275
Replies
marlee, jys die mooiste ooit x?? alli.duplessis
Baie dankie A.❤? Jys mooi binne en buite
Whyy is everyone asking uu if your enjoying live ??..
.........I'm not sure......
Geniet jy sover jou lewe?
Ja ek doen actually. Nj?
Geniet die lewe !!! Ek hoop jy doen !! Maar ek sal graag will weet is daar n ding tussen jou en Sean
Sean Otto of sean Hulley?? En hkm vra j dt? Lykit so?
Daar is altyd n rede hoekom iemand iets sal se en my vraag vir jou is wat is die rede hoekom jy altyd vir als wat ek sal se net se humm??
Ek wenie wie jy is nie, en ek kannie onthou vir wie ek uuum se nie. Maar dan weet ek net nie wat om te se nie.
Hi Marle . Hoop jy het jou vakansie geniet . Sien jou weer volgende week !!!
Defs.
Ek gaan mal as ek jou sien en tog antwoord jy nie my op BBM of WhatsApp . Is daar n rede
Hey, nee geen rede nie.
Hey Beautiful . Hoop jy geniet jou lewe . Ek hou van jou en ek kan nie my gevoelings beheer nie
Hey. Uum dankie. Weet nie wat om te se nie. Dalk moet jy my net se wie jy is.
Lol hey Marle:p lol jy weet presies wie ek is....ek kom sê net hey en danki vir ons random chats...lol dis altyd entertaining jurgen_J3T
Heya dankie jong
Jy is net n Amazing girl . Geniet jou vakansie . Gaan jou baie mis
Uum baie dankie . Maak jy my daggie hoor
What's your favorite fashion item ?
Shoes
Hello gorgous!! Ek het jou gelaaik vir 'n hele ruk maar dibg het nooit uitgewerk nie. Ek het nogsteeds gevoelens vir jou<3
Heyyy. Sjoe baie dankie. Wenie wat om eintlik verder te se nie.....want ek wenie wi jy isi
Wmj nu
Ek nounet wakker geword en daar?
Hi niggie dis thian hoop jy het 'n lekker dag en sterkte vir eksamen
Heyyyy. Baie dankie kiddo. Jy ook hoor. Love you. Sien gou weer.
Wie vra dit dis dom??? Wtf ? ....... Marle is 'n baie mooi persoon en sy verdien nie mense soos jy nie.......
Baie baie dankie.
WTs ju bbm pin?* RITA14
2AD71FC2
Hori ! Ek wil graag sstoute **** saam jou doen ! So trust !
Is jy af van jou kop af. Eks jammer maar eksie so meisie nie.
Ek miss wat was !
Hey. Wats fout??
Lekker pragtig en jy ?
Hey hey champ......
Vir wie het jy gevoelens?
geen idee nie
Ek hoop ek kan dit eendag vir jou sing .
Uuum dankie
Jy is n prfekte meisie . Ek smaak jou kwaai
Uuum dankie baie.
Hey . Jy het baie mooi gesing by die sterre aand ReynardET
Daannkkiie*
Wat is jou favourite song van alle tye
Fall for you en little things
Hey Marlè hgd . ek hoop one sien mekaar weer gou
heey! Jap ek hoop ook so jong*
♡♥♡♥♡♥♡♥♡♥♡♥♡♥♡:-);-):-D:O
Thhhaaannkk yoouu
Ek sal dit sing en net vir jou
Dankie **
Ek hoop ek kan dit eendag vir jou sing .
Uuum wenie wat anders om te se as dankie!
Wat dink jy daarvan
Ds baie mooi baie dankie
Het jy al na daai liedjie geluister?
Yess
Wie pla jou so die heeltyd met hierdie k@k.
I donno
So wies die mooiste gr10s in jou skool?
Wie is jy??
Aan : Die Mooiste Meisie in die WERELD!!
Ek hou verskriklik van jou ek kyk elke dag na jou en in die aande dink ek aan jou . Doen my asb n guns en luister : Robbie Wessels - Reenboognooi . Dit is wat ek van jou dink
Weereens dankie
Aan : Die Mooiste Meisie in die WERELD!!
Ek hou verskriklik van jou ek kyk elke dag na jou en in die aande dink ek aan jou . Doen my asb n guns en luister : Robbie Wessels - Reenboognooi . Dit is wat ek van jou dink
Ok sal so maak! Baie baie dankie
Net omdat jy gedoen het wst jy het
Hahah wat ek anyways gedoen!?!?!
Ek skuld jou n double thick large Milkshake
Haha ma Y ? Wt ek gemak?
