profile img

Rivaldo

MR_RJ

Ask me anything you like anonymously

15 Replies

Het jy iemand in die oog en as jy het wie ?πŸ˜‰

Nee eke heti ni iemand in die oog ni hkm ???

MR_RJ replied 1923 days ago

Is jy single?

Uhmm ja πŸ˜‚

MR_RJ replied 1923 days ago

Dankie vir my koffie tho πŸ˜‚

Haha nee nee jy skuld my n sjokelade πŸ˜‚πŸ˜‚

MR_RJ replied 1955 days ago

waarvoor staan die J in jou username

Dm my dan se ek jou πŸ˜‚πŸ˜‚

MR_RJ replied 1955 days ago

Hey my bad buddy ❀

Haha hi wie die πŸ˜‚πŸ€”

MR_RJ replied 1955 days ago

My vokken rolmodel en kompetisie❀❀

Nou wie is jy πŸ˜‚dankie man

MR_RJ replied 1957 days ago

Miskien klink die bekend

Kan ek jou nommer kry asbπŸ˜‚

Nee lui ni n klokkie ni πŸ€”

MR_RJ replied 1957 days ago

Jys hotπŸ˜‚

Haha danki maar nee wat

MR_RJ replied 1957 days ago

Revaldo ek wil nou ni lelik klink of iets nie maar ek dink jy het i baie goeie meisie verloor

Eke gaan ni eers stry ni ek het 😬

MR_RJ replied 1957 days ago

Soo van wie hou jy

Op die oomblik niemand

MR_RJ replied 1957 days ago

Eyy hoekom is jy en blitsie uit πŸ€·πŸ»β€β™€οΈ

Lang storie dm my as jy wil weet maar ja 😁

MR_RJ replied 1961 days ago

Wie het wie gelos jy of Michelle ?

Wel ons het saam besluiy om vriende eerder te bly 😁

MR_RJ replied 1961 days ago

Het jy iemand in die oog ?

Nee ek was dan onlangs uit iets uit so ja nee wat ek heti iemand in die oog ni 😁

MR_RJ replied 1961 days ago

Suppppp drol

Eke dink ek weet wie dit is maar danki πŸ˜‰

MR_RJ replied 1961 days ago

gaan jy en michelle uit?

Nee ons is nou net vriende 😁

MR_RJ replied 1963 days ago