MarliQiii001
MarliQiii001
441
Replies
Biggest regret?
Life is too short to have regrets!!!**
Het jy en Ruan al baklei????
Hehe nope ons ht ng nooit...
I'm jealous of your relationship!!!!
Hahaha you better be!!!! I love you liefie!!!!
If you had to ask God a question what would it be?
Will it last forever...
Hehe the best dream ever
??**
Most expensive thing you have?
Ruan se liefde hehe... ;)
Dis nie bull**** nie dit is die waarheid en hy weet dit gaan vra hom.XxX
...
Ever had your heart broken? If so by who?
Yeah,and doesn't matter...
Marli..Mis jou ;-) (hugs)
bly soo beautiful mensie neh xx moenie eers na hierie mense se bull**** luister nie. .
jys beter as dit
lots of love
cola xx
Hallooo collaQiii mis jou vrek bja!!!(Hug)en sal maar probeer jng!!!
Haloo jng.Ek wil vir jou iets se wat jou gaan upset maar Ruan gaan jou los,hy se dalk hys lief vir jou maar bedoel dt nie.Hy was maar nie meer nie,en kyk hy sal nie eers probeer opstaan vir homself of vir jou nie dan sal jy wEet ek praat die waarheid.XXX
Hoe weet j dt??**
Beste ding wat net my gebeur het babeeeee
Awwww bja lief vir jou!!!
Hoe vinniger jy van die skool af weg bly hoe gelukkiger sal almal wees,tot die persoon wat jy dink is jou liefie sal gelukkiger wees as j net uit almal se lewens bly!XXX
Oky danQ jng...
ωαηηєєя gααη jу jσυ σє σσρмααк єη αgтєя кσм ∂ιт gααη ησσιт ωєяк тυѕѕєη jσυ єη яυαη ηι!ηιємαη∂ ѕσєк jσυ ηι!jуѕ ηєт η тωєє∂є кєυѕє
Dink wat jy wil!!!**
My love of my life!!! My babeeeee
Lief vr jou rgtg bja bja liefie
Wat gaan Jy doen as ons haar lewe hell maak,oo jah,jy kan nix doen nie!!!!XXX
Uhmmm oky
Hkm het jy my delete op BBM?
Hehe I have my reasons...
I still love you just so you know.Xx
Oky??**
Probeer net om haar lewe hell te maak... Probeer dit net...
Hehe...
Halo kinta.Jy weet jy kan ook net vir die jaar gelukkig wees want volgende jaar is hy weg dan kry hy iemand beter en dan sal ons seker maak jou lewe is hell geniet jou dag verder XXX
Well oky???**
Hehe love you my liefie jy my als!!!! :)
Love you the most hehe!!!!
Hy stel alklaar in iemand anders belang en ek weet wie dit is!!!
Well goed vr jou jng!!**
Hou op blind wees!!!Maak oop jou oe en kyk!!!Hy soek jou nie meer as n meisie nie!!!Jou tyd is verby in sy lewe.Hy soek iemand beter!!!
Oky ds reg jng...
Ek hoor jy en Ruan het probleme!
En waar hoor jy dt??**
Hey *exy love u lots . Al waaraan ek kan dnk is j mwahz
oky...
Eye love you!!!!!!!!!!
Hahaha ds laag!!!!!
Sal jy my wil leer ken?
I don't really know haha...
Sien jou more!!!!! Hehe
Haha yteindelik!!!!!
Ek is lief vir jou,al ken jy my ni!mwah!
Uhmmm oky??**
Ek sou daai meisie klap as ek jy was
Haha dt sou gehelp het as ek weet wie dt is
Hehe mis jou my liefie hoop jy het jou daggie geniet ... kan nie wag om jou weer te sien nie !!!!!!
Haha mis jou bja meer liefie en my daggie was lke omdat ek saam jou was hehe sien jou amper weer hehe!!!!!love u....
Hy sien my alklaar raak ons vry tye is klaar gereel
Goed vr jou!!**
Nou hoekom wil jy vir hom wag ? Hy gaan nie van self jou raak sien nie
...
Ek sal dit reg kry en ek wag net totdat sy oe oopgaan en dat hy agter kom dat hy eintlik my soek!
Jyt groot drome hoor...
