Visit this profile later to see if your question was answered.
That I really just want someone to listen..
25 Julie.. ?
My mense.. ?
Altwee die 22ste Junie.. ?
As jy nie van hom weet nie ken jy my nie so goed soos wat jy dink nie.. ?
Nee ek is Marlené.. ?
Word groot.. ?
Nie eers naby nie.. ?? Jammer..
Hy's 'n cool pel, maar ek het net oë vir een ou.. ?❤
Dwarrelkind is 'n woord wat baie betekenis het vir my.. Veral as dit by my gedigte kom.. Ek verwag nie dat jy dit moet verstaan nie.. Min mense doen.. ?❤
Maroon.. ?
Dit bly maar ons gehuim D♡.. ?
Whatsapp my dan weet ek ook.. ??
Ohh genade nee dit is ou nuus.. ??
Dwarrelkind.. ?
Ek weet nie of ek jou wil vloek of vir jou wil bid nie.. ?
Never accept an evil you can change. -E. Lockheart ? •We Were Liars•
School..
Ek sou jou kon antwoord as ek geweet het wat jy bedoel. ?
Ek skryf nie meer so baie nie, maar ek het nou die dag 'n nuwe gedig gepost.