Visit this profile later to see if your question was answered.
Hoekom sal ek nog saam Evan wil wees?🤷🏻♀️
Dalk moet jy eers leer hoe om sy naam te spel voordat jy kommentaar lewer op sy lyf 😉 net n voorstel, dink daaraan🤷🏻♀️
Ek dink ek is die gelukkige een🙈😅
Ek wens hom alle geluk toe😅😅 Ek is nie noodwendig spuit dat hy uit my lewe is nie💁🏻♀️
😊😅 Well baie dankie🙈 As ek geweet het wie jy is sou ek jou ook sekerlik nou stalk😂
Ek het hom lief met my hele hart❤️ Hy is letterlik soos een van my heel beste maatjies
Vir medium hare vra hulle R650🙈🤷🏻♀️ Ek het dit by Radiance Hair and Beauty Salon gedoen die vroutjie kom na jou huis toe en dan doen sy dit net daar en dit het só mooi uitgekom🌞
Awh dankie baie, ek is besonders mal daaroor😍🙈 dit hang af van die lente van jou hare. Ek het R900 betaal vir my super lang hare wat baie goedkoop is want daar is n ander salon wat my R2000 gevra het😅
Ons is nie nee
Ek het inderdaad met hom uitgegaan🙈😅 maar toe het hy nie n six pack gehad nie🙈😂 net n klein pensie wat vir my baie ouliker is as n six pack🤷🏻♀️ ( ek hou van die vetties)
Ek en Kerneels is net vriende en my kerel is bewus van die hele situasie😊
Vriendskap🤷🏻♀️
That’s very sweet☺️ Thank you
Aaawww hierdie is sooo super sweet❤️ Ek waardeer dit super baie☺️
🤔🤔
🥺🥺❤️ lyf, ek is bitter lief vir jou❤️❤️
Ek is nie nee😅
Hierdie is vir my onmenslik spesiaal en oulik❤️ Ek kan nie vir jou beskryf hoe baie ek hierdie boodskap waardeer nie☺️❤️
Sy naam is Ruben💁🏻♀️
Varknek🙄
Hierdie is onmenslik oulik☺️☺️❤️ Dankie baie❤️
Hoekom sal ek omgee of iemand my kan hoor???♀️ Almal moet wieps
Hy lyk gelukkig.
Sjoe? hierdie is redelik n moeilike vraag? ek sal daaroor bid. As ek en die man veronderstel is om te trou glo ek met my hele hart dat alles in plek sal val en vir die beste uitwerk? as ek sekerheid het dat dit wel my man is dan sal ek mooi met ouers praat en vir hulle sê dat ék die een wat saam hom moet lewe en nie húlle nie so ek is die een wat die finale besluit moet neem.
chartered accountant ?
Definitief om n CA te word?
??♀️??♀️ Skiesie
Ek post nooit eintlik so baie nie??♀️
Ja snaaksie??
Darem gooi Erik nie uitveers na mense se koppe soos n 3 jarige nie??♀️??♀️ Het jy al daaraan gedink?
Net Erik Grobler ?
?? depends on who’s asking
Ek dink almal in n verhouding baklei nou en dan? wat heeltemal gesond is maar die laaste maand sou ek nie sê dat ons baklei nie net so nou en dan vas sit oor goedjies. Oor die algemeen baklei ons nie regtig nie nee? Ons ken al mekaar se persoonlikhede en hoe om n probleem te benader so as daar ietsie is wat ons pla is ons is staat om dit rustig uit te praat.
Corne Viljoen?
Never?
It’s not something I would want to do
I don’t think so ?
Luckily not?
☺️☺️ this is really sweet ?
I don’t post so often ?
Definitely trust and communication ?
Hhhmmmm?? wie se vir jou ek het na hulle gekyk??
??♀️??♀️??♀️??♀️
Ek is 17?
Ek sien daai ding
Dit is die datum van die dag wat hy gedoop is?
Super baie drukkies?
Well thank you kind soul❤️
Hierdie is beslis super duper oulik??
Jy kan gerus met my gesels ?
Sooo jy is een van daai mense wat net na die uiterlike van mense kyk? Dit is nogals hartseer hoor?
Hhhhhhmmmm?? dit gaan baie meer oortuiging vat as dit?
Daar is nie meer ‘n ek en Erik nie?
En as ek jou vertel wat kry ek??
Hhhmmm het jy aangeneem dat die “maybe” beteken ja???
Maaaaayyyybbeeeeee??
Ek het dit swart gekleur met ligte bruin highlights ? dit lyk super natuurlik maar dit was tyd vir verandering, I suppose ?
Ek dink amper iemand het my in n vorige qooh dieselfde gevrae?
Na ‘n paar maande bly my antwoord steeds dieselfde ??
As Jesus hom weer oor my pad stuur sal ek die beste in my vermoë doen om Sy plan te volg?
Ek twyfel ??
But whatever floats your boat?
Wouldn’t you like to know?
?? unfortunately I know the struggle ?
Thank you for enlightening me?
Vriend: Daar is relatief baie vriende wie ek mal is oor soos Janco Uys, Rico Capazorio, Tinus Herbs
Vriendin: Natuurlik Jone Beukman❤️
Jy is vreemd?
(Geen volgorde)
Janco Uys
Jaydon Durouw
Rico Capazorio
Tinus Herbs
Johnathan Victor
Ruchel van Wyk
Chanel Boshoff
Jone Beukman
Dewet Britz
Jull Bezuidenhout
Pppffffttt natuurlik ??
Want ek stel nie belang daarin nie???♀️ Ek kuier saam met my familie?
Hey there kind soul ❤️
Nee, ek perform in die bad??
I lovies yooooouuuuuu❤️❤️
Dan sal ek die beste in my vermoë doen om Jesus se plan te volg soos wat Hy dit wil hê?
Welll ons was in n verhouding gewees? ek sal daarso wees vir hom as hy my benodig? maaarrrr ja??♀️??♀️ Ons is nie regtig teenwoordig in mekaar se lewens nie, Jesus het hom oor my pad gestuur vir n rede maar ons paadjies het lank terug al tot n einde gekom??
?? ek het nie regtig n gunstelling nie, meestal omdat ek nog nooit daaraan gedink het nie?? maaarrr as ek moet kies sal ek sê my linker voet se pienkie toon, hy is die kleinste van al die freakishly lang tone??♀️
Mister Leo?
Maar net n klomp goedjies wat aangaan☹️ Maar ek is alright ??
Ek sal seker ongelukkig wees daaroor??♀️
Wat bedoel jy daarmee?
It was a good day?
Nee?? ek is alright dankie, ek het besonderse mense in my lewe wat dit elke dag beter maak?
My hartjie is so bietjie seer maar anders is ek 100%??
That is really sweet of you??
I really don’t like it when people are mean to their ex??♀️??♀️ If you loved the person why do you want to see them get hurt?? I would rather like to see them happy no matter what happened in the past?