14
Replies
Ek love die trust in ons vriendskap en dat ons so gemaklik is met mekaar ? ek hoop met my hele hart dat jy my bestie sal bly vir nog sooo flippen lank markosie ? ingriddx
Ja dit is net vertroue en eerlikheid??
Baie dankie vir ons lang A$$ calls twee uur in die oggend, ons deep talks en ons inside jokes (groot kous ?) ek waardeer jou so so baie ? ek het nog nooit gedink dat ek 'n beste seunsvriend sou hê nie, maar met jou is dit só anders en special ingriddx
Dit was nou nie 2 uur nie??? ahahaahahaha daai joke?? ek waardeer jou ook ?
Marco ? dis nou my beurt ? Ek wil net vir jou ongelooflik dankie sê vir die mens wie jy is in my lewe. Jys my beste vriend markosie, en ek waardeer jou so flippen baie x ingriddx
Awh?? my best
Annegret Agenbag?
Sys een van my vriendinne
Ekt noggal lanklaas van haar gehoor damn
Ek hoop dit gaan goed tho x
jou girl is n teef. hoe kan jy met haar uitgaan. sys so ugly
En jy is besig om een groot fantasie uit te leef
Moenie worry nie die realiteit is baie beter as jy liefste onbekende persoon hoor , niemand soek jou opinie nie want jy sê dit omdat jy jouself jammer kry want jys nie eers 'n miljoenste van wat sy is nie.
Maar baie dankie nou weet ek eks nie die enigste een opkyk na my amazing girl nie?
Is jy n potato of n passionfruit kinda guy??
Passionfruit
Sal jy met my trou?
Hang af wie jy is?
Het jy n girl
Yeah
Blessed with the best
@charlisevanrooyen
Jys hot verby ??passop ek kom vir jou ?
Hahaha ek wil dit nog sien?✌
Maar ek bedoel dit op n goeie manier?
Natuurlik
Jy mors met die meisies se harte
Doen ek...