35
Replies
I don't know. You tell me . ( About Your love life)
Its good
Sussie Panda loves you ♥ hehe*
Panda love :D :P
Wats jou best hobbie ?*
Teken
Your love life ??
What about it
Hou j van iemand? Op di oomblik
Nope ,, I'm a free man :D
Sterkte met jou eksamen wat voorle Boettie ({})
Positief & Sterk blyy neh ;)
Love you lots Boettie ♥ *
Dankie bje ({})
Sterkte met jou eksamen ook
Love you 2 sussie ♥
Ooooooooooh .. Ek wil ook weet , wie die gelukkige meisie ?
Niemand gaan weet nie ,, want ek gani se nii
Jy WeEt wIe Ek iS . En jY gaAn My iEts aAnDoeN aS Jy agTerKom WiE eK iS .
Ek belowe jo ek sal nx aan jo dunii
NeTnOu Dink Jy Ek iS n WeiRdo-fReak .. Seblief se nEt !!!!!!
WaArMeE bEgIn Ha NaAm ????
Ganii se nii ,, nii tot j my se wii j isi
KaNi jou oP bBm vrA nIe [dAn WeEt jY wIe eK iS]
So what ,, dit isi asof ek jou sleg gaan se of enige iets nie
WanT eK wIl MoeT , SeBlieF , se "HaAr" of GeE n CluE !
Too bad ,, as j wil so graag weet ,, vra my op bbm
SaL jY vIr "DiE" een sE sEbLieF ?????
Hukm wil j weet ?
WaNt <ek> wiL BaIe GraAg weEt ! AsSaamblief , al is DiT net 1 clUe !
Dis nie 'n goeie rede nie
ReRiG nOu. »»». VaN WiE hOu Jy ? {Assaamplief se "haar" naam}
Nah ,, gee my een goeie rede hoekom ek moet
Boettie :D
1ste wil ek bje bje dankii kom se vir my bje sweet boodskappie* Dankie dat jyy altyd daar is vir myy deur dik en dun * Baie dankii vir al jou liefde - omgee - geduld & raad myy ninja *
Stayyyy Amazeballs !!
Liefe jouu Boettie ({}) janha
Dankie vii jou ook ,, sal altyd da wees makii saak watii :P bloed is dikker as water ;) =D Love you 2
Al iemant nuut/spesiaal in ju lewe
Jha
WiE is dIE snaAKSTE gr 8 meIsIeS eN mooOISTeS ? Se asB 9 naME **
Ganii se nii ,, ping my dan sal ek se
Noem 5 meisies wt j weet j kn altyd vertrou Megan88
Jy ,, Janha ,, Leah ,, Hielke ,, Gustel ,, Marcelle en my suster ...* daars sewe vii jou
Krissa :s.
Wiesit en wies janha
Dis net een goeie vriendin van my ,, dis al :)
Jy en Janha ;)) ???
Ons is soos broer en suster ,, as jul anders dink jul saak want ek weet wat aan gaan nie julle nie (y)
Dillon :D
Omw aangesien ons nie meer op bbm chat nie , se ek maar op qooh me vir jou hoe super spesiaal en oulik jy is ! Bly altyd so awesome ;)
Afrikaanse maaitjies neh
Krissa was hier *
Love you <3
Krissa :P
Dankie baie ,, bedoel baie :P
Jys net so spesiaal en ook net so oulik :P
Sal altyd afrikaanse maaitjies wees ;)
Love you 2
Sooo kom se vir ons wie is nou daai droom meisie van jou en ek is sekker jy het een gekry??
Dis iemand ,, nee ek joke ,, ek kyk nog ,, weet nogii wie nie ,, my droom meisie is Selena Gomez =)) :P
En meisie?
Ganii dii een se nii ,, anders word mense kwaad vii my
Wiee jou bestee choma in framesby ????????
Ek het baie maar my beste is seker Jerling
Wat sal jou reaksie wees as ek/enige girl se hul hou van jou ?
Ek weet nie ,, maar ek sal heavy gechill wees
Hello,, ananymous di keer ;)
Hoop jyy het n gr8 daggi - moeni dat enige iets off iemand jouu onderkryy nie ({})
Hey jy ,, thnx ,, ekt 'n bje lekker dagii gehad :p thnx vii als ;) ({}) P.S jy weet nie hoe om anonymous te spel nie =D
J #1 awsum ou en mut dit nooit vergeet ni!! Megan88
Thnx
Who do you like? janha
I got my eye on someone ;) but not saying
Maak jou pfp n pic van jou asb
Hoekom ??
Hey dilli j weet seka wi dt is ... Wil net se j is n AMAzing maatjie en j sal nog di regte ene kry mut neti mut opgee ni (HUG) ... J is awesome my weirdo xoxo
Thnx jy ({}) jy sal nog ook die regte een bind ;) en jy moet nog vir my se neh ;) stay Amazing ;) ({})
Hey :p Volgende jaar gan awsum wec :D gan bje strooi aan jaar ;) Megan88
Sure ons sal sien as jy bad a*s is of nie ;)
Moenie so negatief wees nie .. Die regte 1 sal kom - Stayy Positive <3
Jys n awesome ou !!!
Dankie :)
Who do you like ?
I'm stilling looking for the right one ,, in other words no one :)
Hello Myy endagered spesies :p ..
Lollies - wil net se baie baie dankie vir die amaZeballs funny & slim vriend wat jyy is :)
Hooop jyy kryy bietjie kouud vanaand - nee jokes :p (huggie) xo
Hey jy :P jy ken my by nou mos ,, ek kry nie sommer vinnig koud nie :P ;) maar thanks vir al die lekker geselsies ,, lang ure op die foon ,, jys Awesome ,, bly soos jy is ;) :P xx
VIEW MORE