Visit this profile later to see if your question was answered.
Awhh lands... ๐ค ๐ค
Mis jou ook baie..
Awhh.. Dankie..
Ek is seker jy is net so mooi en het 'n amazing persoonlikheid..
Wat van 'n dm..?? ๐
Nee ek weet die toekoms sal perfek uit werk net soos Jesus dit beplan het..
My lewens pad is in sy boek geskryf nog voor ek in my moeder se skoot was so ek los my toekoms in sy hande
Jaja ek is heel shappies๐คdankie
Jesus Christ is hero
I don't judge a book by its cover..
So I'm not gonna give my opinion
Sho dalk like ek jou ook..
Dm..??*
Ek gaan onderwys sielkunde gaan swat..
Maar ek wil op die ou einde die gospel gaan preach
Ek het 4 gekry๐๐
Beach in the summer
Mountains in the winter
Money
Family (also friends that became family)
Car
Series
All colors of the rainbow ๐
Prawns ๐ฆ
Mercedes GLC
Where I stand- Mia Wray
H&M
Five feet apart (for now)
Dynasty
Any where especially at the beach ๐
Hi.. Nie veel nie ๐ ๐๐
Sorry don't know you and can't find you insta profile
Thanks..??
Awhh dankie ek is seker jy is ook baie nice..?dis nou n jammer wens ek het geweet wie jy is..
Jesus is so amazing en dis Hy wat my so maar sy liefde moet net oorgedra word??
Baie dankie ek is seker jys ook?
Well n bar One milkshake is baie lekker..
Uumm daar is nie n rede nie maar kom ons se maar ek is sweet en n girl??
Dit gaan baie goed dankie..
Hoop dit gaan goed met jou ook
No, I will just take the blame..?
Ummmm....
Ja ek het..?
Dm my dan sal ek besluit of ek die naam vir jou sal gee..??
Awh dankie dit beteken baie vir my
Dm??
Ek weet regtig nie..ek dink ek weet wie jy is en daar is nie regtig n rede nie ek dink dia moontlik dat ons mekaar net ontgrooi het..maar dit sal lekker wees as ons weer n slag kan kuier
Dm my
Thanks I will be my account was already hacked it is very crappy but thank you..
Ek sal saam met al my naaste vriende iewers heen wil gaan
Veral nou n lekker vakansie saam met Tyla by bestie..
I don't really know
Op n glas tafel gespring en my oog amper veloor??
Hoe bedoel jy wat is ons storie..??
Ek en hy is vriende..
Hy is soos een van my beste vriende..
Watse stupid ding..??
Ek wil optomotrie gaan swat
By Jesus???
To have a very nice vacation?
VRYDAG!!!!?
Ek gaan vir hom liefde gee..
En sy data gebruik??
Mense wat diere mishandel..
Mense wat te veel van my verwag
Om rustig te wees en heel waarskynlik met my vriende te kuier..
Umm ek bly by my ouers..??
Tourism
Ek het nie een nie..??
Oky..vra maar?
Ja soos in die flieks..dit is nie lekker as vriende se ons gaan kuier en al wat julle doen is movie kyk nie want julle kan nie praat nie..???
Dit verskil elke dag
Ek dink dit was my ma??
Definitief 'n naguiltjie...
There is no one really because I forgive people really fast..
Jy kan net met my begin praat..???
Family because most of my friend also turned into family in my eyes..??
By die see..?sal nog beter wees met my vriende by..
Ek het nie n kerel nie..?
My sister
She is very fun and would do things i want to do..
Go see a movie
Ek eet die meeste enige lekker kos..
Meestal junk food omdat dit vinnig en maklik is
Daar waar al my vriende is..
Ek sal 25 wil trou
Maar as dit nie die tyd is wat Jesus beplan nie dan trou ek wanneer hy wil hรช ek moet
Al my vriende is ewe belangrik..
Tyla is defnentief my beste vriendin..
Sy is die een wie ek kan vertrou met alles en ek weet sy help orals waar sy kan
Om eendag alleen oud te word..??
Ek sal baie dae wil oor he maar sal niks verander nie..
No regrets
baking..??
My name means beautiful girl and lovable person..
My gunsteling sussa is Jules sy is n wonderlike mens en ek is so lief vir haar..
Nie dat ek regtig n keuse het met die gunsteling nie sy is ook my enigste sussie
Dankie vir die kompliment jy laat my skoon goed voel oor myself ek weet ek is die perfekte lengte wat Jesus beplan het vir my..
Om mense sleg te se is nie baie mooi nie en net om te sรช ek is nie so kort nie ek het al baie korter mense gesien..
Thanks I really appreciate you saying that I'm sure you are a great person who looks at the world for a different way than most people do..
God bless you..
Op die oomblik niemand..?
Ek sou kos gekoop het?
Ek het nie regtig n gunsteling kos nie..Ek hou van baie dit hang af hoe ek voel..??
Ek sal baie graag n nuwe foon wil hรช..
Of my eie waterpark??
Ek het baie drome..maar om die wรชreld te reis en ander lande te verken is defnentief n groot droom..
No I sing gospel but I sing songs that means something..
Ek sal Jesus gaan praat..en ander mense ook maar niemand weet alles nie dit hang af watse hartsake dit is..met sekere mense deel ek sekere goed..
Ag dis lekker so dit sal darem goed gaan in jou lewe want jy werk hard..
Ek is baie trots op jou..??
Ongelukkig nie..Ek leer glad nie so baie nie..Miskien moet ek probeer om op daai lys te kom..?? kan jy vir my se wie is almal op daai lys
Dit is nog makliker om met hom te praat..
Hy is amazing en die een wat jy kan vertrou met alles..dit is so lekker om net hom te praat..???
Yes I still have grand parents and they are wonderful people..they Wil do anything to keep me happy..
Awh dankie..
Ek is seker jy is ook n stunning mens en dat jy n wonderlik persoon is..
Dit is baie maklik in die begin het mense my maar gejudge daar oor maar ek het net aan gehou ek is weird vir my koning en ek voer sy opdragte uit..
Dm as jy wil praat
Heyy is iemand jaloers.?
Baie dankie ek is seker jy is ook so mooi soos ek..??
Al my vriende maak elke dag lekker..?
Sjokolade en sjokolade roomys..??
Die dag to ek my lewe vir Jesus gegee het..โชEn natuurlik die dag toe ek gebore was want anders was ek nie hier nie?
Ek het n Pug?
My Mom because I know she would do anything to keep me save and to protect me..?
Ek en hy is vriende soos jy met enige van jou vriende sal kuier en ja ons praat baie met mekaar want ons is vriende..
Vra maar weer
There are alot of people who is close to my heart but my family is the clostest
Ek is mal oor diere..
Veral my hond..?
Op die oomblik hou ek van niemand in n romantiese nie..
Maar ek jou van al my vriende en vriendinne wat hulle is super cool mense..
En dan natuurlik my familie..myself
En ek is mal oor my God
Ek weet regtig nie??