Visit this profile later to see if your question was answered.
Ahhhhh my friend !!!!!! Jisssss , i miss those times!!
Ek gaan gereeld kom kuier!π
Gaan jou ook mis β€
Ek en Annalie.. ons het Vrydag gegaan.. sou Saterdag ook da wees mah moes ongelukkig terugkom v belangriker dinge!
Ek kan rerig nie minder omgee nie. Ek het reeds aanbeweegπ
U would knowπ
sht π life is busy heyπ
Neeee flip ek weet nie. Eeeerlikwaar wil ek ook nie. Dis baie moontlik dat hul 2 weer praat. Jy weet mos , Eskom steek mos maar orals aan... π maaar ek wil regtig nie weet nie. Ek dink vju eie gesondheid wil j ooki. Ons sal wel sien wat gebeur. Maar klink maar vir my effens toksies π¬π¬
Dis al 'n hele tydjie terug.
Ag , ek wil nie eintlik persoonlike goed hierop deel nie. Maar soms het mense meer tyd nodig om pleisters te plak en te genees van die verlede . π
Life is what you make of it. π
En JA. Ek is so geseend.. ek het regtig n handjie vol regtig GOEIE vriende. Soos mens ouer word en sekere situasies aanpak in die lewe waar mens ondersteuning nodig het ens sal jy sien wie die real ones is. Jy sal dit nog kry. Jy sal net sien.π
Baie dinge het veroorsaak dat ek anders begin voel , dis hoekom ek hom gelos het.. en nee ek is nie spyt nie en nee ek mis hom ook nie. π
Hy is n goeie mens en sal sy alles vir n meisie gee..
Maar hy is nie die mens vir my nie en ek is ook nie die meisie vir hom nie. Hy sal perfek wees , maar vir iemand anders. π
So irritating lolπ
marcelle.e_
shtttttt , nog erger.π¬π¬
'N man.. wat agter qooh wegkruip.. skies sht ek bedoel n seuntjie. π³π
π¬π¬π¬πππ
Nou word jy dan groot soos jy moet wees en wys jou naam
Weet nie van wie jy praat nie.
marcelle.e_
πππ sΓͺ jy wat seker nog op skool is
Nog nie , maar daar is verseker potensiaalπ
Jy rage neh!π
Moenie jouself so ontstel oor my nie π
Wie se ek wou iets daaruit baatπππ
Om vir iemand te sΓͺ wie almal bydie club is het geen bybedoeling. πππ
Okaaay π
Ek kan mos vertel wat ek wil vir wie ek wil. Niemand het gesΓͺ dat dit beteken dat sy nie daar mag wees nie.π
Nah , moenie seer het namens my nie. Ek is sterk. Ek is alweer goooood. β€
Life is life. Alles gebeur soos dit moet. Gee als oor aan die Here en lewe sal n lied wees.
Lief is n groot woord.. π
Verskille aspekte van lief ook... lief vir die idee van iemand of lief vir DAAI iemand. Daar is n fyn lyn tussen die 2 .. dm my dan sΓͺ ek jou.π
Kfc toe sal nice wees dankie
Lewe is lekker.. as jy dit lekker maak.β€
Thanks love. <3
Jy is die een wat op my qooh is ?π
Ander se opinies oor mense maak nie saak nie. Doen wat jy voel is reg . Jy sal in jou hart weet wat jy moet doen. π
Wie is J? Ek ken baie mense wat se naam met 'n J beginπ
Ken hom nie rerig nie. Hy is seker oraait ?
πππΉ
Dan hoop ek vir jou ook soπΉπ€·ββοΈ
Anoniem x
Baie dankie!! Die beteken baie π dm my asbb xx
Ek gee nogsteedds baie om _ net nie meer vir die verkeerde vriende nie π€·ββοΈ
En ja _ jys nogals akkuraat, ek is op so n stadium π
"if they don't care, why should you" π
I don't know π€·ββοΈ
Dis bitterlik lekker. Niks beter as quality time saam mens se vriende nie! π₯π₯
Ons is almal soos n klein familie ππ
Just be there for your friends and you'll grow stronger together πx
Hy is! πβοΈ Jy bietjie verlief?
All the wayyyy πβοΈ
Ek sal fine wees, dankie βοΈ
He's a cool kid π€
Baie nice en hy laat ons toe om sy foon te gebruik vir ons photoshoots πΉ
Geeen idee wie dit is nie ππ meer detail asb?
Die hele naweek was n eye opening adventure β€οΈ
Plaas wys jy bietjie jou naam πππ³
Vertel my ook bietjie wat ek gedoen het, ekt so baie "gedoen" ek kan nie lekker alles onthou nie ππ
Mense π
Hmm ekt gesien πΉ mah whateverr los hulle maarr, they dont wanna listenπΉ
Eh πΉ hulle probeer te hard om in te pas πΉ
Ek weet wie jy is *THOUGH* πΉ daars net soveel mense nog wakker die tyd πΉ dis fkn weirddddd smh πΉ
Maar jaa ekt nogals so effens gelag want dis moerse randommm.
Jitte πΉ
Google dit seun
Of vra jou ma
Of jou LO onderwyser π
Thankssss π ek is seker jy ook π
Whaaatt the fckk dude πΉ
Hoe bedoel jy onder? πΉ
Jir diesss random aff
Nee ek is glad nie skaam nie π
Seems like someone has questions? πΉ
Hoe bedoel jy oop?
