233
Replies
Wanneer antwoord jy nou bietjie die qoohs waar mense oor jou ware kleure praat?
Slet
Askies π net omdat jy baie negatiewe goed kry beteken nie ek doen ook nie β
Thanks babe π
Jy word net mooier by die dag π
Thanks hunny
Is jy nie spyt jy het hom nie n tweede kans gegee nie
May your heart remain breakable but never by the same hands twice π
En ek is Nou gelukkiger as ooit x
Ek like jou absolutely nothing
Cute π
Praat jy en reagen nog?
Lankal nie meer nie
Meisie ek soek n koffie date saam jou π
Oh yess laatweet net waar en wanneer en ek en Roelf is daar β
Jy is te mooi vir jou ou jy sal beter by my pas π
Neee hys freaking gorgeous dankie baie
Kan ek bietjie van jou mooi kry asseblief jy het baiee van dit π
God het almal met mooi geseen jy moet net joune raaksien π€
Vriendin β€
Jy is so n sterk meisie want na alles staan jy steeds elke dag op en glimlag elke dag. Ek kan nie vir jou se hoe trots ek is op die mens wat jy geword het nie. Roelf is donders gelukkig om n meisie soos jy te he π₯
Jy is flippen cute en het sopas my aand gemaak β€
Ek is bly jy kon weer iemand vind. Daai ander doos het jou nie verdien nie. Maak net seker dat jy jou hart oppas en onthou iemand se effort wys altyd waar jy in hulle lewe staan β
Dankie ek is werklik gelukkig tho en ek twyfel of hy my gaan seermaak π
Tjommmieeeeeeeeeeeee jy is cool soos kooskombuis βπ
Okay dankie vir die ander 10 in my inbox wat presies dieselfde is as die een ... π
Tjommmieeeeeeeeeeeee jy is cool soos kooskombuis βπ
Tjommmie jys cool hoor kuier soon ππΌ
Jy het so baie ouens wat belangstel hoekom is jy even nog single? ?
Want dit maak nie saak wie my wil he nie al wat saak maak is wie ek wil he ?
Hoekom gym jy even? ?
Omdat ek lyk soos wat ek lyk ??
Ek sou skaam kry as ek soos jy gelyk het
Darem is ek perfek in God se oe... Jy kraak inelkgeval net mense af omdat jy jaloers is so ??
Jisss mense is kinderagtig. Hulle is heavy jaloers op julle so vat als manet met n smile as n kompliment β€οΈ
Heavy kinderagtige maar dankie ek sal β€οΈ
Nou kan ek en jy maar saam wees ???
?? Neee want jy verloor nie gevoelens in een dag nie ???
Ek het nie eers geweet julle is nou net vriende nie
Wel nou weet jy ?
Babaaaa jys moooi ?β€οΈ
Eks seker jy ook β€οΈ
May I please get your number ?
Uhmmmmm ?
Ek dink ek gaan jou by innibos sien ?
Oehh gaan lekke tyd wees ?
Ek het geweeet jy is nie sy tipe nie. Sy tipe kom nie naby aan jou nie ?
Aggg dankie hooor ?
Hoekom is julle nie saam nie julle pas dan soo mooi ?
Dinge werk ongelukkig nie altyd uit soos n mens wil he dit moet nie maar ons is nogsteeds besteee vriende ?
Die app ding?
Dis manet n plek waar jy anoniem vra kan vra ?
Julle is goalsss ?
Besteee vriendeee jaaa ?
Jy het nogal verander. Ek sien jy hang nie meer regtig saam ouens uit nie en jy kuier oook nie meer baie nie. Like in a good way if you know what i mean. Jou eie keuse of het dit iets met hom te doen? ?βΊοΈ
Dis beslis my eie keuse maar sy geselskap is genoeg en as ons saam kuier wil ek nerens anders kuier nie?
Mag ek jou nommer kry? ?
Dm my dan sal ekke besluit x
Ek belowe ek sal nie doen wat ek laas gedoen het nie ?
WhatsApp my dan ?
Kan ons weer praat asseblief?
Ek sal ophou doen wat ek laas gedoen het
Boyyyy as jy maniere en respek vir n meisie gekry het is jy meer as welkom om my weer te whatsapp maar as jy nie het nie stel ek vooor jy los my uit x
Wies jou ou ?
