profile img

Marko

Marko_Beylefeld

161 Replies

Looking for serious relationship that will lead to marriage jxhotbox.top stephaniev7930

Sorry taken.

Marko_Beylefeld replied 2561 days ago

hoe is millisa n dirigent ?

1.Syt hard gewerk
2.Sy't addition
3. Syt geslay

Marko_Beylefeld replied 2582 days ago

hoe is millisa n dirigent

Melissa* is n dirigent omdat sy hard daarvoor gewerk het en dat sy streef om die gees terug in stellenberg te kry

Marko_Beylefeld replied 2582 days ago

i hate ur gf

I'm sure you two might have had your differences lately but hate is such a strong word.
By hating others it means that you are or have been holding on to something for too long.
May it be a grudge ,jealousy or just a bad stage in your life.
I believe that God doesn't want this for you . You've been holding on to it instead of giving it to Him.
Like they say ,sometimes holding on is more painful than letting go.
#nohate

Marko_Beylefeld replied 2586 days ago

is jou meisie nou in n ander skool?

Nope

Marko_Beylefeld replied 2608 days ago

michaela van zyl?

Wat van haar?

Marko_Beylefeld replied 2618 days ago

top 3 eienskappe van ju mycc

• sy aanvaar my vir wie ek is
• sy is amazing met kinders
•sy het n genuine heart vir die Here

Marko_Beylefeld replied 2618 days ago 1

wies di myc in jou post van 1 juni
sys baie hot

My meisie en dankie maar ek waardeur nie dat jy haar hot noem nie.
Die son is hot maar Melissa is beautiful, amazing en nie so groot soos die son nie.

Maar ja sy is "hot" ?

Marko_Beylefeld replied 2618 days ago 1

Jys legit boyfriend goals. Ek wens Daars nog ouens Soos Jy Wat so n legit boyfriend kan wees vi hule meisie.

Ahh , Super baie dankie .
Daar's eintlik baie van ons spesie daar buite. Seker mense gee net nie vir hulle n kans nie omdat hulle nie een van die populêre mense is nie. Ek was daar (is nogsteeds daar?) maar gelukkig het Melissa n kans gevat. The perfect guy could be the quiet guy in you register klas.
Net soos Abba : 'take a chance.'

Marko_Beylefeld replied 2620 days ago 1 1

What's something you tried really hard to like but just couldn't?

Beer

Marko_Beylefeld replied 2624 days ago 1

Are you and Melissa gonna start a YouTube channel? If yes ,when?

To be continued
Big things are coming soon.

Marko_Beylefeld replied 2645 days ago 1

gan j en mellisa trou?

Definitely

Marko_Beylefeld replied 2645 days ago 1

Hoekom praat jy en Melissa net engels met mekaar op jou ig story??dis so cringey

Ek noem dit " The finger-thumb concept "
Meeste Afrikaanse mense kan maklik Engels verstaan maar nie meeste Engelse mense kan Afrikaans verstaan nie.
Just keepin' it fair? thanks for watching.

Marko_Beylefeld replied 2649 days ago

Hi marco. Sal j oit saam n myc in hierdie jaar matriekafskeid toe gaan en sal j toelaat dat mellisa saam imand gan?

Sorry boo. I'm booked . Ons twee wag maar vir matriekafskeid 2018 . ?
#nohate

Marko_Beylefeld replied 2651 days ago

hukm het j en milisa die eerste keer opgibreek

Ons was nie volwasse genoeg nie en het die heeltyd vas gesit.
Ons het nie goeie vriende gehad nie en ons verhoudings met die Here nie so sterk nie.

Elke verhouding het n honeymoon stage en daarna is dit back to reality. Net soos alle jong verhoudings leer jy mekaar ken en (trust me) julle gaan nie altyd mekaar se persoonlikhede aanvaar nie.

GOEIE DING VAN OPBREEK:
Ons het mekaar bietjie spasie gegee
Ons het onsself gevind
Ons verhouding met die Here het super huge geraak en as gevolg van dit is ons verhouding (tot vandag) net so sterk ,mature, FUN!! en eg.

Marko_Beylefeld replied 2656 days ago
VIEW MORE