69
Replies
Aluska ek en jy ? ?
Well daar is kla n special iemand
Maar wat van jy dm my asb??
"Poplap"
Kon die bra regtig nie iets beter gekry het om te sê nie!? ?
??neh...
"Dis hoekom ek bid"
"vir die regte een"
??? ons almal weet wat jý op jou knieë doen poplap
?jy sal mos weet wat ek in my vrye tyd doen nehhhh?
Onthou gewoonlik as jy mense so uithaal is JY eintlik die een wat n probleem het thooo??so ek stel voor kry vir jou n GOEIE sielkundige, want jyt dit werklik nodig ??jyt issues TE ERG!!!
Al wat ek kan doen is lag.
Ek kom ni sondag kerk toe ni?
Ekt jou gemis
Aluska x
Daarling ons gaan moet kuier
Jys elke dag in my gedagtes x❤️
Asb ons moet maar eers moet ek weet wie jy is x
Sien. Jy my ooit raak?
Dm my skat xx
Jy is n engel gebore sonder vlerke!
Jy is asemrowend??
Too bad jy sal nie met my praat nie tho☝️
Dm my dan net??
Dankie thooo xx
Ek hoop jy kry n ou wat minder suip??
En nie so aggresief raak as hy drink nie?
Dis hoekom ek bid ❤
Vir die regte een. ?
Kyle was soo messed up vandag met jou
Is jy even oky Aluska
Eks 100% oky danki x
Het jy iemand in die oë
?dm my en vind uit x
Ek hou nogals van jou ma ek weni of daar iemand anders is ni
Wat van dm my toe ??
Kan ek jou nommer kry ???
Uhmmm
Nee skies gee nie my nommer uit vir mense wat ek nie ken nie x
Oudste wat jy sal date?
Die ou moet net 3 jaar ouer as ek wees.?
My kerk meisie
Jys soo special vimy
Ek wens ek kon net voor jou staan en vijou se hoe baie jy vimy beteken, maar eks sooo skaam. Ek kan jou rerif nie eers face nie.
Gawshh?
Just do it ??
Aluska
Jys special
Welll dankie??
Hoe kon kyle jou net los
Dinge gebeur vir n rede.
Jys $exy verby
Ek kan net droom om so mooi meisie te kry soos jy
Ons ken mekaar mah idk if im your type
Dit voel so goed om vir jou hierdie hier op te kan se
Ek dink ek sal een dag tho x
Ma jys soo mooi❤️❤️
Well ,, baie dankie ek waardeer ?
Nou hoekom kan jy my nie net DM en dit dalk vir my sê nie.
Ek sou dit meer waardeer het as ek weet wie jy isss xx?
Wag hoe werk die
??? dm my
Jy het so oulike smile
Wel baie dankie ??
Hoekom het jy jou vorige skool verlaat???
Dm my dan vertel ek jou ?
Jys pragtig
?
Baie dankie ?
Dm my bietjie toe...
You are my source of happiness
I love everything about you
You mean the world to me
Jys oulik hoor en ek like jou baie
??
Sjoe sjoe !!
Wat van DM my sodat ek weet wie jy is x
Beste verhouding?
My heel laaste een was my beste verhouding sover x
Jy en Kenneth???????
?♀️
Alushhh my goodnesss
Jys mooi?
Wat van dm myy x
Baie dankie?
Mooi beskryf jou nie?
??baie dankie
Dm my xx
Ek soek jou
Sit aan die lig dan help ek jou soek?
Is jy en Kyle uit
Ja ons is x
Jys mooi??
Dankie baie ??
Beeldskoon??????
Dankie dankie xx
What makes you happy?
Kyle Mc Ivor ?❤
Jys n beaut? ek weet ons het al gefight en alles maar, mens kan nie kwaad bly vir ewig nie❤️ So ek hoop al die beste vir jou, vir 2018?
Baie dankie ek waardeer dit opreg_❤xx
Dm my bietjie?
Why did you and you're ex break-up ?
?Becuase God have a better plan for me..
Is da n meici in juw skool mt die naam van Deonne in gr9 ?
Uhmmm ?
Ek ken glad nie die graad 9's nie xx
en j en Kyle doen pas mooi saam?
Baie dankie ?
Dm my bietjie
Kyle is joune babe?
Julle pas vrek mooi saam❤
Baie dankie??
