profile img

marnicorn

Marnicorn

Ask me anything you like anonymously

182 Replies

Jyt n fokken mooi boettieeeeeee bliksem ?????

Ek weet wie die is???? maar hy is mooi ja?

Marnicorn replied 2722 days ago

Het jy al iemand ?

Ja

Marnicorn replied 2724 days ago

Is jy in n staats skool ?

Ja

Marnicorn replied 2724 days ago 1

Hoekom is jy schoonspruit toe ?

Dis n gebalanseerde skool waar jy nie hoef uit te blink in sport of akedemie om in te pas nie , en hulle koop nie kinders nie , só niemand dink hulle is beter as ander nie .. Schoonspruit is nie so bad soos wat almal dink nie?

Marnicorn replied 2752 days ago

As ek jou moet rate uit 10 uit gee ek jou n 11??

Ah baie dankie ☺️

Marnicorn replied 2756 days ago

Hoe oud is jy

1️⃣6️⃣

Marnicorn replied 2763 days ago

ROOK jy en Juane ?

Of ons doen of nié , dit het niks te doen met jou nie?

Marnicorn replied 2764 days ago

VAt my soos n vrydag ??

Nee ?

Marnicorn replied 2779 days ago

Hayyo?Hierdie is sterretjie(2)?Maar jy miet soos baie goed doen in jou eksamen ek hard leer,ons wil nie hê jy moet druip nie?
Maar sterkte♥️

Agg baie dankie , jy ook oraait ! Ek leer mos altyd hard ? Sterkte vir jou ook ??xx

Marnicorn replied 2780 days ago

Hayyo?Hierdie is sterretjie(2)?Maar jy miet soos baie goed doen in jou eksamen ek hard leer,ons wil nie hê jy moet druip nie?
Maar sterkte♥️

Agg baie dankie , jy ook oraait ! Ek leer mos altyd hard ? Sterkte vir jou ook ??xx

Marnicorn replied 2781 days ago

Mag ek dalk jou nommer kry ??

Dm?

Marnicorn replied 2781 days ago

Heyyy my sterretjie hoop jy geniet nog jpu eksamen sterkte vir met die eksamen en geniet dit ♥️??✨

Dankie dankie , sterkte met joune ook wat nog voorlê ! ☺️ leer hard en maak my trots?✨x

Marnicorn replied 2784 days ago

Jy en Juané soek nogals baie aandag hoor ? om heeltyd te vra vir n Qooh ( julle kry deidelik min aandag )

Siestog ? En jy ? Kry jy darm nou genoeg ? ??
Dm my dan gee ek jou nóg☺️?

Marnicorn replied 2785 days ago 2

7-8 wisk ?

Ja , was amper dood

Marnicorn replied 2785 days ago

Gr 11 in shs ?

Wat van hulle ?

Marnicorn replied 2786 days ago
VIEW MORE