Visit this profile later to see if your question was answered.
Dankie.. :) maar lieg? :/
Jammer om te hoor jy dink so :D Eerstens het jy die vermeutelheid om my sleg te se, wat klaar bewys hoe laag jy daal. Tweedens as jy iets wil se, se dit in my gesig, ek kan dit vat. Nie op 'n sosiale netwerk sonder naam nie. Enjoy jou lewe :)
Bybel en my perd_ :D
Horsey type_ =D
Ongelukkig gee ek nie sulke informasie sommer net uit nie. => Maar jy mag my maar bbm__ You might just get lucky. ;-]
#jysitmyaf#
Hey :/ Nou hoe so? Ek wag vijo invite ;-)_ 2A748464
Hey ping my dan gesels ons 'n bietjie_ ;)
Ek sou se.. Tweety- Omdat ek soms maar 'n skamerige meisie kan wees, maar tog 'n sterk persoonlikheid het.♥
Want jy post onder anonymous.
Hey =•) Dit moet seker wees_ 1. God 2. My familie en vriende 3. My perd Ice en worshondjie Tessa.♥ My troeteldiere is my lewe. =D x
Sal nie weet nie. =•D
As sy jou gelukkig maak en jy voel dis die regte ding om te doen. Moenie bang wees nie! GO FOR IT! Ping my gou op BBM, dan praat ons 'n bietjie_ Seblief!! ;•D ☀♥
Hey anonymous =•/ NEE ek het nie een nie, en hoe vra jy 'n meisie uit as jy nie eers jou naam bysit nie? _ #disnetaf#
Hey =•D_ ek dink dit moet seker Nelani of Ashton wees. Ek is al van baie jonk af met albei bevriend, en is vandag nog beste vriende met albei van hulle.☀ x
Dankie hoor.♡ Bly oulik :)
Hy is niks meer as my beste vriend nie, en om eerlik te wees_hy is meer vir my soos 'n boetie, letterlik. =)
Hey jy!! Baie dankie.Bly nes jy is.♡ Ping my GROOT SEBLIEF op BBM..!! xxx
Baie dankie.♡ Geniet jou aandjie. ;-) xx
Daar is nie iemand op die oomblik nie. ;-)
Gee my net 'n hint van wie jy is, ping my op bbm of so_ Seblief. ;-D ♡x
Duisende dankies vir die mooi boodskappie_ =D mense soos jy maak die wereld 'n beter plek. Ek hoop dat jy iemand sal vind wat die traan uit jou oog sal haal en 'n glimlag op jou hart sal bring.♡ xx
'n Baie aangename outjie. ;-) ♡x
Goeie middag onbekende. My bestes is geen ander as Elzette nie, enige iemand wat dit teen die tyd nie weet nie, bly onder 'n klip. Kan jy dalk seblief vir my verduidelik wat jy bedoel met "en vriend?" ♡ x
Flicka 2, War Horse, The Vow_ :'-(