profile img

Maggie Maree

Magssie

Ask me anything you like anonymously

37 Replies

The best movie so far in 2014?

As jy sing het hom eers 2014 gekyk haha

Magssie replied 3879 days ago

Who do you miss right now?

That one person who I can be with if only I want to try harder... #A.k.a.MagSLee

Magssie replied 3886 days ago

What is your favorite piece of clothing?

My Pink high heels Karlien van Jaarsveld and I got the same taste :P

Magssie replied 3889 days ago

Maggie girl!!! Moet jou nie steur aan die mense nie!!* hulle net jaloers op jou :D.... Dis jou lewe en jy kan doen wat jy wil As jy lief is vir Lee wees lief vir hom niemand kan dit verander nie!* bly so awesome meisie wat jy is! X

DanQ suSa!!! Jaw j weet mos obvious iemand wat sy lyf soek en homi kan kry ni sooo jaw we've been there done that and got the T-Shirt!!!* Lol hkm gaan try hy of sy ni hom kry ni of wag ek ht dit hy stel seker ni belang ni jaloesie tree in! Poppie los my yt en as Leelin jou ni soek ni los hm ook yt oz al 2 ht oz eie lewens... Ek dink jy moet ook aangaan met jou lewe en miskien leer of werk sodat j ophou k*k kan soek di heledag en iewers kn km ini lewe... (P.S love u susa bly j ook di awsOme myc wat j is!!! Xx)

Magssie replied 3889 days ago

Hi *****, is jy nou al oor Leelin?

Hi my kindjie, sieni dat dit enige iets met jou te doen het nie poplap... Of is ek 'n bedreiging vir jou?

Magssie replied 3889 days ago

Something you will never be good at?

RelationShips :/

Magssie replied 3917 days ago

Bly die stunning mens wat jy is, jy gaan nog ver kom in die lewe jou net jou kom hoog en jy gaan sien al jou drome sal waar word.

AwwwW baie baie danQ ek sal noOit verander nie kOm wat wil my hartQ sal net grOter wOrd en meeR menSe heLp waaR eK kaN!!!* DanQ eK glO met God in my kaNt sal eK veR in die leWe kOm!!!* ek weet reRig nie wie jy isi mag ek miSkien weet hehe?

Magssie replied 3919 days ago

A song they should play at your funeral?

P'Diddy Ill be missinG yOu :P (Ek gaan julle mis) xxx haha

Magssie replied 3920 days ago

waarheen gaan jy die saak vat?

Cyber crime unit besig met dit...

Magssie replied 3930 days ago

What would you like to ask God?

To make my life easier... :)

Magssie replied 3933 days ago

jy en Leelin is uit maar jyt nogsteeds sy foto's ens op jou cover photo. Jy sal nooit n ou kanhou nie maggie nooit!!!!! Eks nou klaar ekt my se gese so bye en gaan gooi juo lewe verder weg om saam elke 2de ou te date ens wonder als jy nog doen.

Ek het niks om vir jou te verduidelik nie hoor boonop date ek ni elke 2de ou nie bye en dus nog nie klaar nie jy gaan spyt wees wat jy doen ons is besig met die saak

Magssie replied 3938 days ago

Kom nou Maggie moenie so bang gat wees nie!!!!

Ai my skat ek is nie bang nie bang vir niemand behalwe God nie jy weet mos dus al wat mens moet vrees... Maar jy is want jy is anonymous mos... So inbox my dat ek en jy sommer gou, gou die storie kan uitsort! ;)

Magssie replied 3939 days ago

Susa ,, mut se dc rrg jaloesie !! Lmm2 RoByN_LeeQ

Jaw wat susa Despatch...

Magssie replied 3939 days ago

Jy kan maar kom ek is reg vir jo :)

Is reg as j hom wil he vat hom tog maar los my uit en hou op besig raak in my lewe ok??? So kom tyd en plek waar kry ek jou? Dan sort ek ons dit sommer gou uit en as jy ni public wil wys waj bly ni dan kaj my gerus inbox gaj tog mos vannaand kry so be it!

Magssie replied 3939 days ago

Luister Girla wie ook al jy is wat Maggie so KAK hap los haar nou uit sy het jou niks gemaak nie en skuld jou niks nie, wat in haar lewe gebeur en aangaan is haar besigheid nie joune nie bepaal jou by jou eie lewe! BTW jy moet groot raak nie Maggie nie CindyyQ

DanQ Cindy vi di omgee maar hey pasop gaan w hoor ek kni my eie battles fight ni my kop gaan nu ythak en hulle gaan k*k! Nou mooi oor die chillex stadium... Maar wat hulle ni wti my ex het tenminste vmy iets beteken ek het lief geraak vir wie hy is ni vir nt nog 'n ou ni... Ek het ni eens belangstelling aan ouens meer ni

Magssie replied 3939 days ago
VIEW MORE