Visit this profile later to see if your question was answered.
Vreeslik gelukkig ?
Maar effens weird dat jy my account se naam het, want hierdie qooh acc is al redelik lankal af ? somebody a stalker of jys net vreeslik bored ?
Daar is NIKS tussen ons nie!
Nee geen idee ? net n kwessie van mense se name is te boring en myne loop op almal se lippe rond ? maar ek hoop hul geniet dit die wiel draai ongelukkig x?
Asb dm my net ? laat ons praat oor dit!
Hoekom soek j my terug??
Wie soek my terug??
Omw hierdie my so angeraak nou ❤️
Seblief dm my sodat ons plan kan maak die vakansie x?
Being happy with the ones I love most x
Ahhh yah ek ken klomp mense
Dm my x
Ek doen ja...
Hkm?
Jig jou nar ?
Hy verdien net die beste ? en iets vir die oog ?♥️
Nawwww ? dankie x
Dm my ?
Dis persoonlik x
As jy ?% seker is oor jou feite dm my ?
Hoekom sal ek dit wil doen?
Daai mens beteken nou nog baie vir my x
Mens realiseer jou foute altyd te laat ?
No comment!
Sys deel van ons hokkie span ken haar nie rerig!
Al kan ek sy nek partykeer van sy lyf af ruk in Wiskunde bly hy nice!
Ken hom nie so goed nie , so ek gaan hom nie nou al kan plaas nie!
Helemal te veel om te sê van haar kan opstelle skryf ❤️
Sy lyk baie oulik ?
Ken haar nie rerig nie so kan haar nie plaas?
Ehhhh ken hom nie rerig goed nie ?
Hys wel in my klas al wat ek kan sê?
Ken haar GLAD nie!
Maar lyk oulik!
Oulike meisie ? altyd daar as jy n skouer nodig!
Ken haar nie so good , maar baie oulik x
Hanlei*
Ken haar nie so good!
Eyyyy jy!
Vreeslik dankie beteken baie.
Dm seblied x♥️
Ken haar nie so goed nie.
Weet van haar , ken haar nie.
Uhhh kan nie kies.
Jy sal graag wil weet ?
Waar was ek ongeskuk?
Asb doenit x
Dm my
Dm my
Uhhhh dm eerder seblief x
Uhm dit gaan rof.
Dm dan sal ek jou sê.
Ongelukke gebeur I guess.
Hoekom ?
Askies ?
Wel duidelik is dit nie waar nie ?
Ekt ingestap met vrees en uit gestap met n familie so jy beter jou feite vinnig reg ruk! Jys seker die persoon wat so daar uit geloop het! Jys besig om n Ongelooflike skool deur die modder te sleep vir geen rede! As jy iets te sê het gaan sê dit vir die onderhoud en die hoof ? Man up!
Dis Volkskool ?
My hart sal altyd n volkie bly maak nie saak waar ek gaan of watter skool ek mag wees nie ❤ ek mis Volkskool nie noodwendig al die mense daar nie. Maar my hokkie fam mis ek die meeste x
???????
Uiteindelik!!!
Ek weet wie die is ?
Dankieeeee my Dems ♥️
Missing you x
Dankie vir al jou bystand ♥️
Yess ons was ?
Kuier saam my boetie ??
Ek klasifiseer nie myself as n 2 gesig nie ? maar meer soos n Kind van God ?
As jy dink ek is 2 gesig het jy die tou mis gegryp ? jy dink eks een seker omdat die waarheid uit gekom het?
Grow up sweet heart , kom se dit in my gesig sodat ek net die volgende vir jou kan herhaal ?
Mag die Here se liefde oor jou lewe spoel en net die mooi woorde uit jou mond uit maak gly ❤
Much love x
Nawww dankiieeeeee ❤?
Ek en Xenda is nou weer chilled ?
Dis net mense wat try ons vriendskap opmors ? maar alles is nou rustig ?
No comment ❤
Slide maar daar in my dm's in.
Jy kan my leer ken ?
Geweet wat gan kom?
Ek mis dit baie ja ? maar ek sal weer daai kant uit kom ?
Ek sal enige iets in die wereld gee om hom te sien nou ❤ mis hom vreeslik ? sien hom darem binnekort ?
Xenda*
Ja sy is okay.
Jou spelling nog minder ?
Gelukkig weet ek hoe om te spel. My comebacks is soveel beter as jou spelling ? jy maak jou naam redelik gat op die oomblik ? ek sal jou aanraai om te stop as ek vang wie jy is ? poplap jy gan suffer en redelik goed suffer ❤
Wel as jy nie eens kan reg spel nie why the hel wil jy n opinie lewer ❤ word groot , kry guts dan sê jy die in my gesig. Baie geluk as jy stories hoor , maar why gan julle aan oor dieselfde topic oor en oor ? doen my n guns dan gaan lees jy op my story. Daardie boodskap is duidelik vir julle ook beskou ? jou woorde raak min. Gaan vertel wie okal jy wil ek en Xenda baklei maar duidelik het jy geen feite of enigsins bewyse daarvan nie so los die sht en dan klap n toon en loop.
Much love hater soon to become one of my fans ?
Oms ?? kan jy nie eers jou eie battels fight nie?
