profile img

MargaretJean

Margaret1017

Vra wat jy wil ?

36 Replies

Instagram naam asb

mjvanniekerk_ 💁🏼‍♀️💕

Margaret1017 replied 1815 days ago

? jys die mooiste mens!?

Dankie?❤️

Margaret1017 replied 2357 days ago

Ja ek kan sien jy is lief vir JESUS sien dit in jou oê

Dankie ☺️❤️❤️
Dit beteken baie vir myy

Margaret1017 replied 2357 days ago

Net sulke groot slet soos janeske en anke nhe?

Hoe kan jy vir Janeske en Anke slette noem
Jy weet nie waar deur hulle gaan nie en jou komentaar kan dalk die laaste een wees wat hulle dryf na selfmoord
Pasop wat jy sê want woorde maak seer
Btw hulle is nie slette nie
Hulle trek ordentelik aan
Ek hoop eendag sal jy eintlik mense sien vir wie God hulle gemaak het en ophou om almal te label
En wie ookal jy is hoopik vind jy ook die waarheid en besef dat God jou met die selfde liefde wat Hy vir my,janeske en anke het jou ook lief het

Margaret1017 replied 2358 days ago

Have you ever been in the situation on a trip where they pulled over at the roadside for the guys but wouldn't stop at a bathroom for the girls?

Nee en wat n random vraag ?

Margaret1017 replied 2360 days ago

Kos. Lewe?

Wel duhh natuurlik is kos lewe en dit hou my ook aan die lewe ?

Margaret1017 replied 2360 days ago

Hou Jy net van Dirkie of is jy lief vir hom

Verlief wees is baie anders as om vir iemand lief te wees ?

Margaret1017 replied 2372 days ago

No questions, I just like your face ?

Dankie ?❤️

Margaret1017 replied 2373 days ago

wanneer is jy en Dirkie nou official?

Wil ek ook weet ?

Margaret1017 replied 2384 days ago 1

Hoe was jou naweek en wat het jy geleer.

My naweek was great ??Ek jet geleer dat labels nie die waarheid is nie ?en net omdat ek een vout maak en iemand sê vir my eks dom beteken nie eks dom nie ❤️❤️

Margaret1017 replied 2385 days ago

Wat is jou iets se naam?

Dirkie ❤️

Margaret1017 replied 2385 days ago

Ummm en toe mis ek jou net net ?

Sorry neh ?

Margaret1017 replied 2385 days ago

My M ek mis jou ❤ s.u.m.a.r.i

Mis jou ook sumie ?❤️

Margaret1017 replied 2385 days ago 1

Jy is mooi❤

En ek wens ek het geweet wie jy is❤️Want dit beteken nogals baie ☺️❤️?

Margaret1017 replied 2391 days ago

Wanneer bak jy koek?

Vandag ?

Margaret1017 replied 2398 days ago
VIEW MORE