profile img

Martinique Kotze

Martinique123

Ask me anything❤

167 Replies

Elke keer as ek verby jou stap by skool, dan lyk jy vir my so mooi en vriendelik. En jy dans ook baie mooi, ekt jou gesien op die verhoog met daai dans aand?
Ennnnn wat is jou naam?🙈
My naam is Kimone'

DM my groot asb☺️

Martinique123 replied 1924 days ago

Elke keer as ek verby jou stap by skool, dan lyk jy vir my so mooi en vriendelik. En jy dans ook baie mooi, ekt jou gesien op die verhoog met daai dans aand?

Ennnnn wat is jou naam?🙈

Martinique123 replied 1924 days ago

So bly jy en my boetie het mekaar gevind!! Jys baie special! Vir my en vir hom! ❤️ ❤️

Awwww baie dankie❤️julle is net so special vir my❤️baie lief vir jou❤️dankie vir wat julle vir my beteken❤️❤️❤️

Martinique123 replied 2053 days ago

Wie was jou laerskool crush?

Oh wouldn't you like to know?

Martinique123 replied 2053 days ago

Is dit normal om vir jouself te lag ??

Nee maar dis hoekom ek nie normaal is nie I geuss??

Martinique123 replied 2053 days ago

Dankie skat ?
Asb my lief ❤️
Hehhehheheh?

@CWB?❤️

Martinique123 replied 2053 days ago

Jys nie n btch nie neh

Wel ek dink nie so nie??

Martinique123 replied 2053 days ago

Hump jy die bed ??

Nee ou euwww??

Martinique123 replied 2053 days ago

For crying in a bucket

@Zaids❤️?❤️❤️

Martinique123 replied 2136 days ago

Ek hoor jy se jy het regte eyebrows ??

Ja ek het dame??

Martinique123 replied 2136 days ago

Is jy en Zadian iets?

Jip ons is☺️❤️?❤️❤️❤️

Martinique123 replied 2136 days ago

Jy is so AMAZING en is die mees opregste persoon wat ek ken ❤❤ baie dankie vir wie en wat jy is ? jy beteken SO baie vir my ?? BLY WIE JY IS ❤

Baie baie dankie, my dag is gemaak☺️❤️
DM my asseblief?

Martinique123 replied 2344 days ago

Anton ?

Een van my beste pelle?

Martinique123 replied 2354 days ago

Jy en Jarno?

Ons weet van mekaar?

Martinique123 replied 2360 days ago

Insta?

martinique789

Martinique123 replied 2360 days ago
VIEW MORE