50
Replies
Jys n baie mooi meisie??
Dankie?
Ek ken jou glad nie en eks bietjie ouer as jy, maar ek moet sê. Jys die mees ongelooflikste mooi meisie wat ek in n lang tyd gesien het. En dis net in foto's! ?
Baie dankie?
So se my wat is jou droom date?
Was nog nooit op 'n date nie ? seker net iets plain ...
Watter skool is jy as ek mag vra?
Bellville ?
Here's a scene from my perspective. I'm hanging off the ledge of a tall building. All I feel is my hands clutching the edge. I see you standing above me on the ledge.
What will I see you do to me next?
Well I'll probably try to help you?
Ek hoop nie jy raak nou n slet omdat jy en M uit is nie !
Wie is dit? As jy my ken sou jy nie dit vra nie ...nou weet ek wat jy dink van my wie okal dit is ? ?
Het jy iemand in die oog
Nie rerig nie?
Iemand ini oog..of kan jy nie ophou na my staar nie??
Dm
If you could reach into any movie and pull something out, what would you take?
A golden ticket from Charlie and the chocolate factory ???
Top 5 oulikste meisies in jou klas?
Daar is meer as 5?
What's an instant turn off for you?
Mense wat op sosiale media probeer voorkom as iemand wat hulle nie is nie??
Is jy en M ng saam?
Jip ❤
Jy is beeldskoon en het DIE beste persoonlikheid !! ??
Dankie anonymous??
Jy's beeldskoon!
Dankie??
Hoe bly jy so maer?
Dis net in my gene , ek eet baie chocolate??
Lol asking for a beautiful girls number doesnt necessarily say s*ck my dck?maybe I would just like to be friends with a beautiful girl,, buuut nvm.
?
gaan jy & migeal yt ?
Ja ☺
Spicy chicken??? ?
Mmmm ?
Jy en M gaan mooi baby's maak?????
Yayyy???
Het jy jou pienk jassie by pick n pay gekoop ?
Nope
waar wil jy eendag bly?
By migael
Pretty woman
???????
Walking down the street?
Hoop jy en migael trou
Defnitief?
Mars op jou ken?
Sh*t happens??
Hou jy daarvan om soos n weeskind te lyk ?
Ja Kayla Hickman ek doen ??
Like die hippie style?
Dankie ?
What colour underwear do you have on wright now
?
birthday?
24'th of August?
I think that you are so gorgeous can I please have your phone number
Have a boyfriend☺
ek wil jou beter leerken?
Ek dink nie jy kan my nog beter leer ken as dit nie?
wats met julle mikrogolf ??
Lig geblaas..ken jy iemand wat dit kan regmaak? ??
jy maak lekekr broodjies?
Dankie Caitlin?
Hoekom het julle vir julle ander vriendinne gese dat julle nie saam hulle kan fotos neem nie (vir winterbal), omdat julle dan nog julle hare/make up doen , maar toe gan neem julle fotos allen saam???? Julle kon net vir hulle die waarheid gese het...
Ons het n dag voor die winterbal eers besluit om fotos te neem ...
Jy maak afrikanse periode nogals baie te veel lekker?
Mmmm wies jy ?
Why do you choose your boyfriend over your friends?
Jys seker elke dag om my ? Of naby my ... ek kies nie hom oor my vriende nie dis net hy gan volgende jaar weg en dan gaan ek speit wees dat ek nie meer tyd met hom spandeer het nie ...
Do you have a boyfriend?
Yes
Dankie vir al die naskool kuiertjies en toastbroodtjies met dik gesnyde kaas.?????
Plesieeeer Beukman xx gaan dit mis .. dit was nie dik nie ! Daai was soos een keer
Aweeeee bruhhh ??
Hello ?
What are you tired of seeing on social networks?
Fake people
Who is your best friend. If you have to choose
Closer friends ...not really a best friend anymore
VIEW MORE