dalk dalk nie en let's be honest dis altyd n ja dan? as daar iemand is met wie jy praat//vibe just say now want dan sal ekke jw dm
Dm my ??soos asbbbbb
vwhj?
Dm my as jy wil weet??
danielle strydom!?
Cool mensie en baie vriendelik ??
crush jy op iemand?
Dalk?dalk nie?
Wats n skobbejak
Ek weet nie
Se jy my???
Yess squirrel wanneer gaan ons bietjie ons besigheid aan die gang kry pille moet petrol dra
Waneer ons al 3 bedank het by McDonald's ??
Waarvoor staan skobbejak?♂️my mamma wil my nie se nie
Jou mamma doen n goeie daad???
Waarvoor staan khomt
Inside joke???✌️
Hayyyyyyyyyy?
Hayyy jyy??
is jy reg vir n verhouding? of soos vibe??
Dm my dan se ek jou????
VIEW MORE