Visit this profile later to see if your question was answered.
Hahahah ! Wat ! NEE ?! Jy moet brille kry =)) ek is nie mooi nie x_x !!! * ... ag maar dankie dat jy so sê , ek dink regtig nie altyd so nie! Jy het my daggie gemaak !!! Xx
My nommer is 0719268084 :D "add" my op Whatsapp of stuur gesrus 'n sms'sie of twee x
Jah x :( Sy verdien nie om sulke goed te hoor nie!! * Sy is 'n liewe mens ,, en sy sal altyd so bly !!
Letting my hair cut ... :| in Grade 5 it was like beautifully-long now its just normal length x_x
Ek sou dit ook verander het as ek kon ... :( * Sulke goed gebeur maar ... Byt net vas !! Dit sal oorwaai ;)
Hahaha !! Daai dag was SO 'n verleentheid ! Toe ek verby draf ... En die groep seuns staan daar en staar awkwardly =D aii ... *aarde sluk my in* maar ja , ek het lekker gedraf :) gelukkig is hulle almal net my vriende :D xx
Haha ... Hello Martin * xx
Ag wat \'n mooi qooh.me ! Dit is regtig my plesieR * solank jy gelukkig is ! Almal van my vriende en vriendinne is so spesiaal vir my ... Dis \'n vooreG om hulle te kan ondersteun ! Ek weet hulle sal dieselfde doen * xx En ek weet ook sommer jy is een van hulle ({})
Haha * hello * ag jy is ook sommer lieflik, my mede-mensie xx dankie ({}) ;*
My clas* is more funny than irritating ? * haha , no one , i suppose ? * :))
I will indeed miss all my friends that are going to Menlo ... Girls and boys * but you have to move on , make new friends and discover new ADVENTURES !! A new journey begins in the H/S * Btw, i\'ll still have contact with all of them ;)
Haha , no * both are just my good friends ! Philip is SO funny sometimes ... =)) =)) ... And Tiaan is a good leader ;) *
No one .. * really :D Maybe in Highschool my \"SHiNiNG knight\" wil arrive ... <3
Elizna !!! * haha , hello xx ({}) ag baie dankie vir jou * jy is net so \'n goeie vriendin * LizzY , ek skulD jou inderdAaT \'n paar liedjieS ... Asb se net watses soek jy ! AI ! Simpel tubidy wat nie wil werk nie X_X ... Weereens SO dankie vir jou moeite * jy is net so #awesome ... :P * ({}) xx
Glo nie in hulle nie... Breinlose , \"vandiedoodopgewekte\" monsters affekteer my darem nie ! Asook die enigste zombie wie ek ken , is ek self as ek baie moeg is , en nie kon opstaan die oggend nie ? Behalwe vir die \"brein eet\" deel, ek is darem nie so mallerig nie ! Ken jy dalk ook ander zombies ?* ... HAHA !!!!!
Ek doen net netbal by sport * kultuur : koor , en soms Lok Fees en Speech Festival ? Maar ek weet nie of dit tel nie * :D maar ek fokus meer op akademie , alles is eintlik belangrik * doen net jou beste xx
CHRISTOPHER! * IT\'S GREAT to hear from you , my friend ! You finaly got internet , i see ! Glad for you :D * i\'m doing fine , it is so busy now and then ... Oh , i\'m glad it\'s going good in grade 7 ! Its a fantastic grade - and may you enjoy the rest of the year * also miss you guys very much , say hello to little Sarah ! Thanks for all the compliments , you are so nice xx Also hope to see you soon :) *
... \" The truth is , i never left you ! All through my wild days ; my mad existence ... I kept my promise , don\'t keep your distance ! \" Mooiste fliek ! Xx
MoNE !! Haha , hello !! * Dit klink soos jy !! * Ag jy is so oulik ! * Ek mis jou so so so baie , Mia en Dalton ook ... ! * Mag jy ook altyd hierdie pragtige meisie bly , en mag jy H/S Menlo baie geniet , dis \'n lekker nuwe uitdaging met nuwe \"avonture\" enS ( en diy is ook \'n baie goeie skool ) xx Maar ai Mone ! Jy is so kwl en stuur asb groete aan al die ou Lynnies daarso ! * xx Mag jy \'n lekker 2013 he ;) Baie LVJ !!
