profile img

Maarley

Marli.x09

Ask away

54 Replies

Jy gaan die beste hoofmeisie wees??

Die beteken so baie!! Daaankie?

Marli.x09 replied 2501 days ago

How are you holding up ?

Taking it one day at a time☺️ Thanks for asking

Marli.x09 replied 2514 days ago

You are a great person?✌

Thanks so much! Bet you are too

Marli.x09 replied 2516 days ago

NICE A$$ ??

Shot??

Marli.x09 replied 2517 days ago

??☺️
Hope my little message helped you in some way

It definitely did? please dm me

Marli.x09 replied 2526 days ago

I don’t really know you well but I can tell you’re a nice person with a good heart
Hope your smile get brighter as the days go on

Thanks so much?

Marli.x09 replied 2526 days ago

Hkm het jy en jou ou opgebreek

Dis tussen my en hom

Marli.x09 replied 2527 days ago

Jy gaan die beste hoofmeisie ooit wees?Ek was graad 8 die jaar maar sou ek volgende jaar ñ graad 8ie wees sou ek geeerd wees om jou as my matriek te hê❤tenminste is j nogsteets my hoofmeisie

Die het sopas my dag gemaak?Baie dankie! Dis so sweet van jou☺️ Ek sien vreeslik uit

Marli.x09 replied 2527 days ago

Jys rrg ń baie mooi mysie?

Baie dankie?

Marli.x09 replied 2527 days ago

Jou lyf is so mooi ??daai hater better wegbly?sy/hys ñ A$$hole

Die beteken so baie?Dankie!☺️

Marli.x09 replied 2528 days ago

Hkm het julle opgebreek julle was so cute??Ek huil actually

I know?

Marli.x09 replied 2528 days ago

Hkm ant jy niks van jou pfp nie? Skaam daaroor mm?

Nee. Ekt hard gewerk vir die lyf wat ek nou het en eks trots daarop. Die persoon wat skaam moet wees is jy. Jy kruip agter n skerm weg en probeer my met woorde martel. Jy ken my seker dan nie eers goed genoeg om te weet dat dit baie meer vat om my te breek. Ek het nie die tyd (en nog minder die behoefte) om jou kinderagtigheid te entertain nie, So I suggest you find someone else to bully.

Marli.x09 replied 2529 days ago

Het jy en jou opgebreek?

Ja

Marli.x09 replied 2530 days ago

Boudjies??

?thanks

Marli.x09 replied 2532 days ago

Pettruussssss
Cheer up
Jy sal vinnig beter voel xx Willemm10

Koeks jy’s awesome. Dankie vir als

Marli.x09 replied 2534 days ago
VIEW MORE