Ek waardeer so baie x
Amazing mens!*;)
Fanxxxx jyyy?☝?
Jou ou is sooo gelukkig ☹️
Wens ek was hy?
Sou jou die gelukkigste meisie ooit gemaak het !!
???
Hy maak my baie gelukkig dankie...
Jys soo mooi!!!?
Weeni hoe kan mense jou soo lelik uithaal nie☹️hulle is net jaloees op jou❤️
Baie dankie xx
Waardeer dit baie ❤️
Dit is as sy ooit n bra dra *LOL*
Meisie, dude wie ookal jy is...
Ons almal weet jyt dalk probleme by die huis, moet dat nie ander mense seer maak nie gaan sien eerder n sielkundige ?
Cuteste verhouding ooit??
Uhmmm?
My laerskool verhouding graad 5??
Nou is dit net Lang verhoudings en beplan om met die persoon te trou??
Wats jou bra size ?????
Ooo my goodness??
Dit het nie rerig iets met jou te doen nie?
Jy is pragtig?
Baie dankie??
Hoekom is jy uit jou vorige skool uit?
Want Vivo is nie n lekker skool nie??
Joh maar ek het nog nooit iemand ss jy gesien wat aandag die heeltyd soek. So in rr het jy niks beter om te doen as om heeldag whatsapp statusse op te sit
??
Okk umm!!
Het ek ooit jou opinie gevra???
En sien jy enige worry in my oë??
Nopes?
So jyt eintlik net jou tyd gemors om my te qooh!!?
Ouer ouens?
Umm soos 2 jaar ouer ?
Jou mooi mensie
bly wie jy is
oulik verby ?❤❤?
jy weet wie is ek.. ??
Dankieee girlla❤️
Jy sê jys n model op jou bio? Maar waar is die model fotos?? Ag jis huw op lieg man jys nie n model nie ky wens jy was
?if you think sooo
Dalk moet jy ophou om ander mense sleg te sê en bietjie aan jou eie selfbeeld werk!!
Jaloesie is n siekte!!❤️
Jou mooi mensie
bly wie jy is
oulik verby ?❤❤?
jy weet wie is ek.. ?? t_e_r_s_i_a
Dankie girlaa__❤?
Love you and miss you!!! Don't let anybody bring you down?❤️
??
Ily!!!!
Lief vi juw❤?
❤?tenminste weet ek wie jy is
Sletgesig??? regtig wie sê dit ooit? ?
Jy is alles behalwe??
Jy is pragtig binne en buite vriendin?✨ Tashi_2001
Mense wat n "sletgesig" is se dit vir ander__?
Baie dankie friends
Love u 2 much❤❤❤
I think your gorgeous and pretty... Never change and stay this way forever and ever.
Fanxx you Soo much__❤?
Player!!!!
?? en hoekom is ek n player??
Sorry maar ekt nie jou negatiewiteit nodig nie__
Want wie is jy on my te oordeel??
En gelukkig weet ek dat ek nie n player is nie!!
Gewoonlik is dit die een wat n player is wat ander mense uithaal daaroor!!
Lekke aand vir jou en mag ONS PAPPA GOD jou seën❤
Het jy iemand in die oog?
Miskien,miskien nie?
Verlief op enige iemand?
?miskien miskien nie__
Sletgesig
It takes one 2 know one___?
Moooiisste!❤?
Lief jou suuuppeerr baaie!❤ Tashi_2001
Tashiii??
Dankiee girllaa❤❤
Maar ek leer by die beste??
Love u so much
Is Marisa jou niggie?
Jul is glad nie dieselfde nie
Ja sy is??
Ok enn__
Jou punt is??
Wie het gese ons moet die selfde wees?
Wie is jou close vriendinne?
Ekt teveel__?❤
wi is ju crash...... of skelmpie
?__
Aluskaaa*!!☆
Jys vreeslik amazingg hoor*!!♡
Bly net wie jyy is*!!• honeyy.bunchh
Fanxxxxx♡•
Hoor hier ek isni lelik ni maar jy sit rr aan met daai opbreuk van jul verhouding en al daai liefde en kak dis net aansit
Luister weeni wie jy is nie maar Dm my bietjie toe__
Net so tussen my en jou my ummm sake het absoluut niks met jou uit tewaai nie oraait?
Wat is die grootste ouderdomsverskil wat jy aanvaarbaar vind in 'n verhouding?
2 jaar__?
VIEW MORE