profile img

Marili Breytenbach

MariliQ13

Vra my ietsie .. *

109 Replies

Onthou j da was laas jaar 'n Qoohme van ek gan jou volgende jaar mis (as j ni duni gan kk).. j was reg in jou antwoord... J sal altyd in my hart bly!! En ek mis jou elke dag van my lewe... Ek sal jou nooit ooit kan vergeet nie!!

Ag jys oulik baie dnki !!* ♡

MariliQ13 replied 3789 days ago

Who would you like thank today and what for?

My family, for being the only ones who are there for me !! Xx ♡

MariliQ13 replied 3805 days ago

Hey Marili... ek lees nou so deur al jou qoohmes.. en ek wil net se ek is rerig jammer as ek al ooit iets gedoen het wat jou seergemaak het of as ek onnodig mean was met jou** J verdien nie dat enige iemand so is met jou nie!!

Ek weet nie wie jy is nie maar dnki ek waardeer baie xx

MariliQ13 replied 3805 days ago

QOTD: Who is the best friend/girlfriend/boyfriend you've ever had?

Uhm I don't know thats a hard question .. it would probably be a friend but don't know who .. everyone hurts you sometime ??

MariliQ13 replied 3805 days ago

I want to ask you something but I don't know what..

Uhm okay ??

MariliQ13 replied 3805 days ago

Van wi hou jy

My geheimpie *

MariliQ13 replied 3807 days ago

Do you like somebody? :p

Yes ♡

MariliQ13 replied 3807 days ago

Even though you think she talks a lot ... she still loves you ♡

Thank you :] I know ♡

MariliQ13 replied 3807 days ago

Hoekom dink j Charne het ??

Want sy praat baie ??

MariliQ13 replied 3808 days ago

Jys reg maatjie!*♡hehe daar nog een vi jou!*♡

♡:p

MariliQ13 replied 3808 days ago

Hayyy , ek wil net sê eks bja lief v*̩r jw jy *̩s net regtig AMAZING :* ({}) :* !!! Ek love ons kuierQ'ss of as ons "leer" ma eintlik net dans & mal gan =)) don't EVER CHANGE , love you hoor :*

Dnki Anike !

MariliQ13 replied 3808 days ago

Hii..maatjie.wil net nog ietsie ook se wat ek uitgelos het.danki dat jy my verstaan,glo,vertrou,drukkies gee,is wie jy is,om gee,liefde vol,eerli,,snaaks,,die beste is,,my laat hardloop as ek jou sien...jys werklik waar awesome en i love you...!*

Dankie CaraQ love u too !

MariliQ13 replied 3808 days ago

Wie dink jy is die persoon wat vir jou die meeste qoohme boodskappies gestuur het??

Seker Charne of Anike :p

MariliQ13 replied 3808 days ago

Van wie hu j
Iemand in ju skool

Vir my om te weet..vir jou om NIE uit te vind NIE :)

MariliQ13 replied 3808 days ago

Hey j is awesome bly so asb

Dankie :p Ek beplan nie om te verander nie ♡

MariliQ13 replied 3808 days ago
VIEW MORE