23
Replies
Kan Ek net sê, toe Ek die eerste keer n foto van JOU gesien was ek letterlik atom geslaan en ek het gedink ek het n engel gesien????❤️
Wow ❤ die het my dag gemaak ❤ Baie dankie ?
Marizellliee?
Carlaqiiiiii ?❤
Een van Zane se vriendine hier ?
Moet nie lelik met zanetjie wees nie ek wil nie baklei nie ek love julle altwee ?❤?
Mkay
Jyt n hart vàn goud ??
Aw baie dankie ❤
Uuuyyyyeeeessss?❤️?❤️?
?❤❤
Liz ek is baie lief vir jou!!?❤️❤️
Dem lief jou meer ❤❤
Demi is die beste!!!??❤️❤️
Sy is ???
Jou squad is die beste???
Hulle is?❤
Moenie dat Zane tussen jou en Andro kom as sy opgevok het nie ?
1. Niemand sal tussen ons kom nie
2. Dis my fout dat ek nie haar kant van die storie gehoor het nie ❤
Is jy kwaad vir Zane ?
Glad nie ❤
Stunning persoonlikheid ❤?
Aw baie dankie ❤
Jys mooi ??
Jys mooier ?❤
Ek hou van kaas bra?
In die middel van die nag ?
Hoe Klink di vraag as n naam vi ons 2 ??❤️?
Ek weet wie die is ??
Zané is rerig net soms n btch wat se jy daarvan ?
Ek se nie mense sleg nie ?
Hoekom is Zané S kwaad vi jou ? ?
Ek wil ook weet ?
Ek dink liget jys die niceste meisie ooit ?
Ek dink jys die oulikste persoon ooit ❤ Dankie
Jy en Andro is so cute?
Aw dankie ❤ jys cuter
What is your number one rule?
Always be kind ?
How many pairs of shoes do you own?
Enough ?
VIEW MORE