Hey MarleQ hgd . Ek wil net hoor hoe gaan dit met jou eksamens . En wanneer ons weer by mekaar kan kom vir n milkshake. Ek voel ek skuld jou een .
Heyy, mmmm dis gaan good, maaar raak nou n bietjie moeg!! Maar moed hou! Maar jong wie is jy presies skat??
Ja bly lieqer still
Boer julle soos op my qoohme??
Sorry as ek jou pla hier oor maar ek hou nie daar van ad n seun n meisie die heeltyd pla oor die tipe goeters nie ek verstaan wat hy dink maar hkm pla hy so
Ek waardeur dt jong!
San kom
Asb jullleee hou op so weees!!! Jul werk julself op
Los haar net uit vootdat ek dit vir jou gesig in jou gesig moet se eks al lank lus
Joh joh joh.......
Ek hoefi ek kan vra wat ek wil en jy is mos leke groot oor di foon jy moet dit in my gesig se
Oky mense dit is net n vra blog, chill toe asb almal
Hoorhie die seun wat die heeltyd vir haar vra van wie sy hou moet nou ophou . Los haar net uit . Sy hoef nie vir jou te se nie . Dit is haar lewe . LOS HAAR UIT!!!!!!!
Ahahhaa bje dankie
Komaan mense hoe op hierdie persoonlike vraa vra dit is haar lewe los haar net uit . Dit het niks met julle uit te waai as sy van iemand hou nie . Sy hoef nie vir julle te se nie
Jys my nie hero!!! Thanks
Halo halo...* jy is so spesiminihaal!! Ek weet dit want jy maak my smile elke keer wat ek jou sien....* #stayAwesome!! Oky my vragie is ... If you had to decide a colour to wear for the rest of your life what would it be....?
Baie baie dankie hoor!XX oooh ek sal BLOU dra
Hi j. Marle wat is jou see maatjie se naam?
Mmmmm ek n hele paar see matjies!
So antw di vraag
Ek nunet vir jou gese, ma oe dlt ek dt weer! Jong dis my geheim op die stadium!! Mmmm ma bietjie skrikkerig want laaskeer toe ons prob het toe loop daar stories rond en ek wilie he dit moet weer probeer
Dit is di punt om ni te se wi jy isi en dan antw jy di vraag so kom
Hahaha niemand vra my vn wie ek hu behalwe jy nie! Hehehehe......
The biggest mistake you made in your life?
Leaving my previous BF
Kan jy net se vir wi jy van hou van dit is di punt van hierdi ding!!!!!!
Jis sorry jong.....maar as j my se wie jy is sal ek jou dalk se, maar op die stadium weet niemand nie! My geheim
How goes dit oulik?
Gaan je good champ en met jou?
Kom se net van wi jy hou anders is daar ni n punt in hierdi dig ni
Kan j my nie net se op bbm wie jy isi??
Ek het jou al iets hier op gestuur en dit het n argiment veroorsaak ( van die #stayawesome outjie )
Jong ek wetie wie jy is nie
Het jy 'n kêrel?
Nope ek henie
Hello . Ons ken mekaar amper glad nie maar ek hou baie van jou . Eks bang om vir jou te se wie ek is want eks bang dinge word "weird " tussen ons ek is ook die een wat daai #stayawesome ding gestuur het .
Heyyyy, ek het regtig nie n idee wie jy isi! Maar hoop ek vind eendag uit
Watse antw is dit
Ek wetie wat om nu te se nie
Hahahah ek weet jys by jou foon want jou pfp verander baie!!:p maar dt pla my..dalk st beter dan word ons ni moeg vir mekaar nie
Haha se vir my wie is j? Hehehe
Hy Marle,ek ken jou skaars maar ons al 'n paar keer op WA en BBM gecht...will net dankie se dat jy my dai ruk terug gehelp het om oor dai meisie te kom...syt eintlik terug gekruip...maar thnx..plw
Heyyy, neee dis doodreg, eks bly sy het tot haar sinne gekom.
Ek sal jou enige tyd help
Hey Marle..ekt altyd gewonder hkm jy net weg raak en ni eers boodskappe lees ni...maar eks bang as ek jou uitrap verloor ek jou as 'n vriendin...asb se my hierso?
Heyyyy, nee jong soms is ek net nie daairdie rukkie by my fonie, soms is ek netie lus vir mense nie en soms weet ek nie wat om terug te se nie.
Maar jy kan my mos enige ietsie se...
Ek sal nou nie kwaad word nie
En wie okal jy is, jy sal my nie verloor nie
Hey Marle ek wil net vir jou se dankie vir als wat jy vir ons doen hier by die skool . #stayAwesome
Aaw tnz babe! Maak j some my Saterdagaand
Ek smaak jou
Hahahaha ooh is dit so?!?!
