Visit this profile later to see if your question was answered.
Want ek weet nie wie jy is nie?
Baie dankie?❤️ eks seker daarvan jys soveel mooier?
Uhm ek dink nie eers daar is 5 nie?
Daars n baie groot kans dat mense vuil gedink het ja??
17❤️
Ja neh? ek dink rrg nie dis so interessant nie? awww baie dankie? dm my sodat ek tenminste weet wie die is❤️
Baie dankieee?
Ek het nooit gese ek is nie?
Dis te veel om te tik? so dm dan sal ek jou se?
Caitlin Bassett ?
Ek en Louw praat nie eers nie?
Is drie keer nodig??
Hkm vra julle die weer??
Ja ek weet presies?
Hang maar af??
Ek doen eintlik?
Hang maar af
Dis beter as ek nie doen nie
Sjoeee megs maar jys my inspirasie❤️❤️❤️
Jys sooo cute ?❤️❤️❤️❤️
Dit klink gevaarlik??
Welll jys bored?
Ek het actually baie?
Is baie goeie vriende?x
Dm dan vat ons dit van daar af? baie baie dankie?
Baie dankie maar eks seker daarvan jys sooveel mooier??
Baieee dankie? jys baie oulik❤️? rrg? Ek het eintlik daaraan gedink om oor te begin? maar dankie dat jy my inlig❤️
Baie baie dankie? die wereld kort meer mense soos jy x
Ek het jah?
Ayyyy my bestieeee?❤️❤️ Vaal moet nou net kom?❤️ oh jissss warries vir more? maar ons het darem n backup plan?❤️❤️ me loves you very muchhh?❤️❤️
Baie dankie? ek was agter die boeke?
? duidelik verstaan jy nie so mooi hoe dit werk nie maar reg so??
Weet nog nie?
Nee hy en Chanelle is ietsie?
Nee wat?
Awhhh megs?❤️ ek mis jou ongelooflik baie❤️❤️?
Ietsie soos dit ja?
Dm?
Ons moet vinnig weer n pizza date he??❤️ lief vir jou ook?
Awww jys cute hoor?❤️ ek is so bly dat ek mense in my lewe het wat my so kan opbou?❤️ julle is die bestes❤️ eks ongelooflik lief vir jou?❤️
Eks seker daarvan jys die mooiste mensie wat ek ken? jyyyyy is oulikkk❤️❤️
Nee skiesss ?
Hierdie beteken ongelooflik baie vir my en jys een in n miljoen? baie dankie vir al die ondersteuning en dankie dat jy so ongelooflike persoonlikheid het?❤️ asb DM my sodat ek presies kan weet wie jy is? xx
Ek is so geseend om n maatjie soos jy te he❤️ ek weet nie wat ek gedoen het om jou te verdien nie maar eks ongelooflik dankbaar om jou my vriendin te kan noem☺️❤️ baie dankie dat jy my so baie ondersteun❤️ eks ongelooflik lief vir jou en ek se elke aand dankie vir Liewe Jesus dat hy my met sulke amazing persoontjie geseen het?❤️❤️❤️
Almal kan hulle eie opinies he maar ongelukkig weet ek wie en wat ek is en n slet is nie een van hulle nie?
Leila Nortje❤️
Ek het al baie foute gemaak in my lewe en ek is opreg jammer as ek jou seer gemaak het maar eks seker daarvan jyt ook al n fout gemaak? Maar ek is n persoon wat bang is om seer te kry dan maak ek die persoon seer en ek het daaraan gewerk maar niemand is perfek nie... Ek is rrg jammer as ek jou enigsins seer gemaak het en DM my dan kan ons goed uitpraat⛅
Baie dankie? eks seker daarvan jy is net so mooi?
N baie spesiale mensie⛅ Dm?
Ek wens ek het geweet wie jy is❤️
Hoekom is jy so oulikkkk??
Ek haat haar nie? sys eintlik baie oulik?
Dit klink soos n plan? en dalk gaan ons dan so bietjie nicer wees met daai kleintjies?❤️❤️
Net om hierdie van n vreemde mensie af te hoor is amazing? jy is n ongelooflike persoon as jy mense wat jy nie eers ken nie so goed opbou
Ek wil net vir jou se baie dankie vir die oulike boodskappie
Lorraine??
Wel ek hoop maar vir ky part dat dit n kompliment is?
Nee nee nee? glad nie?
Dit is nogal lekker?
Sys die oulikste persoon wat ek al ontmoet het ? sy het n sagte hartjie en n great persoonlikheid ? sy weet altyd hoe om iemamd te hanteer en jy weet altyd waar jy met haar staan❤️
Nie te ver nie?
Jys die een wat agter n foon wegkruip en anoniem bly maar ek is fake??
Hkm moet ek net een beste vriendin he?? Ek en mienke is leila se beste vriendinne en esme en leila is myne so ek weet nie wat die probsleem is nie? Verduidelik my waar ek dan verkeerd gaan?
Wat het dit nou met Ivan te doen?? En daar is niks om vir Ivan te se nie?
Om eerlik te wees weet ek self nie?
Sjoe maar jy??
Net Juané Gouws❤️
Hulle is nogal oulik?
Ek hou van almal in my groepie? hulle is die cuteste mense op aarde?❤️
Het nie een nie dankie tog?
Baie dankie ek waardeer dit rrg baie☺️?
Ek sal nie weet nie want ek weet nie wie jy is nie? maar baie dankie☺️
Ja sys baie oulik☺️
Ons is nie saam nie? ons is nog net iets
Thx??
Ek mis jou ongelooflik baie❤️ jy word ook net mooier by die dag?❤️xx
Hoekom is my lewe so interessant vir jou?
Die is baie oulik☺️❤️
Nie op die stadium nie?
Baie dankie? DM?
Ek weet nie waar jy aan Wrmand kom nie maar oraait? ja ek en Ivan☺️
Sarel**? hys n baie goeie persoon? en hy gee baie goeie advies?
Oh jis nee ? ek gaan my gat sien? kon hulle ons nie vroeer se nie??☹️❤️
Jy is te nice? ek dink jyt die verkeerde persoon hier beet maar baie dankie❤️❤️
Ons was? dit was moeilik om hom te laat gaan maar dis vir die beste? ons is nou maar net goeie vriende?❤️
Pizza is tops??
Awww fank you? eks seker daarvan jys mooier??
Ons is?
Mienke is n amazing persoon? sys een van die beste vriendinne wat enigiemand ooit voor sal vra? ja ond het vas gesit maar ons is nou weer okay? en eks baie bly daaroor want ek weet nie wat ek sou doen as ek haar as n vriendin sou verloor nie❤️
Dm my as jy rrg wil weet?
Ek weet nie wie jy is nie maar baie dankie? eks seker daarvan jys net so cute?
Daar het net iets in die pad gekom? maar eks besig om alles reg te maak??