32
Replies
Liefde??
LIEFDE? Wowy.... Bestaan daar so iets
Met wie is jy matriekafskeid toe? A k a wie was jou date?
Hehe ek was saam soo ane ou... =D wat baie nice is whyyyy???
Sjoe, jyt mooi gelyk met die metriek afskeid. Baie gehou van jou hare, rok was net so mooi :P <3
Awww baie dankie =D
Jou mal ding jy moet lekker eksamen skryf hard leer hou moed dis die moeite werd jy sal eendag alles raak sien wat jy nou doen
Mal nee nee! Ek weet dit nou nie meer lank nie... Is al behoorlik gatvol hoor! Mar baie dankie =D jy is n ster! Xxx
As 1 van ju vriendinne n spinnekop in hle huis het..wat sal jy doen =D lag,of langs ha staan en saam lag...en dan gan wegkruip :|
Loll nie een nie as da n spinnekop was sou ek hol nie lag nie...
Wie is jou HEEL beste vriendin as jy net 1 moes kies?
My heel beste vriendin? Well ek kan nie regtig kies nie al my vriendinne is baie spesiaal vir my en almal is uniek op hul eie manier en elkeen het sy foute... Maar ek kan 2kies waar mee ek glad nie sonder sal kan gaan nie.. Apie en antjie... <3
Hellllooooo my Mickey Muis!!!!Dog ek kom los ook maar n kamstige "geheime" boodskappie vir jou!Jy is n fantastiese stukkie mens en ek is bly die Here het jou oor my pad gestuur!Bly so awesome,pragtig en positief!!!Lief jou my Mickey Muis xxx
Aww dis baie sweet van jou! =D jys een awsome pĂȘl! jiss en blerie snaaks! Thanks vir jou amazing vriendskap en geselsies pouses! Stay cool!! (Hug) xx
BllllllaaAggHhhh JOU awesome persoon eeeggghhh JY is so awesome JYS kwl grrrhhtrr so lief vir JOU my neusie!!!
Love you my awsome susie hehe jy is soooo awsome!! Dankie vir aaaalles!!! Xx
Magriet wil jy se*
Wat se??
Moregrove!!!!!!!!!!!!!!!!!!
!!!!
Hehe jaha het goeie tye daar =D
Geniet jou daggie Grieta
Dankie jy ook!!! <3 xx
Wat is die beste ding vir jou in n ou? M.swart
Hoe bedoel jy ?? Uhh Seker sy persoonlikheid haha :) ek weet nie....
Hayy my litchi pit!?haha as ons 1rs begin so pwaat oor appel en nartjii pitte nhe X_X jys so n weirdo,ma I still luvvies u! :D bja danQ vr ju mal vriendskap en dat jy altyd da is vmy!Oo en,muni oud word nii,word stout :p
Haha jaaa stoutgat!!! ;) mis jou baie sjo...... Ooo en my nartjie put (ek is) liefe jou! Bly atyd so pragtig :) xoxo [HUG]
Ons praat nie jys nie. Maar is crazy oor jou! Dink jy sal geshock wees as jy weet wie!! So ek sal liewers niks se nie.. Net dat jy rrg een sweet meisie is! M.swart
Uhhm nee ek sal nie geshock wees nie! Wie is jy? Wel dalk moet ons bietjie begin praat? En ek is seker jy is ook n sweet persoon?? Of ek weet nie...
Jou mal kind ;) M.swart
Ek mal nee wa.. Hoe ken jy my dan =D dit is jullle wat my so mal maak!!! Xx
Ey... Jys heavy Nice meisie!! Sien jou altyd smile hoe kry jy dit reg? Xx
Aww dankie seker jys ook n nice mensie.. Well n smile is die mooiste ding wat n meisie kan dra!! Try dit!! Dit sal jou beter laat voel... Xx
Hey jy is super hot
Baie dankie ;) xx hehe (Hug)
Elooo iemand wt naby jo sit was hieso :) xxx
Hehe naby my sit? Lolz...
Heyy buggi* bja danQ vr ju amazing vriendskap! J is rrg n awesm pel en koni vr meer vra nii! Hoop ons ng bja memories saam wat ons oor kan lag op ons ou daggi* :p raai raai ;)
Hehe apie ;) weet presies wies die!! Liefe jou ongelooflik baie! Jiss jys een snaakse mensie hoor! Bly so pragtig!! Xxx
Te he he he my bud loves you
Tehehe ny bud loves you more*
Liefe juw susa sien jou so min mis jou baie wens ek kon meer tyd saam jou spandeer onthu liefe jou vir altyd elizabeth! (Neitjie)
Jaha susa so min jong! Mar bly nog altyd lief vir jou! Bly altyd die awsome mensie wat jy is Neia. Jy met jou klyn hartjie en groot glimlag!! (Hug)
Elo tinkerbel :D bly so amaZing liefies jo bja my maiQii :) x
Liefe jou ook my maaiq (hug).. Xxx
Jy is hot verby !!
Haha mmm hot se jy!!! ;)
Hey j hoop j gniet jo B-day
Aww thanx baie sweet van jou! Wie is jy?
Van wie hou jy?
Vra my oor Bbm toe :) x
HellLlllllllooooo SuSa!!! Wmj
Eyy ;) hehe ek chill jong is so bly dis vrydag sjoe! :D nj??? X
Heyy juw ouLiike kindjii :) wiL net dankii se vii aL jOou omgEe en vRiiendskAp .. loviiZzz juww .. :)
Dis mos wa voor vriende is of hoe ;) thanx vir jou ook... :D
Hey hey*:p ek love juw my MAL maiq some bjaaa. Jys di beste vriendin wa voor n mens kan vra. j rrg amazing maiq <3 Hahahaha lol da niemand wt sulke CRAZY memories kan mak sos ons 2 ni :p =D Ps Anneke was hier* =D :p xx luv u
Ag MOEDER my oulike Crazy blommetjie jys adorable!!! Lovies u lots vriendin.. Thanx vir als... Jys awsome :D
Hey magriet:) jy hewi oulik:P guess who?:D
Haha mm ek wonder se my toe...
Sus,onthu jy magi n bf he ni neh :P want wat dan van my :D hehe liefe jou sus
Haha ja boetie nhe;) lolz liefe jou!! Xxx
VIEW MORE