Have you ever had feelings for a friend?
Yeah
Heu marletjie net se jys amazing☆stay like u are your perfect just the way u are☆love u so much♡
Dankie liefieding, ek waardeer dit regtig erig!
wat is fout jy prt met niemand nie
Niks nie heheh* eks kan selfie eers onthou nie, was seker nie lus vir mense nie
Hi marle!!!! Wil net se jy is die beste vriendin ooit en tnx dat jy so goeie tjommie is.........ps- as j nie weet wie ek is nie ek het jou gehelp om vir daai ou iets te se
daaannnkkiie my vriend!! Dankbaar vir jou hoor
REYNARD THORBURN!!! Kom ons verstaan mekaar nou mooi los vir marle uit en hou op haar pla sy hou nie van jou nie!! Dis die laaste keer wat ek dit se volgende keer sal jy sien wat gebeur as j haar pla
???
Hello. Ons het so lank laas op BBM gechat jy antwoord my net nie. Dit is die heeltyd so is daar n spisefike rede daar voor
Wie is jy!!!
Hey. Wat is jou BBM pin
2AD71FC2
Hey marlejie jy is net amazing hoop jy weet dit kan ni vir n beter Vriendinn vra ni love u ♡stay like u are don't let anyone tell u your not perfect ♡
Aaaw baie baie dankie pop!! Lief jou girlie girl
Hey. Hgd. Ek wil net vra maar weet jy hkm se almal nou skilek dat ek van jou hou.
Hahaha nee jong, I donno.......maar los hulle manet!! Die ouens spot en en speel manet met my
Dit is my plesier oor die komplement
Lkr aandjie
Wies jou ouQ?
Wies dit wat vra?
Ok hier is noge wenk oor wie ek is. Ek speel kitaar
Oky weet wie j is!! Dankie vir di kompliment waardeur dt!
So gaan jy my ping
Ek wetie wie j isi!!!
As jy dink jy weet wie ek is Dan kan jy my ping en ek Sal vir jou se ja as dit ek is
Dankie dankie!!
Ja dit is wat ek bedoel. Want party Ander meisies verander heeltemal hulle persoonlikheid en als
Dit beteken so baie dankie hoor!!!
Eks manet normaal en gaan ook maar foute maak maar bly as ek nog shap is
Ek se ek hoop jy verander nie soos Ander meisies nie
soo die aner verander!! Ma hahha
Ek is ook in die selfde Drama en Musiek klas.
Haha nouu raak dit opwindend! Ma hoe bedoel j ek verander nie soos die ander meisies ni??
Na wie kk jy op in randburg?
Na Jessica, Sean en Bea
Sodra ek dink dit reg is . Ps. ek is iemand in jou klas
Aaaw dankie cute!!!
Jy Sal uitvind WI (Hey. Ek wil net vir jou se dat jy is baie mooi en jy het n gooie hart. ek hoop jy bly so en verander nie soos somige ander meisies nie) gese het. Ek Sal vir jou se as die Tyd reg is
Hahaha en wane is die tyd reg??
Wil jy nie weet wie die een was wat. (Hey. Ek wil net vir jou se dat jy is baie mooi en jy het n gooie hart. ek hoop jy bly so en verander nie soos somige ander meisies nie). gese het nie
Ek wil graag weet!!
Jys n klein lozer *wink*.....hahaha hoopit gan good ;)
Jys n groooooottt lozzeer!!! Sal liewerste kleintjie as grote wees!!! Haahahah goeie tye........gaan good
Jys n babe ♡.
Baie dankie!!!!
Hey. Ek wil net vir jou se dat jy is baie mooi en jy het n gooie hart. ek hoop jy bly so en verander nie soos somige ander meisies nie
Aaaaw baie dankie hoor!! So oulik van jou! Dink as jy die mooi woorde kan se is jy net so n cutie!!! Some my aand gemaak.....
Bly Awesome Marle :) *
Theo.
Dankie baie*
Watse seuns is fris in gr9 en 10
Hahah, vreemde vragie hierso!!
What was your last date like?
Horrible
Hey vwhj???
Hiii van n ou!
MarleQii my liefie kind .. Laff you baie mwhaZ ({})..jys pragtig binnekant en buitekant ) love u xoxo(y) (micci) 13michaelaQi13
Dankie baie mt Kyla kind!!
Wats sy naam
Dis my geheim!!
So wie is die hotste ou in jou skool
Hahaha daar is iemand!
VIEW MORE