67
Replies
What was your biggest waste of money?
Buying steers after a moerse kuier
Jy dans lekker ??
Dankie ?
So.. Jy en jou vriendin het vandag pizza geeet huh??
Ja ?
jys te hot vir woorde..
Mooiste uit al jou vriendinne uit..
?????
Dankie. ❤
Daai hermanus ou is lekker mal om jou nie te date nie..
As hy jou nie vat nie sal ek anytime
Nee dankie.
What are you bad at ?
Relationships
What do you want the most right now?
Food
What do you want for your birthday
Money ? ?
What is one thing you know if you stopped doing, you would save so much money?
Eating
Hahaha who doesn't know about him ?
I only have friends in Hermanus, nothing serious
I personally think that you wasted your time with that hermanus guy ?
How do you even know about "that Hermanus guy"?
I would like to get to know you better babe? ?
Send me a message on Instagram ?
Hoekom maak looks soortvan saak vir jou,is dit nie die binnekant wat saak maak nie.
Ja die binnekant maak ook saak
Is jy n Ford Kuga? want jys aan die brand
Dankie ?
Dit doen tog vir almal, so mens verstaan. Sal jy saam my iets gaan eet? En na die tyd gaan drink as ek jou vra?
Sal daaroor besluit
Op n manier?
Ek gaan manet eerlik wees en sê ja
Is looks belangrik vir jou?
Op ń manier ja
Waarvoor is jy baaie soos in baie bang voor?
Spinnekoppe
Tipe ouens waarvan jy hou asook water tipe klas arm middelklas of ryk
Ouens wat respek het vir meisies en wat my kan maak lag... Ek worry nie oor watse klas ouens is nie as ek hom like, like ek hom ?
Jys reg , dit is nie. Maar ek gaan nie, as jy iemand in die oog het , stuur vir hom n boodskap as ek nie een kry nie weet ek mos. ? Girls kan ook so nou en dan eerste move maak. Btw, ek dink jys nogal beeldskoon.
?Okay.. Dankie
Fav hobbies?
Kuier en eat ?
Ja as dit maarnet so maklik was.
Stuur my net ń boodskap dis nie so moeilik nie
Well dit help nie juis nie.
Sê my Wie jy is dan sal ek jou ń regte antwoord gee
Is daar iemand wat jy dalk in die oog het?
Meskien, meskien nie
Het jy iemand spesiaal in jou lewe?
Nie op die oomblik nie
My mOoiste mariska ❤❤ Snoekiie
My mooiste Nushka
Wens ek en jy kan weer wees soos ons was?
Sê my wie jy is dan kan ons ń plan maak ❤
Dream car ?
White range rover evoque ?
Ek sal graag met jou wil gesels en beter leer ken (as long distance friends in the future),, met geen by moetiewe nie. Jy lyk vreeslik nice:)
Nou stuur ń boodskap of sê my wie jy is
What is your New Year's resolution?
To care less.
Jy is baie fotogenies ? just saying.
Baie dankie ?
Why aren't you happy with your body?
Reasons
Are you happy with your body?
Nope
What's a big turnoff on the first date?
Bragging
The person you have an eye for? #hermanus?...
Ek sal dit maar my geheim hou?
Reply jy altyd as iemand jou n DM stuur of net somtyds?
Net soms
On who do you have your eye? :)
My secret ?
Do you have an eye for someone?
Sort of?
Sal jy jou nr vir n vreemdeling gee en met hom of haar begin praat
Yes ek love dit om nuwe mense te ontmoet ?
Wish I had the courage to start talking to you :(
Just do it ?
Wat moet n ou doen om n girl soos jy se nommer te kry?
Stuur my net ń dm ?
Jys beautiful ?? dog ek se maar net
Dankie ?
Het jy n ou ek like jou nogal
Nope eks single
Why so beautiful??
Don't know but thank you ?❤
Instagram name?
Mariskaxoxo
Now you know who i am lol.
So would you give me your number please.? Alan123
Stuur my ń dm dan gee ek dit vir jou
Would you give me your number if you knew who i was?
Definitief ?
Bradarrr ek mis jou x? lilBiatchh
Mis jou ook liefde.
Watter tipe ou soek jy?
Ń ou wat my reg behandel ?
What are you sick and tired of?
People that try to control me.
Wat is die een ding wat jy sou wil verander van jouself?
Bietjie persoonlik maar ek probeer om op die positiewe dinge te fokus.
My grootste droom is om eendag my wie kuierplek oop te maak. Wat is joune? ???????? Lizna.
Om elke aand in dai kuier plek te wees ??????
Sal jy ooit my hemp verkoop vir kuier geld? ???
Jy bedoel my hemp ? en dit hang af hoeveel ek sal kry vir hom ?
Sal jy met my uit gaan jy is vrek mooi ???
Dankie ? Maar sê my eers wie jy is ?
Would you be willing to eat a bowl of crickets for $40,000? ?
No ?
VIEW MORE