Elizna ... Wil jy nou vir my nagmerries gee ? Jy weet daai goed is vreesagtig :| Verskoon my , maar ek praat nie meer oor hierdie onderwerp nie ... Watvan net mooi Groot Vyf , Grys , BOS olifante? Is hulle nou nie mooi nie ? :\'( *
ALIEN !!!! * as jy my goed ken sou jy weet dis beslis , beslis , beslis \'n alien ! Ek is mos mal oor SciFi goed ... * Enige stories ; storieboeke wat gaan oor ALiEnS maak my sommer opgewonde !!!!!!!! * hahaha . . . Xx
Baie ! * sy is een van my goeie maatjies wat in Menlo is ! * Sy is so \'n liewe meisie , laat my altyd laG en is baie saggeaard ... xx
Hahahaha ! Lol ! Ek weet nie ? Ek vra omverskoning dar ek lang boodskappe stuur ! Maar dis manet hoe om vir mense presies my antwoord te verduidelik ! PinG my ! Ek wil graag sien wie is jy ! * kan ook nie wag om jou vlg jaar te sien nie , haha , en ons gaan goeie vriende weeS ! Xx
EliZna !! * haha , ai baie dankie ! Ek hoop ook jy het \'n lekker kwartaal ! Ek weet sommer dit gaan \'n groot sukses wees ! * xx
Hahahaha , ek is -mal- oor hulle ! * oulikste diertjies, neh ! :* xx
Hello daar * :) baie dankie , bly jy ook net so cool my anne vriendin :D ... ({}) Xx
Hello daar * :D ... ({}) xx
Hey liewe Anii * ag girl dankie vir jou mooi briefie , dit beteken baie ! * jy is \'n wonderlike vriendin vir ons almal en ons is ook so lvj !! * dankie vir alles xx mag jy ook altyd hierdie pragtige meisie bly :* Sien jou weer by skool ({}) ☺
Hahaha , that\'s just me , babY ! I like talking smart , especially in Afrikaans :) its my Mother Language , how can i not speak fluent in it ? * :D Well , English also ... ♡
She is my dearest cousin * what a lovely girl ! * we are going to visit them Sunday . . . :) xx
Haha , Inge ... xx Dit is \'n lekker manier om met mekaar te kommunikeer * :D
INGE !! * hello ! Ai , dis lekker om van jou te hoor op hierdie qooh.me ! Haha , baie dankie , ons mis vir julle baie ! En dis jy wat die wonderlike voorbeeld/rolmodel vir my is ! Ons is so bitter lief vir jou , en dis jy wat al die pad saam met my draf , en die geluk ook kan beleef ! Mag jy ook altyd hierdie wonderlike niggie bly ! Baie lief vir jou ! En weereens dankie vir die briefie , dit is so mooi xx ( ons sien uit vir Sondag ) * :)
Haha , ok ... Bietjie te veel inligting my vriend ! Ai siesa man ! Maar ek moet bieg , dit moet ERENS uitkom , nie waar ? Moet maar net nie voor mense windjies los nie ! Haha , dit klink vreemd :D *
... Ek is speechless ! Ag so so so dankie vir die briefie ! Jy is \'n wonderlike persoon om so iets te stuur ! Ek is onbeskryflik bly dat jy dink ek \'n goeie hoofdogter is , ek aanvaar beslis verantwoordelikheid vir Lynnwood , en ek kan nie dink hoe ek dit sal verlaat aan die einde vd jaar nie... Dan gaan julle eers iemand sien huil !! Hahaha , lol !! Ek is trots om te kan se my vriende ondersteun my baie !! Ek vertrou regtig julle almal ! En ja , mens baklei en maak foute maar so nou en dan , maar weet jy mens kan leer vd verlede en jy kan vergewe en vergeet !! Ek was nognooit so trots in my lewe nie ... Hierdie is regtig die tyd van jou lewe wara jy jouself leer ken , asook ander mense rondom jou ! Daarom wil ek nie Gr 7 verlaat nie ! :( * haha , jammer vir die lang speech , om alles saam te vat - verskriklik dankie , en onthou , hoop glo dien ... * lekker aand vir jou verder !
