Marius Dobson
MariusPumba
32
Replies
Is jy single, of is daar iemand in jou lewe?
Single
Goeie antw op jou laaste qooh🌼
Lief vir jou x
Dankie
Sou di selle kon se as ek geweet het wie jy is
Berou jy iets wat jy al gedoen het, en wat sal dit wees?
Die lewe is vol keuses.
Soms maak mens n besluit sonder om dit deur te dink. Ja ek het al n paar sulke goed gehad maar soos ek berou nie sommer iets nie want dit help my niks nie ek kan dit nie altyd trugverander nie so ek vat die dom besluite en prb dit positief maak en iets goeds uit dit bring.
Charlize?
Sal julle twee ooit iets wees ?
Charlize wie???
jy nhe
is iriterend maar ek waardeur jou ??
Hahaha is dit iets goed of sleg
Het jy iemand spesiaal ? ?
Ja?
Hoe lank is jy van plan om singel te wees ??
Ek weet rrg nie.
Ek hou daarvan om single te wees.
Maar :-):-):-):-)
Dis baie lonly en eensaam:-
Is jy al reg vir n erenstige verhouding?
Ek het al baie daaraan gedink, maar ek het besef dat ek nie helemal reg is nie.
ek zone uit as jy praat maar ek waardeer jou ??
Hoe so
What is the worst decision you ever made?
Thinking that someone loves you but its all fake :-)
Jys rerig baie oulik ??
#bubbels ?
Aww
Het jy nou onlangs n oulike meisie ontmoet ?
En as jy het , met wat begin haar naam en van ?
Bubbels
M R
What's one of the dumbest things you've heard someone say?
Love is a waste of time
How could you do that to Marius??!
Wat ht gebeur met myy???
Why do you think people like/hate you?
Ek is reguit se wat ek dink
Nee maar lekker
Wats lekker
Wies die mooiste meisie wat jy al gesoen het? ❤️?
Wel vir my dink ek almal wat ek al gesoen ht is amazing
???????????????????????????????????????????????????????????????
Danki ?
Iemand in jou skool wat jy graag beter sal wil leer ken en close raak ?
Daar is 2
Onlang ontmoet
Rolien en Mareze
Waarvoor sien jy di meeste uit di desember vakansie??
Sokkie
Hayyyy hkm pumba ??
Rugby bynaam
Wies Geonell????
Zine, dis my ex
What makes you genuinely happy?
Geonell
Van wat hou jy die meeste van jou meisie en hoekom?
Haar persoonlikheid
Sy is amazing in alles en beeldskoon✌?️
What do you owe yourself?
Nothing
What turns you off in a person?
Don't know
Who is your best friend ?
Elrich
VIEW MORE