Visit this profile later to see if your question was answered.
Oor 5 behoort ek net klaar geswot te wees of besig met my laaste jaar. Dan sal ek maar moet ondervinding op bou.
Dan oor 10jaar hopelik in n goeie beroep waar ek gelukkig is en ek my werk doen uit die beste van my vermoëns.
15 jaar wil ek nogsteeds net gelukkig wees en my werk geniet
Goeie vraag waarop ek nie eintlik n antwoord het nie om eerlik te wees hahaha.😂 Ek sal maar seker ook net gaan lê aangesien hulle dit doen en ek weet nou wat jou plan is😂😂
My planne vir na skool is maar om my droom te volg in medies en dit is om paramedic te gaan swot so ja.
Hahahaha ?? jy maak my dag.
Hulle is vreemd
Sy is n mens wat Shap nie eers kan beskryf nie soos Legit.
Weird is n understatement hahaha ?
I'm not a paramedic no. Only a first aider but I want to go study paramedic after school
I'm not a paramedic no. Only a first aider but I want to go study paramedic after school
Want hulle is my besties... Soos dis my mense daai en Rochelle is my tweede familie
Ek vang nie lekker nie
Soos n sonde
Baie dankie vreemdeling... ???
Then DM me lol
Maybe I like you too
Nee ek weet nie
Ek kan nie lol bang sy sien dit
Iemand spesiaals
Soos hoe bedoel jy?
Want ek hou van baie mense vir verskillende redes