Ons is nie saam nie. ?
Wees myne asseblief ?
Ek het iemand en sal hom nie wil verruil vir enige iemand nie ?
Net beste vriende se jy? Almal sien meer as dit ?
Okayyyy ??
#ME
26 April ?
Jyyy ken myyyy goeddd...
What a song hay ?
Jy is n inspirasie!
Thanksssss!
Ek dink jy sit jou hoop op iets wat nie gaan gebeur nie. Net my opinion ?
Sjoeee dis nou n jammerte ek kan glad nie onthou toe ek jou opinie gevra het nie ??
Hier is nogal baie slegte goed oor jou op die qooh me? Hoekom se die mense nikd goed nie? ?
Want dis makliker om iemand onder n skeilnaam sleg te se Mnr/Mev Anonymous... En as jy regtig mooi gaan kyk sal jy sien dat daar beslis nie meer slegte goed as goeie goed is nie en ek mind nie want as jy nie die guts het om jou naam by te sit of in my gesig te se nie dan tel jou opinie glad nie. ???
Ek het gedink julle is saam ? julle kon netsowel wees ?ββοΈ
Nopee nog niee ?
Dink jy nie McDonald's is bietjie te cheesy nie ?
Neee gladd nie... He loveddd itt ?
Moooiste meisie jy ?
Dankie ?
Ek waardeer n vriendin sooo jyyy ?
Eks seker ek waardeer jou ook ?
Jy gym maar jy het dit nie eers nodig nie ?
Oooh neee ek het beslis... Het jy my al gesien ?
Wies jou beste vriendin
Elchane
Adelia
Kylie
Almal iss maar my vriendinne
Ek wil in n verhouding wees soos julle twee sin ?
Ons is nog nie in n verhouding nie maar ons vriendskap is legitttttt ??
Het jy strepies in jou hare gesittt? ?
Nope? dis natuurlik ?
Sal jy die botter op my broodtjie wees?
???
Yeah. Dit is rerig cool ek like daai idee
Coool x
Insta name please
mariaan_du_plessis
Haha rerig hoe so
Ek wenii... Soos ek sal nou nie se ek hou daarvan nie maar ek sal ook nie se ek hou nie daarvan nie... Get it ?
Hou jy daarvan om gekielie te word
Mmm pla my nie eintlik nie! ?
J. O. U. R. E. C. E. N. T ???
Dankie x?
Ek love jy vir hom baklei teen mense wat niks mooi te se het nie. You know what you stand for en dis n baie goeie eienskap om te he ???
Dankieee baiee...x
Ek baklei manet vir dit waarin ek glo en vir die mense wat ek lief het ?
Nou wies die ou by n jou lewe?
Reagen Faulds ?
I love you berry berry much β€οΈMy yster?
Ek misj stupid face baieeeβ€οΈ?
As jy maar net geweet het hy praaat met baie ander meisies
En hoekom mag hy nou nie?
Your a special kind of an sweet idiot?
Bloos ek nou ?
Favourite lyrics? ?
"If a man talk sht then I owe him nothing"
~Taylor Swift
Julle kuier maar baie saam vir mense wat net vriende is. Jy verdien hom nie. En as jy wil moet jy miskien bietjie ophou by ander ouens aanlΓͺ??
Sjoeeee en jy dink jy verdien hom dalk ???
Onlangs gelees :"You can't buil a relationship with someone who is still seeking attention from anyone"
Jy verdien net die beste β₯
Dis waar tho ??
Ek sal self besluit wat die beste vir my is dankie x
Have you ever been in a situation where you were out at shops with your parents and asked to wait in the car because you secretly planned to walk off as soon as they were gone and find a bathroom?
Nope
Wat doen jy? Want jy soos in minder as n jaar heavy baie gewig verloor? ?
Hardeee oefening en kyk wat jy eet ? Was lanklaas by die gym tho ?
Wanneer vra hy nou uiteindelik die vraag? ?
I don't know ?
I love youβ€οΈ
Ek dink nie jy besef hoe lief is ek vir jou nie β€οΈ?
Watse skool is jy?
Bergsig ?
Jys nogal baie cute
Ni a vraag ni ?jy lyke beeldskoon
Dankie x
Wie is Franco Keyter
N mens ?
