Visit this profile later to see if your question was answered.
When I don't want to eat and I laugh a lot and get butterfliesssss?
Dunno.. depends, cuz I'm quite outgoing, so normally I go for outgoing guys... but there could probably be an exception
Cuz I know that God is always there for me, even when people aren't
Definitely a few
The direction cars wheels turn when you drive... and how aeroplanes can move forward??
Hopefully changing soon.. but yes, no one now❤❤
Elle ????
Heytohh??
Thanks❤ eks seker jys ook?
Party dinge is moeiliker om te vergewe en almal doen dit op sy eie manier, wat belangrik is is dat jy moet vergewe... se jammer vir die persoon, jy sal beter voel??
Niemand, promise.. het van iemand gehou in desember, maar nie meer nie
Nicky, Jami, Nicola, Hendrik, barend, jurie, simon, Marco, emilio and hannah where we were for vacay
Light blue mini van?
Time heals❤ bid daaroor
What a legend? seriously an amazing guy. Great vacay guy??
Zerooohhh
What if? op 'n minder diep level, sou ek seker se die outjie waarvan ek hou
Jammer, ek kan nie altyd almal na als nooi nie, en ek het soveel verskillende vriende.. jammer? eks rerig jammer as ek jou seer gemaak het
Eks ook hartseer as jy so dink? maar ek vind dit moeilik om dieselfde te bly en om myself te probeer vind? jammer, ek probeer rerig hard om constant te bly, en ek dink ook ek het die afgelope paar maande te veel verander, en ek probeer weer my ou self wees
The way I'm not seeing the guy I like much anymore??
Ek mis ook laerskool, maar ek dink dis rerig baie belangrik om te besef dat dit verby is. Jy is nou in hoërskool, so jy kan net sowel die meeste daarvan maak.. ek weet ook dat alle verhoudings nie oppervlakkig is nie, jy moet net die regte ou/meisie kry.. as mense jou hart breek en nie jou as 'n prioriteit maak nie, dink ek dis hulle fout nie joune nie.. kry positiewe vriende en omring jou met hulle en neem deel.. hoërskool kan lekker wees❤ dm my dat ons nog kan praat asb❤
Guy from me before you? and all the perfect moments... or the background music?
Wil jy he ek moet verander? Of die persoon wat jy wil he? Sorry, maar ek is wat ek is en sal nie verander nie xxx❤
Oh. Okay, so eks rerig goeie vriende met baie ouens, en ek chase nie baie ouens nie. Maar ek sal NOOIT myself verander vir 'n ou nie.. die regte ou moet my aanvaar vir wie en wat ek is.. ❤
Okay, so ek dink ek het my vriende reg gekies en ek weet wats reg en verkeerd en sal nie beiïnvloed word nie.. Okay ja, ek wil rerig baie graag SR wees, maar ek kies nie my vriende om SR te raak nie.. as ek dalk eendag lucky genoeg is om SR te word, sal ek graag wil he dit moet oor my persoonlikheid gaan en nie my vriende wat ek gekies het nie.. ❤❤
On a rollercoaster that only goes up my friend?
Oh okay dan is dit fine? jy kan my dan net als wat jy wil se qooh, ek sal ant xx
Ja sure! Any time, dis @lynnmari.brooks
Mense is nie perfek nie, en ek dink mens moet met aanhou om vir mense van jouself te gee, selfs al gee hulle nie terug nie, want ek dink dis hoekom daar nie net een mens op Aarde is nie. Probeer met die mens praat daaroor, en as dinge nie verander nie, dink ek jy moet dalk daardie persoon uit jou lewe probeer hou.. die regte mense sal rerig tyd maak vir jou as hulle omgee en eks seker hulle sal jou waardeer.. net my opinie, maar ek ken nie die situasie nie.. ? hoop regtig dit help.. dm my groot asb, ek wil nog help
Ek dink mens moet omgee vir ander en hulle help, en dan dink ek moet mens lewe in die oomblik, seize the day... have courage and be kind xx
Niemand op die oomblik
Hey, wies jy? Eks seker ons kan 'n plan of twee maak???
Sorrie! Dm my dan kan ons deffies die vakansie gaan???
sorry..
Oh my word, jys so cute. Jys rerig sweet. Dm my, dan kan ons chat?xx
Auw thanks❤❤
People bringing me down
Eh, I play a bit of netball. I go jog a lot though.. ❤
Positive people and all the good in life❤
Super great girl. So kind and funny. Love her ❤
One of the best ones yet✌
Yass??☝
Thanksss, jy ook❤❤
?? nie gedink mense het daai gesien nie? wie is jy? ???
?? well okay?
Oh my word. Jys so cute. ? weet nie wie JK is nie though? asseblief dm my❤ dan kan ons kyk
jammer mamma?? ek kan dieselfde vir jou vra
'n ou. ?
Okay ernstig sal ek graag 'n mooi hangertjie wil he. Practically enigeiets wat cute is
By hom
Slaap. Hang seker af watse kos though
Hang af van my mood??
Juf Duminy all the way bruh
Kind, charming, good sense of humour and loving.. and he should really care about you. Weet nie hoekom ek in engels geantwoord het nie, maar ek gaan nie nou dit vertaal nie. ??
None of the above?
Yaa?
Nope?
Dink nie so nie
Sinonieme
Who cares, jyt jou eie stage?
bad personality or style
#batpire sal gebeur
If money grows on trees, why are there banks in the first place?
Hang af wat die doel was
I will travel and buy all the things I've always wanted. Then I'll give to the poor❤
? mens spel dit Ingeborg, maar anyway sy is nou vir jou 'n vriendin. SUPER funny en nice en als wat mens voor soek in 'n vriendin. Super baie liefde vir haar??
Super amazing ou, great vriend?
?aahh, dis oppad
Such an amazing girl❤ she's real good?
ek is so Sannie vir jou ook?
Een ?? en dit was maar flou?
Ek kan, ek moet net net nie??
Seker maar? jys randomm
True dat ✌
Are comming down the stairs?
Uhm, die babatjie??
My maatjie.. wat wil jy weet? ??
??no not at all. We're really just friends, nothing more. Promise❤ besides both of us know who the other one likes and it's not each other.. And don't feel left out??
Just do it? or to embrace the moment❤
Elke dag is vrydag??
Nope. Just vibing? you make me so curious?
Yes???
Uhm okayy?
Jy sal my eers moet dm maar dit klink nie sleg nie??
16. Maar helfte van hulle se maatjie is weg? so kom ons se 12
Vakansies soos 9h en skool 6h?
Sodra ek oud genoeg is❤