102
Replies
Kan ek jou klokkie kom lui? 😃
Klokkie is gebreek chom - nice try tho . 🤷🏼♀️🙄
Kom ontvoer my nou n slag 🚗
Ek kom vanaand , promise 😌
Wie is jou beste vriendin❤?
Jeanne-Mari 🤸🏼♀️
Het j n ou of n crush ??
Nie een van die twee nie 🤪 .
Mooi Marné ?x
Ek waardeer die ??♀️x
Ek is verlief op jou Marné wees myne asb????
Die's n eerste ?
Dis oulik ? .
Uhmm - sê my wie jy is , dan kan ons maybe hieroor praat ? ?
Like jy vir Danie Botha ?
'Like' soosin meer as n vriend ?
Ek en Danie ken mekaar skaars ? .
Jou metriekafkeid rok lyk baie soos een van laas jaar se metriek meisies se rok.
Rerig ??? ?
Dis n goeie ding - dan het ons dieselfde smaak.☺
You go girll ?? .
Hey Beautiful ??
Ag cute ?
Hallo Stranger ??
Mt jy nie wiskunde leer nie ?
Kyk hier neh .
Ek's OORIT . ?
Eksamen kan nou maar klaar maak .
Vir jou het ek lief ❤
al weet ek nie wie jy is nie - is ek seker ek's vir jou ook lief ?
Who is your crush?
don't have such thangg ??♀️
Dm ?
Ek antwoord nie rerig my DM's nie ?.
Maar go for it x
Instagram name?
m.a.r.n.e ??♀️ x
Wat gaan aan tusen jou en tweetie??♂️??♂️??♂️
hy was NET my matriekafskeid date. ?
Wies jou ex ????
Justin Range . ?
Love jou matriekafskeid foto's , jy het stunning gelyk !!! ??
Duisende Dankies ?
Ek kan nie genoeg van dit kry nie - Reflective het n besonderse werk gedoen .
Waardeer x
LOVING your new instagram oceanblue theme ??
Thank you - just trying something new ?
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee somewhere because guys could hear?
Twyfel baie sterk , so nee ? ?
Hoe was jou matriekafkyt vir jou ?? (:
Die klaar maak , was SO lekker .
Alles daarna was oraait . ??♀️
Altyd n plesier?
Stranger ?
Jy het besonderse oe en vrek mooi hare:)
Ag die is nou rerig oulik - baie dankie - ek waardeer dit x
Tuma ht di antw??
Oraait ?
du you have a boyfriend
single pringle
Have you had your first ? ...
Yas dude x
Would you give me your number
NO
Would you classify yourself as a introvert or an extrovert
EXTROVERT
Hkm jy soooo mooi?????
Ek is nie , maar jy is ?
Wat is jou grootste fobie ?
???
is jy nou graad nege
Matriek x
Wat is jou snapchat naam ??
rasmarne x
Wat soek jy in n seun ?
Op die oomblik is die grootste ding .
Hy moet OPREG wees - nie net wil rond mors en my tyd mors nie .
Wie is jou ex?en hkm is hy jou eks?
Justin.
Namibië toe getrek .
Jy en Hitler gaan op 'n date. Hy gaan in vir 'n pik soentjie aan die einde. Wat doen jy en hoekom doen jy dit?
Klap n ding - nee siesa .
Can I f u c k you
Jy' mal ?
Planne vir Des ?
Die ding gaan rond travel saam die bestesss ?
Ht jy n ou ?
Single bro x
Vind jy iemand aantreklik in matriek? X
Nahhh ?
What's the most expensive thing you own?
Ek dink my kamera ? ?
Hoe lank het dit jou gevat om "oor" jou eks te kom??
Redelik n tydjie x
Hy was my eerste liefde ?
What do you need to get off your chest right now?
Daar is nie rerig iets nie x
Jy by wildeklawer ?
dm my , dan vind jy uit x
#EnEkWeetWieJyIs x
Desember kan ons uitvind?
As jy so sê ?
Dis nie baie moeilik om jou te vind nie?...!!?
Ohhh reriggg ...? sal maar moet uitvind ?
#Ekweetwiejyis x
Jy se dis reg as ek jou vir n aand of 2 steel???
Jy sal my eers moet vind voor jy my kan steel ??
Hoe weet j of jy self lekker vry
Ek het geen idee ?
As jy uitvind sê my ook asseblief xii
Wat bedoel jy met "dinge het nie uitgewerk" nie (tussen jou en jou eks?)
Ek wou nie meer in n verhouding wees nie
Het iemand al iemand gesoen voor jou wie jy wou gesoen het?
Ek dink nie so nie _ twyfel ??