Can you please follow, comment and like my recent please I'd really appreciate it ???@kam_the_pharaoh
??
It's all lies honey
Niemand gee regtig om oor jou nie ?
Jaa jys seker ook een van daai wat pretend om my te like want jyt nie guts om dit vir my te se nie ?
Skeinheilig se baas ?
As jy mooi luister sal jy hoor ek gee nie om oor jou beledegings nie ?
Jy en Reagen sal so cute Couple maak. Ek het dit al vir jou gese in persoon ook soo ek dink jy sal weet wie ek is?
Nie n idee wie jy is nie ? Maar dankie ons sal maar sien wat die toekoms inhou ??
Die ou wat jou kry kan baiee dankbaar wees want jys lojaaal en het baie liefde om te geee ?
Ahh dankie ons hoop maar hy besef dit! ?
Jy is soo mooi meisie. Veral jou hart en jou persoonlikheid. Jys vriendelik en jy gee om vir jou mense en jy verdien net die beste x
Dankie ?
Is julle al saam??
Nope ?
Het jy iemand in die ooog op die oomblik? ?
Ek het beslis iemand in die ooog jaaa ?
uhm okay ek waardeer jou?
ons kort net weer toertjies en jou fashion lesse moet nou gebeur asb? ek loveee you jou loserβ€
Defffiessss ek dink ek moet afspraak maak dat ons kan werk daaraan ? en uhmmm ek weet jy doen ?β€οΈ
Om te admit dat jy verkeerd is in n situasie is moeilik maar ek moet admit dat ek verkeerd oor jou was en dat om jou name te noem erg af was. En dis nou anoniem maar bly manet die meisie wat jy is en moenie dat iemand jou onder kry nie ?
Dis okayyy ek verstaaan x
Dankieeeee tho
Ek is so lief vir jou meisiekind jy maak die lewe soveel helderder teenoor die donker van die lewe?β€οΈ
Ek dink ek weet wie jy is en ekt jou so klein bietjie meer lief... En jy doen dieselfde in my lewe β₯οΈ?
Ek mis jou by trompoppies. Jyt n manier om dinge lekkerder te maak ?
Ek misss almal daar ook heavy baie ?
Mag ek die geheim van jou skoonheid kry asseblief? ?
Die geheim is manet dat skoonheid van binne is, dat persoonlikheid al is wat tel op die ou einde.?
Have you ever been in a situation where you went to a friends place after school and the bathroom at their place was unusable/occupied for ages?
Nope ?
Die eerste keer toe ek jou gesien het het jy soo misluk gelyk en toe leer ek jou ken en nou is jy net soos super vriendelik as jy wil wees ?β€οΈ
Haha ek dink ek weet wie jy is ? maar dankieβ€οΈ
Het jy al op iemand verneuk? ?
Neeee nooit nie en ek sal oook glad nieee dit doen nie.. Ek weet hoe seer dit maak en niemand verdien dit nie ??
Jysss een uit n miljoen. Eks bly om n vriendin soos jy in my lewe te he. ?x
Ps: Wanneer eet ons weer slap chips in die swembad ?ββοΈ
Aaaw ek dink eks die geseeende een in die vriendskap van ons ?x
Wanneer jy bietjie jou kerel los en vir my kom kuier ??x
Ek weet skool is vir niemand exciting nie maar ek kan nie wag om jou te sien nie ??
Ek hoop jyt my darem gesien?
Reagen? ?ββοΈ
My besteeeeeeee vriend ??
Ons almal ken n meisie wat al die ouens friendzone maar huil omdat sy single is ?
Stoppit ???
As ek mag weet wats jou planne? ?
As jy dan rrg so graag wil weet ekt vrydag n funksie aan en saterdag ry ek vanderbyl toe ??
Jyt sooos niks gekuier die vakansie nie? Kom jy na Maruis of Porra sin toe? ?
Jaa netflix en chill doen die ding hoor ? Nie een nie... Askies ekt klaar planne ?
Miskien kan ek jou drinks vrydag betaal? ?
Eks heel okay maar dankie hoor ?
Hey beautiful
Hoe oud is jy
Ayyy anonymous x
17 ?
VIEW MORE