Wow , regtig dankie vir die goed wat jy se ! Jy verstaan nie hoe baie beteken dit vir my nie ! * Ja , ek is net nog nie gereed vir uitgaan nie , sal kyk in die hoerskool ! Haha , dink jy ek is weird ? Lol , dis Maddi hoor ! Ek het my dae darem :D * ;;) ... En dis my plesier , ek is graag gaaf met almal en dit bring vir MY vreugde om almal gelukkig te sien rondom my ! Maar mag jy \'n lekker wekie verder he , en baie dankie vir die mooi Qooh.Me briefie , jy het my aandjie gemaak xx
Natuurlik is jy awe ! Hoekom sal jy nou nie wees nie , pfff * dis goed om goed oor jouself te dink !! Positiewe selfbeeld - puik !! * xx
Hahaha , dink jy so ? * baie dankie ... ({}) Love you too man !! * xxx
Ek is op niemand VeRlieF nie , maar ek het baie goeie vriende van wie ek almal hou ... * ;)
Madeleen Pienaar ;) Laerskool Lynnwood in Gr 7 xx En jy ? *
Hahaha Marizanne !! * Ek waardeer hierdie goed wat hierdie mal maatjies vir my stuur ... Hehe , JY is weer baie awesome ! Die kinders stuur ook mooi goed van jou , ek sien dit ! * xx Love u 2 ... ? Mag jy 'n awe wekie he !!!
AMI ! * haha , hello girlie ! Ja , ek wil jou ook beslis beter leer ken , en jy is ook regtig 'n baie oulike meisie ! Dankie vir als ! Sterkte ook met jou jaarQ wat voorle ! Mag dit baie seen en voorspoed bring !!! * xx
Hello ! * dankie vir die mooi goed wat jy vir my se , ek waardeer dit ! Neh ? Bbm my asb sodat ek kan sien wie jy is xx mag jy ook altyd die oulike persoon bly soos wat jy is !! Xx *
Mia ! * my vriendin ! Dankie vir die mooi woorde ! Ek sien ook baie uit om die jaar om saam met julle awesome Gr 7 girls te werk ! Dankie vir alles MiemZ xx
Van al my vriende ! * Nie verlief nie , maar my vriende + vriendinne is baie spesiaal vir my ! Xx
Nee ek is nie ! :D ! Ek is mal oor al die mense wie ek ken en hulle kulture !
Kattekwaad ! Haha , :) , nee ! Geen idee nie .. *
Niemand ... * ek hou van al my vriende ( niemand is 'n uitsondering nie ) * xx :)
Ek kyk op na jou !!! * # francois ... :)
KAYLEE , my blomme kind !! Ai !! Jy is awe verby ! * dankie vir alles ,, van jou Ninja Hippie ! Ek is nogal 'n ninja deesdae ... :s
Marizanne !! * dis 'n groot plesier , dieselfde van jou ook .. dankie my vriendin !!! Jy se die mooiste goed !! Ek waardeer jou ook regtig so baie !! Al my maats se ondersteuning beteken die wereld vimy !!! LVJ baie ... * xxx
Baie dankie ! Hierdie goed wat jy se beteken baie ! Ek hoop Lynnies hou van my ? As jy my bbm pin het , asb pin my ! Ek moet met jou chat ... * Ek gee nie om vir die H/S nie , ek wil net he almal moet alles geniet ! Want hulle se mos H/S is 'n baie lekker tyd van jou lewe ! :)
I don't have a spesific one , but i'll say all the people that has done good for me ! I love everyone !! * xx
Nee , nie eintlik nie ... Ek is trots op myself en die dinge wat ek doen , maar ek wil he mense se belange moet eerste kom * :)
No one ... I love all my friends ! :)