Visit this profile later to see if your question was answered.
Eks seker jys boo-tiful?
En jys te oukik xx ??
Going away from home ? ?_ _
Too bad x hoender en ribbetjies is ook lekke??
En raak vir my rustig ??
Talking ?
Happily Happy ??
Eks bly iets het jou aandag getrek anonymous??
Dit is ñ liedjie van my gunsteling tekenprent-kinderfliek ? "Inside Out". Look it up??-drop. Xx
??????
This girl missed you too my wolk-asie?☁
Damnnggg - you????
Net die beste ??
My dag is gemaak x baie baie dankie ek waardeer dit ????
Aa dankie man xx ???
Hom? ?
Danki x eks seker jys ook??
Ek sal nie voorstel om op Hoërskool ñ verhouding.
Maar as jy iemand like op hoëskool en jy sien hul as die "regte ene" go for it?? jy geniet dit of jy leer daaruit ?
Persoonlik wag ek nou vir die "regte ene" ??
Sal seker doen wat almal anders sal doen?
Ek en wie???
"Stupidd"?
Dankie x eks seker jys ook ???
Sy persoonlikheid??
Jy kort nogsteeds ekstra eng klasse patat ???
I know who you are mr.Exotic ??
Matriekjaar ?
Dankie Babyboo?
Jys ook een van my mees favourites
en ek het soveel liefde vir jou xx ??
Dit is nogsteeds in die rigting wat ek wil gaan??
O you did?? who may you be?
Daar is ñ paar motto's wat ek volg? maar wat ek vir enigeiemanf sal voorstel is - die Bybel xx ???
Ons het hulle niks gepla nie ?? meer van aangemoedig.. hulle help ons plante om te groei ? net hulle gehelp??
Goeie naand?? Om jou te antwoord op daai ene.. ek gaan Rem Onderwys gaan swot? en eks nognie seker oor waar nie??
O no??? the most dangerous couple in history went missing??
Is reg x ?? kom ons reël ñ slak date ? dit gaan net stadig gebeur ??
dankie ??? ek sal probeer x
Is reg??
Eks seker daarvan jy is nóg meer ??
Nee , Ek kyk vir Ferdie en Susan ??
I know right x babaslakkie ????
Klink perfek??? jyt die regte idee daar beet x
I only get married once?? (DM my)
And I'd pick you twice.. ???
Daar is nogal ñ hele paar ouens waarvoor ek my binnistes kan uitlag kan nou nie net een noem nie???
YES?? ... (DM my seblief)
In my lewe was daar ñ hele paar slegte/rowwe tye.
Toe was ek op ñ Christellike kamp wat my lewe verander het en daar ñ wonderwerk in my lewe en siening oor die lewe in my lewe plaasgevind het.
Die dag wat ek Hom gekies het en geen ander nie, die dag wat ek my aan Hom oorgegee het. Het als verander en van daar af was ek al op ñ oop pad sonder groot verkeerblokkings
Almal is te-oud vir my? so ek kyk nie eers nie?
Dit beteken so so baie vir my xx baie baie dankie xx ?? ek deel nie maklik nie maar ek sal jou so kort paragraafie gee oor my ervaringe??
Ek het begin kyk na elke dag as ñ nuwe dag wat pappa God vir ons gegee het en nuwe kanse en klein wonderwerkies. Dit was als ñ keuse ,waar ek die Here gekies het. Daar was al moeilikke tye,ja, maar daar was nognie ñ dag van tyvel in pappa God nie, en daarom vind ek geluk in elke situasie en daarom streef ek daarna om geluk orals heen te neem en almal om my te probeer gelukkig maak xx ? baie dankie dat jy dit sien en my laatweet xx DM my asseblief x
Niks minder as uitstekend??
Dat ek van vrugte hou? #kryjoufeitereg
Ahh honey bun ??? ek dink ek het nogal ñ goeie idee van wie dié is ?
Ek beplan my vakansie so dat ek virseker ñ draai moet kom maak en daai eksotiese drink-lekkernye te MOET kom uitprobeer ??
Respek?
Ñ ? het my al gebyt so ek verkies ñ ?
?= Is my spirit-animal??
Jy laat my hart baie goed voel x baie dankie?? eks bly ek kan iemand inspireer om die regte ding te doen xx
Jys te oulik ??