Ek is n baie reguit mens, straight forward _ wat soms n slegte ding is want ek se net goed sonder om daaroor te dinkπ
Jaa ek lovit πΉ dis al wanneer hulle actually fricken begin sing πΉπ
Bitterr fun π» net baieee stress om alles reg te kry voor Woensdagπ³π
Isitttt? π Ek en wie nogals?
Baie dankie π
En eks in n baie goeie spasie van my lewe op die stadium! β€οΈ
Jirrr bruhhπ daai acc is so snaaks ππ lyk my dit gaan so op almal se qoohmess as mens dai charmingwolf se qoohme deurgan !
Wees lief vir die lewe wat jy het.. Want jy gaan hom veraltyd he... En as dit nie lekker is nie.. Maak dit vir jouself lekker.. My lewe het ook maar probleme soms, enige iemand s'n het β€οΈ
Staan op en wys wies baas π dm my xx
Dm my met liefdeee xx β€οΈβ€οΈ
Se hom net, dalk is dit iets wat hy nodig het om te hoor? β€οΈ
Every shot you don't take is a shot you miss π
Ek was ook al daar, en was ook bang en en en... Maar trust jou hart β€οΈ
Babe, you gotta do it for yourself.. Want NIEMAND anders kan nie β€οΈ baie mense kan raad gee, maar daai stappie moet jy iewers in jou lewe self neem π
Kry n lewee asseeeblieffff xβ€οΈβ€οΈ
Dis kersfeessss, spandeer mah tyd saam jou familie oraaitttt π
Lyk my nie jy kry baie aandag nie & dies die laaste aandag wat jy van my af gaan kryy so jy gaan jou tyd opoffer vir my om nog iets te wil stuur π€ͺ so spaar jouself maar die tyd & moeite β€οΈ
Tell your dog I said Hi ππ
Meisieeee πΉπΉπΉ jy ken my nie eers nieee
En hooiiii, dis Kersfees, Gedra jou.. mag jy NIE GESEEN WORD NIE β€οΈπ
Afr
Eng
Lo
Wisk gelets ππ
Geografie
Toerisme
Verbruikers (maar ons is die laaste graad groep wat deurgaan met die vak, die vak het uitgegaan na ons graad )
Die see is dan so lekkerrrr π’β€οΈ
Amperrrr amperrr tyd xx
Hey heyππΉπΉ
Omtrenttt nuuskierige mense ππΉ
Vra hom if you wanna knowww xx
Want wie gee hul die reg om my te insult? π
Thanksss I guesss βοΈ
Dis nie wat jou ou gese het nie ππ
Vreeslik babe π
Gee my meer kans & tyd om jou outjie op te chat, so report my account weeerr ASSEBLIEFππ
Jy het jou 3 hoofvakke (afr, eng, lo)
Dan kies jy watse wisk jy soek
En dan het jy 3 byvakke.
So dan het jy 7 β€οΈ
Ek het πββοΈ dit lyk niceee π»
Ja hulle het π
Almal is basies maar ek dink ons is net 10 wat die dans opvoer ding doen en sekere klere aantrek.. Ek is goud span, DIE WEN SPAN ππ
Um, dirigente is : Ek, Nikki, simone, corli, waydean, janko en hesham. Ek weet nie wie die res vani seuns is nie.
Eks ook net n mens πββοΈ
Seuns :
Narrie π
Heshy π
Gerrie π
Meisies:
Kayla π
Nikki π
Simone π
Baie dankie vir die kompliment, maar hulle almal is nie plastics nie π
Van hulle is baie opreg, leer hulle net ken π
Damn jy kyk in detail πΉ
Nee, ons neem altyd so fotos πΉ
Ek sit my hand op my maag en dan sit hy net sy hand op myne want waar anderss πΉ
Maar dankie dat jy so in detail kykππΉ
Baie dankie π
Dit is ja, behalwe vir die wind wat my hare opgeneek het πΉπ»
Dit is laasnaweek geneem.. Saterdagaand / Sondagoggend π
Umm, iewers waar dit baie mooi is πΉ
Flippen amazingg!! π»
Umm basies heel vakansie nog net gekuier saam vriende π
Umm, ek ry die 14de Des Hartenbos/Bloubergstrand toe π
Verder gaan ek net oefen, lekkerr kuier en EET π»π»π»π»
Baie dankieee π
Cuteee π baie dankie!!
Die beteken vir my baie.
Dm my asb π
Hy weet presies wat ek van hom dink π
Maar oky, Hy is een van die beste en sterkste mense wat ek ken, ek vertrou hom vrek baie en hys altyd daar vir my & dit maak hom baie spesiaal. Ons baklei baie (oor dom goed) πΉ maar vergifnis is n sterk eienskap van ons vriendskap π€ Ek het nie rerig woorde om hom te beskryf nie maar hys amazingπ size doesn't matter π€
WIE IS JY?
Beslis nie jy nie, anders sou jy weetπΉ
She's nice πΉπΉ nogals funnyy mah sys net soos ek
Worry nie oor mense se ops nie en se n ding reguit πΉπΉ
π
Ek het klompp nuwe mense begin follow en hulle 3 recent posts gelike. En dan follow hulle my terug. As hulle nie doen nie unfollow ek π
Ek weeettt πππ
Dit het lank gevat maar nie so lank soos wat ek gedink het dit gaan nie..
Ek het myne laasjr Sept gekry. Soo n jaar en 2 / 3 maande terug
Dm my dan help ek jouuβΊοΈ xx
Dis eintlik baie maklikkk π ek sal vir jou n screenrecording maak, maar dm my net dat ek weet wie jy iss sodat ek dit vir jouu kan stuur ππΈ