Asb gaan na haar toe seblief sal my n eer wees om te weet wie agter hierdie qooh.me weg kruip ? jys soos letterlik soos heavy kinderagtig. Jys in die Hoërskool welkom by die grootmens wereld ❤
My en Xenda se vriendskap het seriously boggerol uit te waai met jou so hou op in meng bepaal jou by jou eie sake seblief x
Vat jou pad en waai dan.
Hoeveel keer moet ek vir jou se ONS BAKLEI NIE! Ja obviously gan ons ongeskuk raak want jy vra die selfde sht oor en oor en dit raak rrg irriteerend ? wat tussen my en XENDA angan het 0% uit te waai met jou. Asof ons baklei of nie NIEMAND HET JOU GENOOI OM TE JOIN OP N BAKLEI NIE!!! leer tog net spel seblief want nie jou spelling of feite is reg nie ? vat jou pad en klap n toon.
Mense judge omdat hul dink hul ken my.
Hul weet my naam nie my storie ❤
Hulle is manet verveeld met hul eie sht oor en oor na mekaar dat hulle ander try deur mekaar maak met slegte woorde.
Ek like baie min mense en min mense like my ❤
Ek maak sommer nou dadelik n plan ❤?
Asb dm dan gee ek jou n rede hko ek vloek ❤ daars wel n rede as jy die rede weet glo my jy sal tien teen een dieselfde doen x?
Ek is n kind van die Here jy is 101% reg en ja ek vloek gelukkig nie elke 2de woord nie ?
Shame kry n broek trek hom an moet hom net nie weer nat maak as ek iets gaan sê nie ? eks nie jou fkn skattebolletjie nie poplap ❤ ekt n naam gebruik hom ? oh ja nee wag my naam is helemal te moeilik om reg te spel ? aangesien jy fok nie eers kan reg spel nie ❤ dis n 3 letter woord ek sal n woordeboek en n afrikaanse klas kaartjie koop vir jou verjaardag en dit vir jou pos x
Gaan terug na jou ma toe asb ❤?
Dems ❤ jyt sopas my fav qooh geword van hul almal ? ek mis jou vreeslik sien gou weer x
Uhhh jy verstaani ❤ mis dit soos heavy erg ? sal enige tyd gaan weer x
Wow ? wat n nute lose opinie ?
Jy besef dit maak niks aan my nie ❤
Jy maak my nie bang nie ? besef maar net die lewe draai nie om wat jy dink nie ? aangesien jy se dat *niemand* my like nie sal ek graag die opname wil sien wat jy gemaak het aangesien *niemand* my like nie ? wat wet ek jou driekwart van die skool weet nie eers van my nie ? duidelik ken almal jou aangesien hul jou n opinie gelewer het oor my ? dm my dan kyk ons wie is die braafste tussen ons 2 ❤
Much love hater soon to become one of my fans?
Hori girla ❤
Soveel respek wat ek het vir n persoon het jy geen idee wat tussen my en Xenda an gaan nie ? wees n groot meisie dan dm jy my ? en dan wys ek jou ons baklei nie maar jys so donderdags bang om my te dm jy kruip terug in jou dop!!! Hierdie is 2018 kom by!
Ffs ? julle mense is so funny joh.
As jy iets wil sê wat nie waar is nie spel darem net reg ? ek sal jou wys waar die afrikaanse klas is?
Dis Xenda-lee en nee ons baklei nie oor hokkie nie hko moet ons baklei as ons in dieselfde span is??
Hori almal moet net soos leer spel my hel ? dis Xenda en as jy nie eers kan reg spel nie moet dan nie iets se wat jy nie weet waar is nie!
Ons baklei nie ? waar okal jy gehoor het dat ons baklei ? kom oor dit?
Myself ?
Grappie ek kani kiesi hang af op wat dit gemik is maar seker maar Xenda ❤
Dankie.❤
Enterprise meat ??
Oeee ek weet wie die is ?
Liefde in oorvloed!!!
Jealousy makes you nasty my skattie ?
Aii julle mense is so funny x
Why tho op my qooh me? Face my net en kom se dit in my gesig sodat ek jou kan reg help na die afrikaanse klas toe sodat jy net soos kan leer spel ? as jy so spel wil ek nie weet hoe deurmekaar jy word op die hokkie veld nie ❤
Haters become fans hey ❤
Much love sweetie ?
Chaannteeeee my mens ?❤❤
Well my hokkie stok is nogals good looking ?❤
Eyyy ??❤
Net jy mag dit hoor tho
Ek sal admid ?❤
Net my voice notes wat 3 min lank is ??❤
Dankie dat jy my onthou ?x
Onthou nie te veel praat nie neh ?❤
Dis sad dat jy jouself verveel met my insta ❤ shame lewe moet seker boring wees vir jou ? followers is seker maar jou prioriteit x maar ongelukkig beteken n follower vir my niks nie? As almal my nou unfollow sal ek nie iets oor kom nie ❤ bou n bruggie en loop oor hom x
Much love x
Ongelukkig ken ek geen graad 11's in my skool nie x?
Hoërskool Hermanus ❤
Omw x
Dankie dankie x
❤
Meer soos soet mens die ?
Aweh??
Om eerlik te wees x
Ek wens net ek kon tyd terug draai ❤
Dm my sodat ons closer kan raak asb ❤ ek sal dit waardeur
Net omdat ek siek is beteken nie ek moet grumpy wees.
Eks manet vrolik x
To follow Jesus all the way ❤??