*jonger ??? aii ?
Ek sê nie nee nie??
Suite yourself - as jy nie my persoonlik wil leer ken nie en kommentaar wil lewer op my lewe?
Kom praat met my dan sal ek jou gou probeer help ,want goed begin is half gewin?? lekker dag verder anonymous ?
Dis al mission wat ek het? #enjysteduurbaar #muchlove
Snaaks??
,dat jy dink ek het ooit gat gekruip.?
Ek vind dit nie nodig om ñ valse prent van myself te skep om ander te beïndruk nie.❎
Eks nog altyd/heeltyd myself.???
Maar dankie dat jy wel omgee x
En ek hoop dat dit sal goed gaan met jou.? Sodat jy jouself ook gaan kan vind en ophou om valse aantuiging waar te probeer maak.?? Lekker dag verder xx
#dankeshin ,I think??
Bietjie ñ persoonlike vraag dink jy nie???
What boyfriend???
My moexie ??
Waaroor jok ek??
Sounds like a delicious explosion in one's mouth? #jyhetmy ?
Mmmm I don't know??
Rightbackatyah ??
As iemand vir landmyne in hulle neuse soek.? #Irestmycase
Dis reg☑? ,met 1☝ voorwaarde?? jy moet dan my assistent wees as ek president word.??
Missionary? i.o.w. Walk on each continent ???and build a house in every country??
No need to fear ?? I'll be back ???
Eks klaar volgroeid? maar dankie dat jy omgee xx btw.. Volwassenheid kom die dag as jy nie jouself anonymous maak nie en "straightforward" is?? vriendelikke groete anonymous ?
Damnnn anonymous??
Awhh dankie?? xx
Jyt nie nodig om te wens jy lyk soos ek nie.?
Dis ñ kopsbesluit of jy vir jouself mooi is.
Sodra jy vir jouself mooi is en gemaklik is in jou lyf, sal ander ,net só dink soos wat jy oor my dink, oor jou dink.??? #muchlove
Dis beteken regtig baie vir my dat ek só ñ invloed op iemand se lewe kan laat ??
Ahhh babys ???? #teveelliefde
Nuuskierige patat ?????
Ek het baie Gr 8 baba's?
Maar Luca en Tayla was my olifant baba's??
Die spesiale ou sal weet hoe spesiaal dit vir my was ??
Tayla & Luca ?
Niks meer as vriende nie ?
Ja jy ? mnr. Anonymous ?
Awhh x dankie baie ???
Awhh jys nou ook ? wens net ek kon weet wie jy was ?
Fankie (fhanx&dankie) ? I appreciate x
I guess it's in my Gene's ??
WAS vreeslik baie spesiale daggie gewees dankie x ?
Ahh my baba's ???? julle weet wie is julle as julle klaar weet julle is my babas xx ? P.S x L & T
Eks mal daaroor om nuwe mense te ontmoet en te leer ken?? moenie bang wees nie, DM my maar gerus???
Matriekjaar ?
Correction *yet
Eet soveel kos as moontlik #disñverslawing ??
As iemand met jou ongeskik is, moet jy dadelik weet dat die respek wat daar is teenoor jou, is nie dieselfde hoeveheid respek wat jy vir die ander persoon het nie.?
Dan moet jy weet -NO GO ZONE ?⛔
As jy nie weet wie die persoon is nie.. moet jy dan weet dat dié persoon weet dit is nie reg wat hulle doen nie en daarom doen hy/sy dit nie in persoon nie.
Moet nie laat die klein aardsegoedjies (mense wat nie respek het vir jou nie) jou onderkry nie. Bid vir dié mens? sodat hy/sy die helderheid van verstand sal kry en die Here se liefde sal ervaar om dit nie in die toekoms weer hoef te doen nie.
WEES JY DIE BETER PERSOON ?
Ahh baie dankie "anonymous"? ek voel baie geëerd om só ñ figuur vir iemand te kan wees. Eks wie ek is en eks bly jy waardeer dit en geniet dit, daar is niks lekkerder in die lewe as om iemand anders gelukkig te kan maak nie (glo my)???
Baie baie dankie?? ek sal baie graag bietjie ñ koffie-date saam met jou wil reël ?DM my ??