profile img

Marné

MRas

Vra maar - Sê maar ?

132 Replies

Jou positiwiteit met alles - is vir my amazing. Bly soos wat jy is , maak nie saak wat nie & moeinie dat klein , tydelike dinge in die lewe jou onderkry. ?

HIERDIE BETEKEN SO BAIE VIR MY ?
Duisende , Duisende Dankies ✨xx

MRas replied 2409 days ago

Met watter app edit jy jou vel ?

[Airbrush]- werk soosin amazingly ?
btw - ek's nie skaam oor my vel nie , so as jy nog vrae het daaroor vra maar x?

MRas replied 2424 days ago

Handre?

Handré Bruwer ?
What about him ?x☀

MRas replied 2447 days ago

Wie is die aantreklikste of mooiste ou in jou skool

Daar is n paar ☀
Ek ken nie sy regte naam nie , net sy bynaam ?

MRas replied 2449 days ago

Ek dink jy en Faber pas so goed
❤️❤️❤️

Ek en Franco is nie iets nie , ons is nrt vriende ?
Maar baie dankie , dis baie oulik ❤

MRas replied 2449 days ago

Okei stephan dan , wat gaan daar aan ? “net maats” ?

Ons is partners in crime ??

MRas replied 2449 days ago

Stefan erasmus ???

Stephan ?

MRas replied 2450 days ago

Jy en Justin Range ?

Iets van die verlede ✌
Vriende , met memories.

MRas replied 2450 days ago

Is jy chillaz met n ou wat kuier ?

Ek het gladnie n probleem met n ou wat kuier nie , hê die tyd van jou lewe _ gaan groot ? maar wees steeds ordenklik , hanteer jou drank en moeinie opdrukkerig raak nie.

MRas replied 2450 days ago

Hkm se jy dat jy reg is vir n verhouding??
Jy se sweet

Want , ek wil graag weer daardie "jong liefde" gevoel hê , die butterfly effect & ek soek weer daardie liefde wat n persoon so spesiaal laat voel ? almal kort maarnet n spesiale mensie in hulle lewe ♥

MRas replied 2450 days ago

As jy nou kon kies saam wie sou jy in n verhouding wil wees❤️

Dis n moeilike vraag _ want ek het nie rerig iemand in gedagte nie ??

MRas replied 2450 days ago

wat soek jy in n ou ?

Ohh , hy moet baie kan gesels , gemaklik kan gesels op Whatsapp en in persoon ?
Hy moet my nie afskeep nie , ek moet steeds vir hom belangrik wees ?
Hy moet MOEITE van sy kant af ook doen ❤
Hy moet my ondersteun in wat ek doen en my aanvaar nes ek is ?
Hy moet Pappa Jesus in sy lewe hê ?
Hy moet my met n opregte hart & intensies lief hê ♥

MRas replied 2450 days ago

hoe voel jy oor die liefde ?

Ek voel vir n slag weer positief daaroor _ liefde is iets amazing om te hê & te beleef ? ek voel ek is weer reg vir n verhouding en goedjies _ maar is nog nie 100% seker nie ?

MRas replied 2450 days ago

DA VATT HYY MY LIEFFIE??

Ek twyfel of ek jou "Lieffie" is , ek's niemand se lieffie nie ?
Dalk n verkeerde persoon se qooh ??

MRas replied 2450 days ago

Oooo ek ken ook vir Franco Faber ek dink jy moet vir hom gaan
Wat dink jy❤️❤️

Doen jy nou ??
Ek dink nie so nie - Franco is n charmer , hy weet net wat om wanneer vir n meisie te sê - en dit is die moeilikheid ?

MRas replied 2450 days ago
VIEW MORE