Visit this profile later to see if your question was answered.
Seker omdat jy my so mooi geleer het❤️❤️?
Ja dis reg? Solank jy net nie my poegie vat nie❤️
Awwwwh ek sien ook baie uit❤️
Lisie? Jys te oulik!! Xx
As ek dt se weet almal dt so nee!!
Idk?
Ek haat dit om te leer!
Ja ek wil tog vir Zeldene n high five gee en vir jou ook sodat j nou nie sleg voel ni maar dit gan ongelukkig in jou gesig wees!
Ek besit nie die skool nie sorry, so ek weti waar j daar aan kom dat dit my skool is ni!
Laat ek dink... Dink j rerig ek gaan vir jou se! ??
Djas!
Ag ek weet neh! Joke net, dankie :-)
Ek kry jou nogal jammer hoor, want j probeer ander mense sleg maak net om jouself te laat goed lyk, maar ek dink nie eers dit werk nie want ek steur my ni aan mense wat so graag wil goed lyk nie, want hulle maak net hulle name gat!
Danki zellie!!! Jyt my aangeskeek! ;-)
Ek soek nie aandag nie, want ek kry dit klaar so ek hoefi daarvoor te soek ni. Jys net jaloers omdat j nimand het wat vir jou aandag gee ni!
Jys unbelievable j praat di hele tyd oor juself! Hou net op ek worry ni oor ju ni vertel ju probleme vr imand wat omgee!!! ;-)
Ek heti geweet j prt nou van jouself nie! Shame ou ek kry jou nogal jammer!
Leer vir eksamen en j is besig om my tyd te mors ej?
Dink j ni dit raak vir my ook boring nie!! Maar dis seker j wat dit vra en nou wil j moun!
Ag shame ek kry jou jammer!
Ons is net vriende soos ek nog laas kan onthou! Sys n cool vriendin! ;-)
Die Bybel sê j moet jou medemens vergewe net soos wat j wil hê Jesus moet jou vergewe!
Net so veel soos wat j wil hê ek moet mee chat!
Al my vriendinne is special op hul eie manier! So ek kani kies ni! ;-)
Thanx man, maar ek dink jys cooler!!! ;-)
Krieketspeler en Rekenmeester
Japs wil jy nog n lift hê?
Dit is nie so ver nie!
Waarheid!!
#inside joke
:-)
Vandag se klas was epic!
Vriendelik
Weti wie j isi so NEE!
Altyd! :-)
2000
Weti wie jy is ni
Dis my naam daai!
Besluit j mar!
No thanks!
My foon
Het jy leka gedroom?
Baie cool vriendinne! :-)
Some people!
Dis seker mar n af korter manier om dt te spel!!!! Mar j sal seker ni verstaan ni want j chat nooit met mense ni!! #stupid
Groen bruin
R415679.29
Praat j ni meskien van juself ni?
Praat j ni meskien van juself ni?
Neeeeeee! ;-)
Hoërskool Dirkie Uys
Kan dieselfde van ju se
Ek praat ni met graad 7 meisies soos j ni!
Oor wat nogal?
Hoekom mag ek ni?? Het j n probleem omdat j ni chat kry ni?
Nee ek verkies jou bo hulle!! ;-)
Tenminste kry ek chat ni soos j wat nou chat soek ni!! ;-)