Jy en Hitler is nou al 3 jaar saam, maar een dag terwyl hy werk ontmoet jy vir Osama Bin Laden, julle begin dadelik klick en jy gee sommer vir hom 'n soen aan die einde van die dag. Hoe dink jy gaan Hitler reageer as hy dit hoor?
Hy sal sekerlik kwaad wees _
What do you want the most right now?
?
What do you want for your birthday
Camera / Iphone 6's+
Kom ons se jy het n ou, en die ou raak regtig baie dronk; en n ander dronk meisie soen hom,weet ek jy sou kwaad wees, maar sou jy hom vergewe, en neem in ag die omstandighede?
Jaaa , ek sou hom vergewe , hy kan mons nie help sy het hom gesoen ni x Maar hy moet dan net steeds onthou dat hy myne is & nie hare ni - tensy hy haar na daardie soen wil hê ??x?
en van wat hang dit af of jy met hom sal praat ?? ?
Gewoontlik as ek hom soos al van tevore gesien het of al van hom gehoor het ? x
Oky neh , n vreemde ou invite jou op wa sal jy hom leer ken of somer dadelik net ignore?
Uhm , ek prt nie sommer met vreemdelinge nie , tensy ek hulle soos al voorheen gesien het en van hulle gehoor het ? ek sal hulle ook nie net ignoreer , sal uitvind wie "hy/sy" is bietjie praat en kyk hoe ek voel x
Jy en hitler eindig aan die einde van die aand by jou voordeur op. Nooi jy hom in om verder te kuier of wag jy tot hy loop. BONUS VRAAG : as jy hom soen knubbel jy aan sy snor? GibreelFarishta
Jy en jou Hitler vrae , kan dit nie iemand anders wees nie x ek is seker as dit iemand anders as Hitler gaan wees , sal ie antwoorde beter wees x?
What could you talk endlessly about?
Liefdesverhale ✌?
Hitler cheat op jou met jou beste vriendin. Hy sê dit was 'n ongeluk, maar almal weet Hitler is 'n player. Wat doen jy?
Ek los hom ✌?
Wanneer weerlig die see slaan hoekom gaan Al die visse nie dood nie
Weerlig tref net die oppervlak van water , so as die vis naby aan die bokant is sal hulle doodgaan , maar as hulle dieper in die water is hoe swakker is die geleier en sal hulle nie dood gaan ni ?
Noem vyf positiewe aspekte van Donald Trump
Ek dink jou 5 positiewe aspekte is beter as myne ??
Jy en Hitler gaan op n date. Na 'n lang romantiese aand leen hy in vir 'n soentjie. Wat doen jy?
Bat hom ✖
As jy n kind gehad het, en dis n meisie wat soy jy haar noem??
Ek hou baie van die naam Miané ??
As jy bevoorreg was om met Hitler te kon trou wat sou julle eerste kind se naam wees? Behalwe nou Adölf.
Ek sou dit nie n "voorreg" genoem het om met hom te trou ni ✖
Wat dink jy van Hitler?
Dink nie veel van hom ni ✌ Hy's historyy ?
Waso bly jy ?
Kimberley ✌?
When do you know you're in love?
Ahhh ~ as ek nie kan ophou dink aan daardie spesifieke persoon nie ? en as ek glimlag vir geen rede x
Wanneer Kuier jy by my?
Dm my dan reël ons iets x ???
Who are you currently ignoring and why?
Nobodyyy x
Is jy en JJ saam ?
Nee x?
What is something you need to get off your chest?
Uhhh ...
Ek's verlief op kos x?
How much do you have in your bank account ?
- R10000000000000000000000000000000000000000
What's it like to be you?
Crazyyy ??
What are you looking most forward to in 2017?
Gr.10 ?...
What have you never truly gotten over?
Nothing
Why are you not a millionaire?
Want kos is expensive ???
You just won $50 million from the lottery. What's next?
Helllooooo Travel ⭐?
What does your name mean ?
The beautiful blue shine of the oceaan ♡?
If you discovered a new island, what would you name it and why?
Secret Island ?
It's going to be kept a secret x ??
Ane ❤ Baie liefa juw , jy's beeldskoon xx ?
What are you most afraid of losing?
My Family & Friends ❤️
Wil I be your cruch if I have all the food you can ask for??
Maybbee .... you will never knoww ???
What is your favourite slang word ?
Nahhh ?
What causes you to stay up late?
Homework ?
Exams ?
Internet ?
Cn we be friends ?
Suree Thingg ✔️
Waar kry ek jou desember ...? ?
By die See ?☀️
What do you want to hate, but can't?
Cute Couples ??
Your current bank balance ?
R20 ?
Do you think that best friends can stay best friends no matter the time distance or situation?
Yes ? But it depends on the other friend also. I'f you want to stay bestfriends and she/he doesn't want to , things will be difficult ?X
At what point did you realise you are attractive?
Still searching for that point ??
VIEW MORE