86
Replies
Jy enn Kevin iss soo oulikk saamm
Aww baie baie dankie
Wies die special ou ?
Kevin natuurlik🥰
Ekk kani glo jt hom gekiesi
Wel daar sou groot fout met my gewees het as ek hom nie gekies het nie😅
Jy is soo n amazing dameQii. Ek wens ek was daardie gelukkuge ou.
Dankie baie, ek waardeer dit
Can I have your number ??
Nahh I'm good
Is your daddy a baker, cause you got some nice buns😗😗😗
Uh ORAAITTT😂😂😂
Hou jy rerig van hom ??
Hom ? Jy meen Kevin ??
Jy en Kevin is so cute saam
Dankieeee🥰
Ek jou vandag in PnP gesien
Kort rokkies, lang hare en bene wat oop is, alles nog dieselfde
Naww siestog🥺ek voel jammer vir jou hoor😂😂😂
Soooh jhy en ou Kevintjie hê😏
Oh yes
Wies die ou in jou lewe😏
Uh... dm my dan se ek jou
Ek is bly jhy en H het nooit uitgewerki want jhy lyk bja gelukkiger
Dankie baie.. en elke ding gebeur maar vir n rede
Is sy rerig swanger ??? M ???
No ones business
Wat soek jy in n verhouding
Soos ek voorheen gese het.. Lojalty is key😉maar natuurlik moet die ou ook snaaks wees en n awsome persoonlikheid he.
Ur insta id???
Can we talk there???
Nahh I'm okey... thank you
Jys mooi gebou
Baie dankie
Hoe gaan dit met jou en K😏😏
Good dankie dankie
Mag ek juw mar n mamma maak🤤😏
Uhmmm wat van... NEEEE
Beste vriendin ??
Mackayla😱❤
Oudste wat jy Sal date
3 jaar ouer as wat ek is..
In wiskunde is j beatiful as j so hard werk. Ekk like as j jou bril dra
Maybe moet jy oplet en minder vir my kyk.. maar dankie hoor🙈😂
Ek is innig jammer oor wat ek aan ju
gedoen het. Ek weet ons praat nie meer nie maar ek wil net vi ju se dat jy soveel meer verdien was wat ek vi jy gegee het
Ek waardeer dit, alles gebeur vir n rede, plus alles het perfek vir ons uitgewerk soos dit moes.
Op wie het jy n oog ??
Daais my geheimpie
Wie is jou beste vriendin
Mackayla
Ekk sal juw poes met n gholf stok
Naww.. dis baie cute van jou om te dink eks bang😘
Jy's poessss cute
Uhm Thx
Dis weer ek, hkum het jy nie gedrink saterdag niee ?
Seker omdat ek nie wou nie ?😂😂
Ek het jou Saterdag duk stukke gecheck by di kuier. Cute + n lekker A$$ + funny ook. Wat meer kort n ou ?
.....
Ek weet jy soek nie n verhouding nie, ek wil net se jys fokken oulik en ek huw regtig bja van juw. Jys by ver die beste
Dankie x
Wat gebeur met jou en Heino ?
Ehhh..
Hoekom sit jy nooit goed op jou sts nie ??
Ek wil seker nie ???
Dis nie moii hoe jy tekere gan nie
shtttttt, amper gee ek om😱
Jys baie nice en ek sal like om met jou te cht
Dankies, Dm my
Is jhy en Kevin saam ?
Nee ons is nie
Jys n awsome mens x
Awwh dankiess x
Have you ever been on a trip where they pulled over at the roadside for the boys to pee and the girls had to wait in the car/bus?
