Visit this profile later to see if your question was answered.
Okay
Niemamd
Umm..sys n goeie mens en baie fun..ek en sy het lekker mal en simpel tye..sys n goeie vriend en altyd daar as ek haar nodig het..sys ni skaam om iets te se ni en gee goeie raad..baie lief vir haar..❤❤
Daars baie goed in die lewe wat pla en in n mens se pad kom..maar as daar iets in die pad is het jy 2 keuses ry oor/deur dit of ry om dit..
Hayy..umm ek hou van n seun met n naam..maar whatsapp my as jy rerig wil weet wat sy naam is? hier is te veel ore op?
Wel ek doeni want ek isi beter as alma ni..die Here het ons almal lief en gemaak so niemand is beter as ander ni..hkm was ek lelik met juw of iets dat jy so dink?
Whatsapp as jy rerig wil weet