Nou hoekom wil jy in die skaduwee bewaar dat die ou waarvan jy hou ... wegevat word ... by n ander meisie ... dit wys jy wil hul net opbreuk ....
Sy wil maar sy gaan dt ni reg kry ni...
Maar met my sal dit nie by vry stop nie dis hoekom hy vir my sal gaan!
Wth j kort hulp!!!**
Hoekom sal hy jou vry as sy meisie wat hy het ... die beste vry ...
Haha sys net jaloers haha
Want ek en hy gaan eers lekker vry dan sal hy weet wie is die regte een vir hom!
Jah ons sal maar sien of dt waar word...
Hehe as jy so dink dat hy van jou gaan as hy weet wie jy is ... hoekom se jy hom net nie en kyk wat gebeur
Gaan daar iets gebeur??
3 weke gee ek vir jul twee dan is jul vreemdelinge vr mekaar
Jah ds wat j wens maar dt gani gebeur ni soo kry iemand anders om te pla...
As hy eers weet dat ek van hom hou sal hy nie 2 keer na jou kyk nie!
Eks bly vr jou hoor...
Hy kan lekker vry,ons het klaar beplan om weer te vry
Haha jah seker in jou drome neh...
Hy gaan net soos christiaan uitdraai
Hy salni want hy isni christiaan ni!!
There will be no happy ending tussen jul 2
Klink my iemand is bq jaloers...
s*cks to know jy word gebruik
Ek word ni gebruik ni!!
Het jy en ruan al baie gevry?
Haha wat gaan j doen as j weet??**
Hkm toe iemand jou gevra het van wie hou j toe se jy niemand maar nou is ruan jou ou?
Daai vraag van wie ek hou is soos n 100 en iets dae terug...
Wie is jou ouQ?
My liefie Ruan...
Van wie hou jy
Van niemand :)
Hkm is jou status die heeltyd attack life?
Ds manet n se ding wat ek en my vriend het ekt net al vergeet daarvan haha
Wats jou gunsteling liedjie?
R U Crazy van Conor Maynard
Ek is baie jammer marli
Vir wat??** hahhaha
Hoe voel dit om altyd met jou broer en suster compared te word?
Well ek staan altyd op en loop want ek isni my broer en suster ni en ek sal nooit wees ni...
Wat is die storie agter jou status
Ds nix belangrik ni haha
Dis n intressante jaar
Hahaha jah nee jis bja hoor...
Noem 3 dinge wat hierdie jaar met jou gebeer het
Well uhmmm ekt n ou gehad,,n ou het met my gebreek en uhmmm ekt nie my rapport gekry ni soo ds awsme hahaha...
Wat was die beste ding die jaar gewees?
Ooooo jis daars ngls bja maar as ek moet kies sou dt seker die sportweek gewees het sonder die sportweek sou ek nooit elton ontmoet hetni
Is jy bly die jaar is amper verby?
Haha JAH eks bja bly
Watter vakke vat jy vlgende jaar?
Fisies,,lewens en tegniese tekeninge...
If you could ask your future self one question what would it be?
Are you where you want to be...
Hkom ??????
Want ds net klein kindertjies wat so aanhou met iets
Wi is ek
Die enigste persoon op my BBM wat soo aagegaan het oor hm en my dt tot genoem ht so los dt liewers uit
Hoekom hou jy so baie van elton
Ek het mos gese ek en hy is net pelle.,.(EN ek weet wie j is)
Raak jy moeg as almal vir jou so baie vrae vra oor hom
Haha jah partkeer want n mense kani eers n stats meer van hm opsit nie dan dink mense ons is saam...
Ai MarlaQ almal gaan so aan oor ouens ek wil net n eiertjie hier kom le LOL wat ek eintlik wil se is jy moet nie laat ander mense jou so af kry nie vergeet net van hul dis maar hulle eie probleem.Love u neh.
Hay haha hul doeni maar ds net partykeer raak hul bietjie irriterend haha en danQ viri eiertjie hahaha (love u 2)...
Wie sal jy kies jou niggie of elton?
Ek sal my niggie kies omdat ek en sy n belofte vir mekaar gemaak het oor sulke goed
Hoekom is julle so close?
