Marili Breytenbach
MariliQ13Hockey
43
Replies
How is your best vriend?
Awefantasamazemagories !!* ♡
How awesome are you on a scale of 1 to 10?
I dont know, thats not for me to decide :)
Hey Marili.. Wou nt kom hoor hoe dit gaan..
Dit gaan goed dnki !! :p
Your next smartphone?
Definitely the Iphone 5
Who do you think is dying next on Game of thrones?
Not a clue .. I dont watch that :p
Hou jy vn iemand?
Eks nie heeltemal seker nie ...
En wie is jou beste maatjie wat nie meer in die laerskool is nie ?
Ek is nie rerig seker nie, seker my ou hokkie tjomme !! ☆
Ekke wens ek was so mooi soos jy !
Aww baie dnki maar ek sien myself nie so nie, jys sekerlik beeldskoon !!* ♡
Wie jou beste maatjie mag net 1 se ?
As ek rerig moet kies, Kyla Cronje, ek is baie baie lief vir al my vriendinne !! ♡
The worst thing that happend to you this week?
Didnt become hockey captain .. :'(
Hi hoe hanteer mens iemand wat ju spot en ju lelik noem en als?
Dit hang af hoe, wel eerstens moet definitief nie terug slegse nie, maar jy is perfek net soos jy is, as enigeiemand net jou lelik is gn hulle met my en my SKERP HB potlood te doen kry .. moet jy nie worry nie, hulle se dot oor hulle van jou hou of soos jy wil wees ♡;)
Wat sal j doen as j uitvind j mag nie meer hokkie speel nie?
Doodgaan
Nee net n vraag jy mask my my ni seer
Oo hehe okay well kom ons praat op bbm en dan kan die master advice giver (otherwise known as) Ma-gwii-lii vir jou help !!
Ek is rerig mal oor jou:p
Aww dnki dis baie oulik vn jou !!
Hey ne asb se my wie like jy
Nope :p
Hoe like n mens waf jou oor en oor seermaak maar jy kani ophou aan haar dink nie
Bedoel jy ek ? Maak ek jou seer ?
Hey wie like jy
Vir my om te weer en vir jou om uit te vind ;)
Hi mariliq loves jou raai raai wi is ek ons is beste maaiqs en ek was laas jaar in juw klas ek kan baie blond wees en ek is blas ((elk weet jy weet wi eka is love juw bestie
Lol loves you too bestie !!* ♡ xx
Liefies ju marli...van iemand wat altyd als vergeet...!!
Ek sien een van daai dinge is hoe om my naam reg te spel !! LOL (:. Maar ek bly lief vir jou xx
Doen ons more aand hokkie
Haha ek glo so !!
Gaan j Garsfontein toe ?
Ek gn dalk Curro toe, as ek nie daarvan hou nie gn ek Garsfontein toe :)
Hello Malli! Jy is awesome en baie oulik van .......
Kom ons noem jou (French accent) Mis-ti-gwii ;)*
The most boring person you know?
Nobody is boring around THIS crazy person !!*
Hey MALI! Jys 'n awesome maqi en dit mut so bly neh!hehe gaan jou volgende jaar mis as ons Hoërskool toe gaan! Whoop Whoop hahahha
Lol haha gn jou ook mis !!
Hey Marili ... Al jou ande vriende ht altyd soveel oulike goed om te se, en dan altyd as ek iets vi jou wil kom skryf dan weet ek nie wt om te se ni.. Ma wat ek wel weet is dat j rrg vi spesiaal is en ek sal niks in die wêreld verruil om jou weer te sien!!
Ag oulik baie dnki !
Jy is baie spesiminiaal vir my
+
Baie dnki jys vrek oulik !! ★
Hey Marili ... j is 1 van die oulikste en awesomeste mense wt ek al ontmoet het!! J moet nooit vir enige iemand verander nie!! #stay awesome
Ag jys so oukik baie dnki !! ☆ Dis 'n plesier om mense soos jy in my lewe te hê !!*
Helo ... Jy *̩s n amazing meisie en vrek oulik en mooi .. Jou Glimlag maak altyd my daggie en jy *̩s n persoon na wie ek altyd kan draai !! Iemand wie ek vertrou en weet *̩s n ware pel !! Jy *̩s soos my bestie liefs jou baie !!
Aww dnki Kyles !! Ek is baie baie dankbaar om iemand soos jy in my lewe te hê !!* (Jy is nie juis my bestie nie, jys my sussa) Ek waardeer elke oomblik saam jou !!* ♡
Jys mal oulik! ♥+ beautiful!! 15jason15
Aww baie dnki jys vrek oulik !!* ♡ :)
J *̩s een van my beste este maatQ'ss & ek *̩s rerig lief vur jw --- ons baklei ma werk dinge uit , lief jw HELL bja :* :* :* :* :* :* ({}) ({}) ({}) ({}) ({}) AnikeQ1
AnniQ ek het nie woorde om te beskryf wat jy vir my beteken nie !! LIEFIES JW !!* ♡
Wie is die koning???!*:] Liefies vi ju!!...
LIENKE !!* Liefies jou ook !!* ♡
Jys mal oulik het n moewiese crush op jou
Awww baie dankie jys ook baie oulik !! Xx
Van wie hou jy
Vir my om te weet en vir jou om uit te vind :p *
Jy is mal mooi en nice
Ag dnki eks bly jy dink so !!
Hey Marili, jy is rerig baie oulik! Moet dit nooit vergeet nie!
Ag baie dnki !! Jy is ook baie oulik ♡
Sal jy asb met my uitgaan ek vra mooi - jou secret admirer
Haha ping my op bbm asb !!
Hay MariRliQ dis ....... Jy n AwEsOmE vRiEnDinniQ onS muT MeeR kUieR ♡ stay YouRsElF♡-J
Hehehe baie dnki !! Jys ook awesome ♡
Helo Marili wil net se jy een van die mooiste oulikste mense ooit !! Jy *̩s pragtig net die manier hoe jy *̩s!! Moenie dink jy *̩s nie goed genoeg of iets nie ! Ek *̩s baie lief vir jou xx van ............
KYLA !?!?!?! Dnki baie eks so liefies vi jw ♡
Who is you bestie ?
Ek het 'n groepie besties .. maar net 2 sussas ♡;)
I love you a lot and you are very beautiful I want you to be my girl xXxX hoop you now hoe it is
Yea I know who it is !! :p
Hey mielie :p hoop dit gaan goed met jou ;;) en bly net soos jy is :D en onthou net jy is soooo SPECIAL :D♡ xx
Hello Kaaskrul !! Ja dit gn goed met my !! En jy ? Baie dnki jy is so oulik !! ♡
Who would you take a bullet for?
Anyone :)*
VIEW MORE