profile img

Marijke Hoeksema

Marijks_x

Well , jy is nou klaar hier ? ask away .x

763 Replies

hoekom vergeet jy altyd van my

Ihmm ? ek twyfel dat ek doen .. maar wie is jy ?

Marijks_x replied 2124 days ago

Wat is jou raad vir mense wat n ou soek maar hy is 6jaar ouers as jy ?

Wow. Sjoh, Jy sal maar jou ouers moet vra ?

Marijks_x replied 2126 days ago

Jys my inspirasie x

Hierdie maak my so ongelooflik bly! ❤️

Marijks_x replied 2167 days ago

Wanneer is jy en C uit gewees en wanneer is julle weer saam toe nou?

Laas jaar September was ons uit x en ons is weer officially saam vanaf die 6de oktober die jaar , maar ons het in daardie tydperk weer gesels x

Marijks_x replied 2167 days ago

Baklei jy en C baie ?

Nee wat ? as ons ‘n menings verskil het praat ons dit uit ?

Marijks_x replied 2182 days ago

Is jy en C uit? ?

Nope nope ?

Marijks_x replied 2182 days ago

Hkm tagg jy nie meer vir christiaan nie ?

Vir een of ander rede wys sy tag nie, maar hy is getag ?x

Marijks_x replied 2182 days ago

Watse dorp is Hoërskool Helpmekaar ?

Ons is in Johannesburg x

Marijks_x replied 2183 days ago

Jy gee sulke bomb A$$ antwoorde wat mense so op hulle plekke sit! Lovit girl??

Dankie !! ? Eks oor die algemeen eintlik ‘n goeie mens, ek hou net nie my mond nie ??x

Marijks_x replied 2183 days ago 1

Wat beteken n promisering eintlik?

Dis ‘n belofte wat jy maak, wat gepaard gaan saam met die ring.

Marijks_x replied 2183 days ago

Is jy en christaan nog saam?

Ons is ja x

Marijks_x replied 2183 days ago 1

As jy en jou ou by mekaar oorslaap, slaap julle in dieselfde bed?
Julle twee is goals btw?

Nee ons doen nie x
En baie dankie ?

Marijks_x replied 2183 days ago

Jy is mooier as n mens!?

Baie dankie ☺️!!

Marijks_x replied 2185 days ago

Jy en c is so goed vir mekaar! Bly jyt geluk gevind❤️

Baie dankie ? hy is baie goed vir my! ☺️

Marijks_x replied 2185 days ago

How are you so damn gorgeous?

Thank you so much x

Marijks_x replied 2185 days ago
VIEW MORE