Want hys 1 van die min mense waarvoor ek als kan vertel,,hys ook altyd daar vr my en hy bel my soos amper elke aand and that's cute haha en ons hou ni secrets vr mekaar ni well ek hoop ni eintlik so ni hahaha
Wie is elton?
Ds n bja close pel van my hys 1 van die belangrikste persone in my lewe en as j wil weet ons is net pelle...
Wat is 1+1
Ek wetni seker 50
Ek like jou oë kwaai
Oooo haha danQ
Uhhh hoe weet ek dis " anonymous" questions wheres the proof lol :/
Uhmmm well jy moet my manet glo. Dat dt anonymous is haha
What is missing in your life?
Nothing my life is perfect
Gaan jy nou regtig nie vir my haar pin gee nie
Jah ek gaan rgtg nie haar pin vr jou gee nie...
Ek sal dit op n manier kry
Haha try maar want jy gaan dit defnitief ni by my kry ni
Maar jou niggie is hot so gee vir my haar pin!
Eks jammer ek kani jou help daarmaa ni...
Hoekom mag jy nie?
Syt gese ek magni
Kan ek jou niggie se pin kry
Ek magni haar pin ytgee vr mense op my bbm ni...
Want julle altwee het blou oë
Hahaha oky ds kinda weard...
Maar julle sal die perfekte couple maak!
Hahaha hkm se j so??**
As jy 1 weard ding moet kies wat jy,,jou niggie,,broer en suster en jou nefie saam gedoen het wat sou dit gewees het
Hahaha oms uhmmm 1 keer het ons agter die mure ini erf weggekruip en as mense verby loop het my nig soos n skaap gemaak en toe was my nefie en broer soo stupid en gooi n ou met n klip haha en ekt soos n hond of iets gemaak hahaha
As jy en jou niggie so close is hoekom is jy en jou nefie nie ook nie
Ek sien my nefie nooit hys nooit vakansies hier ni en as ek soontoe gaan lan hy altyd en ek en hy het ng net 2keer die jaar gepraat oor bbm en daai week wat ek daar was het ek net 1 woord vr hm gese en dt was hallo
Is jy en elton al saam?
Ds die laaste keer wat ek dt gaan antwoord ek en elton is net pelle...
Society or individual?
Society
Cheer up wees bly jys ontslae van hom.!
Hahahaha LOL okay....
But he regrets standing by your side!
No comment... :(
Do you regret ever standing by his side?
Nopes I don't... :)
What have you learned today?
That I just don't care anymore...
Aaaawwwww ek wl eers net se jy bja *exy. En dan wl ek jou vra hkm is jy so oulik
Hahaha danQ en uhmmm ekt ni geweet eks oulik ni haha....
Gaan jy nog hokkie speel volgende jaar?
Uhmm eks ni seker nie sal maar sien wat gebeur vlgende jaar...
Hoekom sit jy jou foon so baie af?
Ekt nooit gedink ek sal dt se ni maar my foon irriteer my deesdae haha...
LOL vir wie het jy dit gese?
Haha ek sal liewers ni se ni haha
A lie you told today?
Uhmmm "No I'm not mad at you"
Hey ju oulik ek sal enige tyd sam ju onner di sterre le en diep in ju mooi blou ogies kk en sam ju lag oor al di random mense wat ju goed stu({}) Mar stay cute neh:p
Hahahahahaha uhmmmm oky thanx...
Te oulik vir woorde!*
Hahaha oky danQ haha
Hoe kan jy vir E vertrou
Ek vertrou niemand nie anyway ni meer...
Jy ken my nie maar jy lyk mooi hehehehe
Hahaha oky well anyway thanx bja dan...
Hay marli*q jy moet bly soos jy is neh!! Hehe vanaf die toer was jy vlippin awesome!! Ek sali ophu kan dink aan daai aand 2 ons koffi gedrink heti jys rrg n wonderlike persoon rrg jy is!Ps(jys *exy). Pps(dis christo!).
Hahaha hay christoQ jy skuld my ngsteeds koffie!!!!hahaha en thanx en jah daai aand het j ng my foon gevat en op hm gechat mt n bekker ou hahaha ek sal dt ni vergeet ni danQ dat j altyd daar is vr my waardeur dt bja neh....(Hug)
Weet jy al wie dit is
Nope I've got no idea
VIEW MORE