profile img

Marig Engelbrecht

Marig0808

Ask away...

104 Replies

What’s up my accounting friend ♥️♥️

Sup, accounting friend 😜❤️ doin' alright thanks 💪🔥

Marig0808 replied 1917 days ago

Is jy gay?

Uhh NEE😂

Marig0808 replied 1917 days ago

Soos wie was jou eerste liefde in die sin van , Handjies vashou en cute drukkies 😂❤️ die eerste meisie op wie jy gecrush het

Uhm ok weird vraag😂 maar ek dink haar naam was Charlize en dit was soos gr4 of gr5 rond? 😂

Marig0808 replied 1924 days ago

Wie was jou eerste cute liefde?

😂 definieer "cute liefde"

Marig0808 replied 1924 days ago

Sterkte met Redenaars!! AL die beste, hoop dit gaan goed👏 Jy moet weer n draai kom maak in Plett🐳

Dankie, dankie😜🔥

Marig0808 replied 1925 days ago

Jy het sulke PURE heart 🏆
Dankie vir al die ondersteuning 🍀
Wie gaan jy matriekafskeid toe vra ???

Dankie🙏
Plesier😉
Ek't in April vir Anya Erasmus gevra😎

Marig0808 replied 1934 days ago

Marig, met jou uitsig oor die aggies. Dink jy hulle het n goeie self vordering gemaak in verband met aanpassing. Btw. Jy rock as hoofseun en mens!

Ek dink hulle het baie goed aangepas van toe hulle eers hier aangekom het. Daar is n trots onder hulle wat ek lanklaas by n gr8 groep gesien het. Hulle moet net onthou dat hulle sterk is agv van hulle eenheid,wa t daar gaan n tyd kom wanneer hulle mekaar meer nodig gaan hê as enigiets. Ek sien uit om te sien hoe ontwikkel hierdie groep om eendag leiers van die skool en die samelewing te word!

Marig0808 replied 1937 days ago

first kiss experience?

Still waiting for it😉 but it'll be with someone special

Marig0808 replied 1962 days ago

Marigggg jyt n hart van goud 😊

Ag baie dankie! 🙌😉

Marig0808 replied 1978 days ago

Wanneer kom jou draaitjies af?

As alles goed gaan, 1 Jul.

Marig0808 replied 1978 days ago

Wie is jou beste vriende?

Daar's rerig n klomp, so om dit op te som:
Highland Gate(Speechguild span)
Produksie squad
Close vriende van die kerk
En n paar ander soos Janco Heymans, James Chapman, Yannick van Dorp ens.

Marig0808 replied 1978 days ago

Marig jys n cool dude en jy is amazing in jou talente wat die Here vir jou gegee het! Glo altyd in jouslef en bly positief! Hierdie negatiewe mense het nog n lang pad om te stap, bly net jouself 😌

Baie dankie, hierdie beteken baie! 😉🔥🙌

Marig0808 replied 1982 days ago

Marig. Moenie omgee oor hierdie kinders nie.

Ek sal nie, moenie wari nie😉😂 dankie vir jou omgee🙌

Marig0808 replied 1984 days ago

Sjoo maar jy dink jys so mooi❤️

"If you can't see the bright side of life, polish the dull side" 😁 Ek dink jy sal ook daarby baat om die vorige reply te lees(of dalk wéér te lees as dit dieslefde persoon is😉)

Marig0808 replied 1984 days ago

Kyk weer in die spieël,jyt n wanpersepsie😂😂😂

Pel, ek dink jy't n wanpersepsie van die waarheid😂 Die waarheid is dat ek(en jy ook for that matter) Volmaak en Wonderbaarlik in die beeld van God gemaak is. Die waarheid is dat ek nie na n opinie van iemand wat my nie ken en wie nie iets vir my beteken hoef te luister óf te glo nie, want daar's baie ander en belangriker mense in my lewe wat anders dink, glo en sê. Mag jy hierdie waarhede in jou eie hart ook vind en beleef, en begin om beter dinge(waarop jou ouers trots kan wees) met jou beperkte tyd te doen as om negatiwiteit te versprei😉 bless jou

Marig0808 replied 1984 days ago
VIEW MORE