profile img

Martin

Martin10_12_15

Just what you want to!???

115 Replies

Raad?
Wat sal jy doen as die persoon met wie jy uit gaan meer as 4keer op jou verneek het ek wil jou Dm en vra maar ek wil nie he jy moet weet wie ek is nie!?

Dm my net met die vraag😌
Promis sal niemand se wie jy is nie.
En ek gaan ook nie judge nie.
Ek was al in altwee kante van daai situasies🙊

Martin10_12_15 replied 1484 days ago

Hoekom kan mens nie van ons foute net vergeet nie, want al is alles nou reg kan ek nie ophou daaroor dink nie en ek wens ek kon daarvan net vergeet.

Dm my as jy wil.
Maar ek sukkel ook met daai situasie😌🙈

Martin10_12_15 replied 1484 days ago

ek wens ek kan my hart teenoor jou oop maak maar dit sal seker nooit gebeur nie

Weet jy jy kan enige tyd maar in order to do that you need to message me on whatsapp or insta?😌
Doen dit net.😉

Martin10_12_15 replied 1484 days ago

Waar bly jy ?

Pietersburg
Limpopo😊

Martin10_12_15 replied 1484 days ago

Ek weet sy mis jou en dat sy lief is vir jou, dalk eendag kom julle weer by mekaar. Sy het al baie van jou geprt, bly net glo.

Weni van wie jy prt nie...dm my.
Ken een vrou wat my lief het en ds my ma.
So sy lieg vir jou...10 teen 1 soos sy vir my gelieg het.😌

Martin10_12_15 replied 1486 days ago

denke oor anja s danica se vriendin

Ek weet van haar maar ken haar nie so ek kan nog nie n opinie skep oor haar nie🤷🏼‍♂️😌
Glo sy is n nice mens.

Martin10_12_15 replied 1486 days ago

may someone prove you wrong by loving you right

They may I guess🤷🏼‍♂️🙊🥳

Martin10_12_15 replied 1487 days ago

Aantreklik beskryf dit ni eers ni 😌

Ohh okay so lelik doen dalk😏🤷🏼‍♂️
Jokes I get it dankie ek waardeer.😌

Martin10_12_15 replied 1487 days ago

Denke oor Danica

Well sy is n oulike meisie.
We has our differences but all sorted out a while ago😌

Martin10_12_15 replied 1487 days ago

Do i speak my truth or do i filter how i feel 🤔

Speak the truth I guess 🤷🏼‍♂️😂

Martin10_12_15 replied 1487 days ago

Dm me plz🎵

Need a name.🤷🏼‍♂️

Martin10_12_15 replied 1487 days ago

Ante biki jou qooh me

Ek doen mos😂

Martin10_12_15 replied 1487 days ago

Wat hou jy van meisies met blonde hare of bruin hare

Ek is nog altyd n s*cker vir blond maar het geen prob met n brunette of swart hare nie.😌
Solank n meisie mooi binne en buite is🤷🏼‍♂️😍

Martin10_12_15 replied 1495 days ago

Wat hou jy die minste vn n meisies
En wat moet n girl ni doeni

As n meisie lieg.

Moet nie 2 gesig wees nie.

Martin10_12_15 replied 1495 days ago

sal jy n 16 jarige date?

Jah😌
Solank sy matured is.😉

Martin10_12_15 replied 1501 days ago
VIEW MORE