Yes
What would I do without you girla❤🌸
Selfde hier🌸🤗
Jyt n mooii lyffie xx
Dankie ?😂
Jy is soo soo mooi nigga. Jyt die mooiste hart en dankie dat jy altyd daar is vir my. Ek is sooo dankbaar vir jou❤
Liefde x❤🌸
- L
Awwh liefde vir jou ook girl❤🌻
Ek wonder of jy nog in my lewe gaan wees oor 10 jaar
Ons sal maar moet wag en sien🌸
Stuur my jou nommer toe
Maar ek weenie wie jy is nie😂
Jy en jou blerrie kaas😏😅
Kaas is blerrie lekker okeyy😂😂
Jhy is n teef en ek like jou nie
Wel niemand het gese jy moet my like nie..😉
Ek sien jou amperQies
Yass nehhh
Jy gee my altyd die beste raad, dankie sis
Awwh, nie presies seker wie jy is nie maar dis n plesierQii
Wat is jou tipe ou ?
Wel.. Loyalty is key
Wat het tussen jou en Colyn gebeur ?
Dinge net nie reg verloop nie dis maar al wat ek kan se...
Lyk of jy lekker kan soen
Uhmmm... okey ???
Het jy al dagga gerook
NEE😧
HIS LOSS NOT YOURS
Ohh yess😂
Jy maak n 21 jarige chick omtrent stil
Well done xx
Well.. dankie😂
Eyy skool begin amperrr. Ekt die lekker Afrikaanse periodes gemis! Al is ek nogsteeds agter met my werk😳
Shhh dis ons geheim🤐ps. Daai koerantberig.. hyt nogsteeds nie in my boek gespring nie😂🙈
Dankie vir jou ondersteuning en liefde. Dankie dat jy altyd daar is as ek wil praat. Dankie vir al ons memories. Dankie vir jou vriendskap. Dnkie sommer vir allis
Altyd n pls frandddd🤗
Fokken meisies wat jou op hulle instagram caption try uithaal. btch haar IK level is jou algemene kennis😂💗Ek is lief vir jou btch❤
Ek shh liewer voor ek iets se wat kon gebly het😂eks lieffe jou ook❤❤
My hart breek vir jou part😭💗ek is sooo sorry dinge nie mooi uitgewerk nie vriendin😭💗
Nahh eks fine..🙈💜
Wats an die gang tussen jou en Hanru
Ons is vriende ?
n Meisie soos jy is presies wat ek soek
🙈🙈
Ek mis jou xx
Ek weenie wie jy is nie maar eks seker ek mis jou ook😅
Gee my jou nommer asseblief $exy
Nahh eks fine dankie
Jys n btch
Jy se dit asof dit n slegte ding is😘
Jhy is so pretty
Awwh dankie x
Ek is jammer
Jammer oor ???
Hoekom is jy altyd so chilled as mense iets verkeerd doen teenoor jou ?
Want hoekom moet ek wees soos die mense wat my probeer onderkry ?😅
Is ek die enigste 1 wat agter is met my Rtt ??😂
Uhmmmmm.. NEE😅
Opinie oor my ?
Wel.. ek kan seker nie my opinie oor jou gee as ek nie weet met wie ek praat nie😅🙈
Jy moet iets weet ma ek het nie jou nommer nie ?
Dm my marnet x
Mis jy skool ?
Ek mis nie skool self nie, maar my vriende daar obviously😄🙈
Is jy en Monique Kruger nog vriendinne ?
Yes ons is😄
Ekt jou lief gurrllll jys my allesss en eks hier vijo❤❤💓💓
Ek het jou ook lief💜❤dankie so baie vir alles🥺ek waardeer jou❤
Ek mis wiskunde saam jou😢
Aww, true en al daai x en y gesprekke😬🙈
Nie ek of my vriendinne like jou nie. Jy dink jys beter as ander👎
Nou wie het gesê julle moet my like ?
Jy is n vriendin duisend❤❤
Dankie girl, ek waardeer jou❤💜
Jy ht n lekke A$$🙈
Dankie ????😂😂
Ek dink daai een meisie kort ń klap😡
Daars n paar, is daar nie ??😂
VIEW MORE