profile img

Marike de Jongh

Marike_de_Jongh

ask or tell me something ...Don`t be shyyy.

130 Replies

Quote waarby jy leef?

"If God is for you... Who can be against you?" ❤️

Marike_de_Jongh replied 1826 days ago

As jy president vir een dag was, wat sou jy als gedoen of gese het???‍♀️??

Ek sou mense laat verstaan net hoe noodsaaklik dit is dat ons almal moet saamstaan en nie teen mekaar werk nie. Ek is oortuig ons gaan eendag besef hoe dringend ons mekaar nodig het.

Marike_de_Jongh replied 1826 days ago

Wat wil jy eendag word?

Wil graag Spraakterapie gaan studeer🌸Ek wil graag n verskil in ander se lewens maak en hulle help om die beste weergawe van hulself se wees wat hulle kan wees.

Marike_de_Jongh replied 1826 days ago

Jy en dillon nog saam?

Nee. ❤️

Marike_de_Jongh replied 1826 days ago

Watse hoërskool is jy en dillion??

Bet-el Christelike Akademie x

Marike_de_Jongh replied 2303 days ago

Jy en Dillon nog saam?

Dinge is net bietjie deurmekaar onder omstandighede x

Marike_de_Jongh replied 2303 days ago

Watse skool is jy en Dillion?

Bet-el Christelike Akademie

Marike_de_Jongh replied 2303 days ago

Dink jy dat jy en dillion nog eendag sal trou??

Om eerlik te wees dit sou natuurlik so nice wees .

Marike_de_Jongh replied 2303 days ago

Wat het aan gegaan tussen jou en Dillon ?

Niks wat ons nie deur kon kom nie?xx
As jy voel dit antwoord nie jou vraag nie, kan jy enige tyd DM. x

Marike_de_Jongh replied 2346 days ago

Jy en Dillon nog Saam ? ?

Jap inderdaad?❤

Marike_de_Jongh replied 2346 days ago

Hello ???

Hi daar vreemdeling ???‍

Marike_de_Jongh replied 2347 days ago

Is jy en dillon nog saam ??
Ja of nee???jy is baie mooi ??

Wel die antwoord kan net ja of nee wees?❤
En die antwoord is...ja❤
Baie dankie ek waardeer dit??

Marike_de_Jongh replied 2347 days ago

Wat gaan aan tussen jou en Dillon?

DM my groot asb ❤Ek sal eintlik graag wil vertel. Moenie worry dat ek gaan oordeel oor wie jy is of hoekom jy vra nie ,want dis obvious dat mense gaan begin vra en ek sal my kant ook wil sê. So DM asb xx

Marike_de_Jongh replied 2350 days ago 1

Watse oefeninge doen jy om sulke mooi lyf te kry ??

As hierdie nie n joke is nie...baie dankie???As jy maar net geweet het hoe onaktief ek is...??

Marike_de_Jongh replied 2375 days ago

Hoeveel weeg jy??

Hoefeel sou jy raai??x

Marike_de_Jongh replied 2375 days ago
VIEW MORE